Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2056 reviews.
Bernice D. - 18th September 2017
staying in Clarens
Vreeslike oulike plekkie, lekker winkeltjies om te shop en ook selfs 'n brouery vir die bier liefhebers.
Christine V. - 13th September 2017
staying in Clarens
Selfs in die droogste seisoen was dit een groot fees. Goeie etes geniet by verskeie restaurante. Groot genoeg, maar ook klein genoeg vir 'n heerlike wegbreek!
Leonard R. - 13th September 2017
staying in Clarens
Great shops, many great restaurants, great service and friendly people. Golf course is great and has friendly reception where you are treated like a member.
Albert O. - 13th September 2017
staying in Clarens
Clarens bly hoog op ons lys vir 'n wegbreek-naweek. Daar kan jy elke oggend 'n ander ontbyt nuttig by 'n ander restaurant. By Clarens kan jy weer jou batterye laai!
Anne D. - 12th September 2017
staying in Clarens
I visited Clarens 10 years ago and the only disappointment this time was the lack of locally made produce and arts and crafts, etc. There are a lot more shops all selling the same stuff which is a big shame. The people are still very friendly and the restaurants excellent.
Christa R. - 12th September 2017
staying in Clarens
Clarens is regtig 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek naweek of selfs 'n langnaweek. Almal is baie vriendelik daar en die eetplekke se kos uit die boeke uit en baie lekker kuier plekke vir die jonger geslag. En dan is die Golden Gate ook daar naby vir die mense wat hou van die natuur en wild.
Nina S. - 11th September 2017
staying in Clarens
The town has a lot to offer with many curio shops, restaurants and bars. Clarens Brewery is a definite must. We went to Clementines for dinner which was superb. Best lamb shank I've ever had!
Jurie M. - 11th September 2017
staying in Clarens
Clarens is lekker. Goeie bier en kosse. Dis net bietjie klein en het dit in 2 dae deurgeloop.
Tharina V. - 11th September 2017
staying in Clarens
Mooiste plek.
Lester C. - 5th September 2017
staying in Clarens
The shops with their rural approach encourage you to view the shop goodies.
Francois D. - 4th September 2017
staying in Clarens
Baie mooi met vriendelike ontvangs deur inwoners. Net te veel om te eet.
Geoffrey P. - 4th September 2017
staying in Clarens
Hou baie van Clarens. Unieke, "klein dorpie"-atmosfeer. Gaan 'n paar keer 'n jaar soontoe.
Suretha C. - 28th August 2017
staying in Clarens
Pragtig. God se handewerk.
Darius V. - 28th August 2017
staying in Clarens
Verrassend!
Marijke S. - 28th August 2017
staying in Clarens
Clarens sien ons definitief weer! Heerlik ontspan. Eishbein by Street Cafe, heerlik, uitstekend. Clementine Restaurant 'n moet vir alle besoekers. Dankie Sjef Addo, was 'n droom maaltyd!
Carina B. - 28th August 2017
staying in Clarens
Pragtige dorpie!
Petra C. - 28th August 2017
staying in Clarens
Clarens is 'n lieflike dorpie en maak dit moeilik vir mens om huis toe te kom, want mens sal veel eerder langer daar wil vertoef, en die mense is vriendelik verby, ek sal enige tyd weer 'n draai daar maak
Charmaine S. - 23rd August 2017
staying in Clarens
Pragtige dorpie, met lekker kuier hoekies!
Martin G. - 22nd August 2017
staying in Clarens
Peperduur en lelik in die winter, maar steeds ons gunsteling uitspanbestemming.
Mnr A P D. - 22nd August 2017
staying in Clarens
Pragtig.
Gawie N. - 22nd August 2017
staying in Clarens
Daar is iets van als vir almal.
Inge L. - 21st August 2017
staying in Clarens
Mooiste dorpie met oulike winkeltjies.
Debbie D. - 21st August 2017
staying in Clarens
Little bit commercialised. However, nice to walk around the village and enjoy the various eateries with the nice views. If you are staying in self-catering accommodation, just note that it is not easy to get supplies in Clarens. There are not many options to get fruit and veggies if you need them.
Henk L. - 21st August 2017
staying in Clarens
Fantasties!
Petro P. - 21st August 2017
staying in Clarens
Baie mooi en die mense is baie vriendelik!
Deon B. - 16th August 2017
staying in Clarens
Clarens is 'n mooi dorpie met heelwat toeriste besienswaardigheid, eet- en kuierplekke. Ons het die kuier geniet en sal weer gaan.
Stephan B. - 15th August 2017
staying in Clarens
Vreeslike lekker plek om vriende te maak en net die buite lewe te geniet, volgende een is "white water rafting".
Johan P. - 14th August 2017
staying in Clarens
Die winkels is duur. Baie eetplekke.
Karin D. - 14th August 2017
staying in Clarens
Clarens is en sal altyd een van ons gesin se geliefde plekke wees. Pragtig!
Melanie R. - 13th August 2017
staying in Clarens
Die hele dorpie en sy mense is puik!
Elize S. - 13th August 2017
staying in Clarens
Clarens is ' n pragtige interessante dorpie met goeie restaurante en koffie winkels. Ons het die snuisterye winkels en kunswinkels baie geniet. Die berge is fantasties!
Albert R. - 12th August 2017
staying in Clarens
Die omgewing is pragtig en ons het lekker die aand by die Highlander geƫet. Die winkel by die petrolstasie was goed toegerus en moes al baie mense goed te staan gekom het. Ons kon darem vuurhoudjies en starters daar koop. Maar ai, die armoede om die dorp, die hartseerstorie van Suid-Afrika!
Rene N. - 11th August 2017
staying in Clarens
Lieflike dorp, ek sal hier aftree. Jy kan jou verbeel jy is in Switzerland.
Madelane V. - 10th August 2017
staying in Clarens
Dis 'n moet sien.
Loretta A. - 9th August 2017
staying in Clarens
Regtig 'n plekkie om te sien en ervaar. Ons het dit platgeloop.
Hanneke D. - 8th August 2017
staying in Clarens
Ons sal definitief weer Clarens toe gaan. Die atmosfeer was vrolik en gasvry.
Sj S. - 7th August 2017
staying in Clarens
Verseker ons gunstellingplek om te wees.
Lariska V. - 7th August 2017
staying in Clarens
Pragtige plekkie.
Fronnie K. - 7th August 2017
staying in Clarens
Oulike ondekking van 'n pragdorpie ryk aan verskeie kulture.
Rudi J. - 1st August 2017
staying in Clarens
Baie mooi.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com