Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Ben L. - 13th June 2018
staying in Clarens
Hou die plekkie soos dit is asb.!
Anél D. - 13th June 2018
staying in Clarens
'n Ongelooflike lekkerkry ondervinding!
Sanet B. - 11th June 2018
staying in Clarens
'n Wonderlike dorpie met kuns en karakter.
Tshidi K. - 11th June 2018
staying in Clarens
Provide a heater that’s warmer when sitting in the other lounge, the one they had did nothing.
Frans C. - 8th June 2018
staying in Clarens
Sielskos!
Erna P. - 8th June 2018
staying in Clarens
Clarens is koud. Neem genoeg warm klere vir binne sowel as buitenshuis.
Banie B. - 7th June 2018
staying in Clarens
Die restaurante en diens het my teleurgestel.
Estie S. - 4th June 2018
staying in Clarens
Die rustigheid en berge van Clarens is kos vir jou siel! Dit is eintlik so naby aan Bloemfontein, mens moet meer 'n tydjie maak om daarheen weg te breek.
Christelle G. - 4th June 2018
staying in Clarens
Die plek is pragtig en cozy. Alles binne bereik en loopafstand.
Louis B. - 3rd June 2018
staying in Clarens
Baie lekker met vriendelike inwoners. Uiters geskik vir toeriste wat die natuur wil verken en die omgewing sal waardeer.
Jan K. - 30th May 2018
staying in Clarens
Die midde-dorp is nie wat wonders nie, maar Rooikat Cottage wel.
Hendrik K. - 29th May 2018
staying in Clarens
Beste plek in die winter.
Tiaan S. - 29th May 2018
staying in Clarens
Fantastiese dorp. Golden Gate park is 'n groot besienswaardigheid.
Fe V. - 28th May 2018
staying in Clarens
Baie aangenaam. Stel voor hulle moet pad om middel blok 'n one way maak. Voertuie kan nie albei rigtings ry nie, te min spasie.
Elsabe M. - 28th May 2018
staying in Clarens
Clarens is nie meer die ou Kunstenaars dorpie van 10 jaar terug. Te veel Afrika winkels wat die mooi wegvat.
Riana D. - 27th May 2018
staying in Clarens
Sal beslis weer besoek!
Henlie S. - 27th May 2018
staying in Clarens
Ons love Clarens, absoluut 'n pragtige dorpie en sal baie langer daar wil kuier as net 'n naweek.
Johannes S. - 26th May 2018
staying in Clarens
'n Mens voel veilig en ontspanne in die mooie Clarens met sy talle inloerplekke en eetplekke te kies en te keur. Dan is Golden Gate ook net om die draai.
Sonia S. - 24th May 2018
staying in Clarens
Love Clarens!
Chrissie B. - 22nd May 2018
staying in Clarens
Een woord: Lieflik!
Chanri S. - 21st May 2018
staying in Clarens
Definitief 'n dorpie wat sommer vinnig in jou hart inkruip, met al sy klein winkeltjies en sy natuurskoon.
Karel B. - 21st May 2018
staying in Clarens
Pragtig.
Pieter D. - 18th May 2018
staying in Clarens
Pragtig tussen die berge. Ryke geskiedenis.
Rika N. - 16th May 2018
staying in Clarens
Pragtige dorpie wat lekker is om te besoek!
Marina K. - 16th May 2018
staying in Clarens
'n Besoek werd.
Sean B. - 15th May 2018
staying in Clarens
Baie lekker dorpie om te besoek, met baie om te doen. Dit is ongelukkig net die paaie daarheen wat hard is op die bande, en kan veroorsaak dat mens nie te gretig is om weer die reis aan te pak nie. Veral die pad vanaf Viljoenskroon tot Steynsrus is baie erg, en ook die stukkie waar jy afdraai na Ventersburg tot in Welkom. Maak nie saak watse pad jy ry nie, hulle bly maar gevaarlik en maak die reis na Clarens bietjie stresvol. Maar dit is die regering se probleem, en nie Clarens sin nie. Dit kan egter die toerisme daarheen affekteer indien dit nie reggestel word nie.
Eugene T. - 15th May 2018
staying in Clarens
Clarens die dorpie is pragtig met dei talle klein winkeltjies en restaurante. 'n Bietjie duur.
Charlie K. - 15th May 2018
staying in Clarens
Dit was ons eerste keer en Clarens was awesome en sien ons definitief weer en weer.
Herkie T. - 14th May 2018
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie met 'n heerlike atmosfeer, oulike winkeltjies, lekker eetplekke en 'n mooi gholfbaan. Dis net 'n klipgooi weg van Lesotho sou 'n mens oorweeg om Lesotho ook te besoek.
Annatjie N. - 14th May 2018
staying in Clarens
Fantasties!
Martelise L. - 14th May 2018
staying in Clarens
Uitstekende dorpie met meer as genoeg om oud en jonk te vermaak.
Deon L. - 14th May 2018
staying in Clarens
Lieflike dorpie met winkels en restaurante alles lekker naby aan mekaar geleë. Fantastiese koffie by Highland Coffee Roastery, unieke boetiekbier en smul lekker middagete by Clarens Brewery. Ons het 'n watertand vullende aandete by The Highlander restaurant geniet. Ons het gevind dat die resensie oor The Highlander restaurant nie reg doen aand die lekker atmosfeer en heerlike kos nie. Daar was 'n kaggel binne en die diens was flink en professioneel (dankie Veronica). Eisbein en Oxtail was wenners in die koue winter weer!
Louise S. - 11th May 2018
staying in Clarens
Lovely village with very interesting little shops and plenty of art galleries!
Louisa T. - 10th May 2018
staying in Clarens
Ons gunsteling naweek wegbreek bestemming.
Frik E. - 9th May 2018
staying in Clarens
Geniet Clarens met elke besoek, maar moet sê Rooikat Cottage het dit hierdie keer nog baie meer aangenaam gemaak.
Lizette P. - 9th May 2018
staying in Clarens
Stukkie hemel op aarde.
Jacques C. - 9th May 2018
staying in Clarens
Clarens is een van die mooiste dorpies en 'n moet vir enige iemand se wenslys, om ten minste een keer te besoek.
Kathy T. - 8th May 2018
staying in Clarens
First time visitor to Clarens. Very quaint, friendly, and charming little town.
Magda V. - 7th May 2018
staying in Clarens
'n Klein Spar sal werk veral vir diegene wat gebruik maak van selfsorg.
Sue E. - 7th May 2018
staying in Clarens
Clarens is good for a weekend visit or painting holiday, as the views are absolutely stunning. Not sure about a longer stay as it is a very small town and apart from outdoor sporting activities, does not offer much more. The shops are rather expensive and much of what is on offer is available in the City at much cheaper prices. I would be lovely to see art exhibitions on the square by local and other artists over weekends which they can sell to the public without a middle man.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com