Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Tanya B. - 11th July 2018
staying in Clarens
Lovely little arty town! Safe to walk and pop into the shops.
Adri D. - 11th July 2018
staying in Clarens
Pragtige dorpie. Ideaal vir sielerus en net ontspan.
Dowlene U. - 11th July 2018
staying in Clarens
Pragtige skoon dorp. Heerlik gekuier, gaan beslis terug.
Hannetjie V. - 10th July 2018
staying in Clarens
As dit nie vir Clarens Extreme op die dorp was nie sou dit baie vinniger al vervelig geraak het, maar dit is 'n baie mooi en vriendelike dorpie.
Wouter C. - 10th July 2018
staying in Clarens
Clarens is asemrowend, Uitstekende plek om 'n naweek of week weg te breek.
Erica V. - 10th July 2018
staying in Clarens
Eintlik moet Clarens as 'n wegbreekbestemming 10 sterre kry. Daar is net iets omtrent die Oos-Vrystaat.
Jurie J. - 9th July 2018
staying in Clarens
Wonderlike plek, mooi golfbaan.
Lizane Z. - 9th July 2018
staying in Clarens
Kunstenaars paradys!
Melissa H. - 9th July 2018
staying in Clarens
We love Clarens. Not our first visit. We come through quite regularly. Great break from Johannesburg.
Jakes S. - 9th July 2018
staying in Clarens
Baie lekker.
Chantal B. - 5th July 2018
staying in Clarens
Mooi dorpie en vir seker 'n besoek werd!
Laura-lee P. - 5th July 2018
staying in Clarens
Clarens was pragtig! ‘n Rit Golden Gate toe is ‘n moet!
Charlene E. - 4th July 2018
staying in Clarens
I just love Clarens!
Willem V. - 4th July 2018
staying in Clarens
Rustig en mooi.
Ilse M. - 2nd July 2018
staying in Clarens
Altyd lekker om daar te kuier.
Marilyn S. - 2nd July 2018
staying in Clarens
Een van die besonderse, mooiste en interessantste vakansie bestemmings wat ek nog besoek het.
Peet B. - 2nd July 2018
staying in Clarens
Ongelooflik.
Cameron N. - 2nd July 2018
staying in Clarens
Beautiful small town! Perfect for a getaway from busy city life.
Simon Basson B. - 30th June 2018
staying in Clarens
Die winkeltjies wat die hoof besienswaardighede is van Clarens raak afgesaag. Elke derde winkel verkoop dieselfde produkte. Verder is dit nie meer die eienaars wat in die winkels is nie, en niemand kan stories deel oor die produkte of die ontwerp, ens. nie.
Christé B. - 30th June 2018
staying in Clarens
Clarens is 'n bitter mooi plekkie.
Carina H. - 29th June 2018
staying in Clarens
Het lekker koffie gedrink in Clarens.
Sandra C. - 28th June 2018
staying in Clarens
Marlize was hands on van die oomblik wat ek bespreek het, tot ons by die deur uitgestap het na 2 dae se verblyf.
Makkie D. - 28th June 2018
staying in Clarens
Pragtige plek, maar strate verwaarloos ten opsigte van strepe nie geverf en straatnaamborde nie duidelik nie.
Verette J. - 28th June 2018
staying in Clarens
Baie mooi omgewing, fantastiese winkels en besienswaardighede en heerlike restaurante, koffiewinkels, ens., als binne loopafstand van mekaar. 'n Aangename ervaring.
Mathilda B. - 28th June 2018
staying in Clarens
Baie mooi dorpie. En oulike winkels en lekker eetplekke. Die uitsig is fantasties.
Robert R. - 27th June 2018
staying in Clarens
Sommer net 'n lekker plek.
Elouise G. - 27th June 2018
staying in Clarens
Die dorp is skoon en veilig en almal is vriendelik. Waarde vir geld beslis.
Rouxan B. - 26th June 2018
staying in Clarens
'n Baie mooi en skoon dorpie en beslis 'n moet om te besoek.
Anthony B. - 26th June 2018
staying in Clarens
Clarens can get busy. Very busy. Especially on weekends. So be aware the town is like a mall on weekends.
Susan R. - 26th June 2018
staying in Clarens
Sal weer gaan.
Alain N. - 26th June 2018
staying in Clarens
A very beautiful town however not that much to do. Nice vibe though and great for relaxing.
Izak Johannes L. - 25th June 2018
staying in Clarens
Lekker plek.
Joy W. - 25th June 2018
staying in Clarens
Kunstenaars paradys. Vriendelike mense, net effe duur. Heerlike atmosfeer.
Madelie U. - 25th June 2018
staying in Clarens
Gesellige dorpie.
Anneke N. - 25th June 2018
staying in Clarens
Pragtige natuurskoon en die restaurante is uit die boonste rakke. Perfekte bestemming vir 'n naweek weg uit die stad.
Louise M. - 25th June 2018
staying in Clarens
Mooiste toerisme, oulikste winkels en heerlikste restaurante met die vriendelikste mense sal beslis weer daar gaan kuier.
Esther G. - 20th June 2018
staying in Clarens
Clarens sal altyd 'n spesiale plekkie in my hart hê.
Jathniel V. - 19th June 2018
staying in Clarens
Dit was 'n hemelse belewenis.
Colette D. - 18th June 2018
staying in Clarens
Asemrowend mooi!
Vicky S. - 18th June 2018
staying in Clarens
Great town, lovely vibe, good restaurants and eateries, awesome mix of arts and crafts and gift shops.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com