Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2160 reviews.
Stephan L. - 9th March 2020
staying in Clarens
Baie natuurskoon, 360° se skildermooi berge. Baie om te doen as jy bereid is om te betaal.
Evans C. - 9th March 2020
staying in Clarens
Sal graag meer tyd daar wou spandeer, maar die tyd was ons nie beskore.
Ab V. - 9th March 2020
staying in Clarens
Beste plek in land.
Cecile J. - 9th March 2020
staying in Clarens
Picture perfect, beautiful, interesting, alive and always feeling welcome. Lots of places to eat, chill out and have a great memorable time and friends and family even our dogs and especially our Sheepdog had a ball of a time in the Square running up and down with her ball.
Laura-lee S. - 9th March 2020
staying in Clarens
Bietjie besig en baie kommersieel geword oor die jare.
Charles V. - 9th March 2020
staying in Clarens
Een van die mooiste omgewings in die wêreld. God's own country!
Chris W. - 7th March 2020
staying in Clarens
Pragtig.
Nella M. - 4th March 2020
staying in Clarens
Heerlike wegbreek-plekkie tussen die berge. Heerlike eetplekkies en sommer net om af te skakel is dit die moeite werd om Clarens te besoek.
Sias L. - 3rd March 2020
staying in Clarens
Love the arty feel of the town.
Ronell K. - 3rd March 2020
staying in Clarens
Pragtige berge, ontspanne atmosfeer, skoon lug en vriendelike mense!
Reana V. - 2nd March 2020
staying in Clarens
Ons het baie lekker in Clarens gekuier en inkopies gedoen. Pragtige dorpie. Ons het ook baie lekker perd gaan ry by Bokpoort en kan gerus die ontbyt by die golfbaan se klubhuis aanbeveel.
Laurinda K. - 2nd March 2020
staying in Clarens
Pragtige wegbreekdorpie.
Steliza R. - 2nd March 2020
staying in Clarens
Pragtige dorpie.
Ingrid J. - 2nd March 2020
staying in Clarens
Charming as always!
Lizelle T. - 2nd March 2020
staying in Clarens
Idillies, magies en prentjiemooi!
Estelle H. - 28th February 2020
staying in Clarens
Eerste besoek aan Clarens, was verbaas oor die baie toeriste-aantreklikhede - die paaie in die dorp het egter dieselfde siekte as in die res van ons pragtige land, hulle het net te veel gate!
Riana S. - 25th February 2020
staying in Clarens
Heerlike bestemming.
Lientjie J. - 25th February 2020
staying in Clarens
Lekker plek, great bierfees.
Kruger H. - 25th February 2020
staying in Clarens
Baie mooi plek.
Gerda D. - 25th February 2020
staying in Clarens
Would love to move there. Love Clarens.
Estelle D. - 25th February 2020
staying in Clarens
Was effens teleurgesteld weet nie regtig waaroor die hype gaan nie, ja daar is baie interessante winkeltjies maar dit is ook al. Hulle kan ook hulle ure verleng oor 'n naweek.
Thabiso M. - 24th February 2020
staying in Clarens
A destination for all.
Eugene B. - 24th February 2020
staying in Clarens
Lekker rustige area met pragtige natuurtonele en heelwat om te doen in en om die dorp.
Moné E. - 24th February 2020
staying in Clarens
Die Clarens Bierfees was fantasties!
Martha R. - 24th February 2020
staying in Clarens
Puik!
Francois L. - 24th February 2020
staying in Clarens
Het die Bierfees bygewoon. Baie goeie ondervinding met alles wat goed gereël is. Welgedaan aan almal wat deelgeneem het en aan die organiseerders. Ons het dit almal baie geniet.
Tania H. - 24th February 2020
staying in Clarens
Absolutely spectacular part of South Africa.
Adri P. - 21st February 2020
staying in Clarens
Pragtige dorpie.
Jaco D. - 20th February 2020
staying in Clarens
Fantastiese bestemming.
Cindy P. - 18th February 2020
staying in Clarens
Mal oor die dorp. Ons is gereelde besoekers en Clarens en sy mense stel nooit teleur nie!
Albie B. - 18th February 2020
staying in Clarens
Dis waar ek wil bly!
Cathryn C. - 18th February 2020
staying in Clarens
Beautiful quaint town. Lots to experience and see!
Albert M. - 18th February 2020
staying in Clarens
Clarens is nice, much like Parys - but what you would come to expect from the usual quaint town tourist traps - but Clarens is blessed with to be surrounded by breathtaking mountains and the Golden Gate Highlands National Park is nearby, and this makes Clarens something really special. The hikes in the area and the natural resources on offer make Clarens unique and well worth the trip!
Gerrie D. - 17th February 2020
staying in Clarens
Beslis die moeite werd om te besoek. Die natuur is asemrowend mooi.
Willem E. - 17th February 2020
staying in Clarens
Baie van die eetplekke is nie ná 5 in die middag oop nie, en sommiges besluit sommer wanneer hul gaan toemaak, indien dit te stil is. Dit was wel in die middel van die week, en nie seisoentyd nie, maar daar is tog steeds baie toeriste.
Rian E. - 17th February 2020
staying in Clarens
Pragtige dorpie.
Germarie V. - 17th February 2020
staying in Clarens
Oulike rustige klein dorpie. Sal weer soontoe gaan.
Iris D. - 16th February 2020
staying in Clarens
Lekker wegbreekplekkie.
Santie S. - 13th February 2020
staying in Clarens
Besliste moet sien paradys.
Nadia D. - 12th February 2020
staying in Clarens
Baie lekker gebly en die diens was puik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com