Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2263 reviews.
Maurice W. - 6th April 2017
staying in Clarens
Baie oulike dorpie.
Christo G. - 6th April 2017
staying in Clarens
Beste plek in die wereld!
Sarah S. - 6th April 2017
staying in Clarens
Pragtig, veral hierdie tyd van die jaar.
Carol B. - 6th April 2017
staying in Clarens
Naweek was te kort. Gaan beslis vir 'n week daar kuier!
Veruschka M. - 6th April 2017
staying in Clarens
Verskriklike stunning plek, 360 uitsig oral!
Scott P. - 6th April 2017
staying in Clarens
Beautiful town and friendly people will definitely visit again.
Theo L. - 5th April 2017
staying in Clarens
Clarens bly 'n voorkeur-bestemming.
Elize B. - 5th April 2017
staying in Clarens
Parkering is 'n probleem omdat Clarens so gewild is en uitgebrei het. Daar is nog soveel eetplekke wat ek graag sal wil besoek.
Johan C. - 4th April 2017
staying in Clarens
Lekker plek.
Elize B. - 4th April 2017
staying in Clarens
Omgewing wonderlik! Ontwikkeling oorkant R712/Clarens pas nie by dorp en omgewing!
Peter W. - 4th April 2017
staying in Clarens
Perfekte plek om jouself to verloor en te herlaai. Natuurskoon, kunste en ook vir die avontuurlustige. Die geheim is om met al die mense (inwoners) te gesels!
Hentie R. - 31st March 2017
staying in Clarens
Clarens het geen kommentaar nodig nie! Gaan en geniet!
Delan K. - 31st March 2017
staying in Clarens
Baie oulik. Geniet die mense baie. Dit was vir my net 'n bietjie te kommersieel.
Marius M. - 30th March 2017
staying in Clarens
Wonderlike ontspanningsoase! Die omgewing weerspieƫl die prag van die Oos-Vrystaat.
Marguerite D. - 28th March 2017
staying in Clarens
Really enjoyed the Clarens X-treme - very competent and friendly staff.
Tiaan S. - 28th March 2017
staying in Clarens
Baie mooi plekkie vir 'n wegbreek of om deur te reis.
Pine P. - 27th March 2017
staying in Clarens
Pragtig, skoon, wonderlike natuurskoon, oud-Europese styl. Ons "love" die plek en sal weer besoek.
Letitia S. - 27th March 2017
staying in Clarens
Fantastiese plek!
Alida S. - 27th March 2017
staying in Clarens
Sal altyd weer daarheen gaan - minstens 2 maal per jaar.
Denise N. - 27th March 2017
staying in Clarens
Clarens is 'n klein, mooi dorpie in die hart van die Vrystaat. Lekker bestemming, die winkels net duur, maar dis pragtig verby en 'n mens verkyk jou aan die Maluti-berge.
Victor S. - 26th March 2017
staying in Clarens
Baie rustige dorp. Hou dit asb. eg Suid-Afrikaans.
Philip L. - 26th March 2017
staying in Clarens
Steeds 'n wenbestemming!
Magda G. - 26th March 2017
staying in Clarens
Clarens is a beautiful place with the most friendly people. If you need a breakaway we would recommend Clarens definitely.
Mornay L. - 26th March 2017
staying in Clarens
Wow!
Dirk V. - 26th March 2017
staying in Clarens
Baie lekker, nie 'n Sjinese vlooimark nie.
Ronel C. - 25th March 2017
staying in Clarens
Clarens is een van ons gunstelingplekke in die RSA.
Pieter V. - 24th March 2017
staying in Clarens
Baie oulike dorp, kort 'n eetplek soos Ocean Basket.
Paul S. - 24th March 2017
staying in Clarens
Lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek.
Eugene C. - 23rd March 2017
staying in Clarens
Clarens is wonderlik en ek sal weer daarheen gaan.
Lida H. - 22nd March 2017
staying in Clarens
Pragtige area om te besoek. Veilig en skoon. Pragtige winkeltjies en eetplekkies. Ons het dit baie geniet.
Hendrik S. - 17th March 2017
staying in Clarens
'n Rustige dorp met 'n groot "vibe"
Hester V. - 16th March 2017
staying in Clarens
Clarens is "amazing"! Veral Maartmaand - die weer, die kosmosse en Clarens is troeteldiervriendelik! Een van Suid-Afrika se mooiste plekke.
Margaret D. - 15th March 2017
staying in Clarens
Dit is waarlik 'n besonderse juweel in ons land. Een van my gunsteling vakansiedorpe.
Liezel V. - 13th March 2017
staying in Clarens
Clarens is pragtig met baie vriendelike mense.
Allison C. - 10th March 2017
staying in Clarens
Soos enige toeristebestemming is die winkels baie duur. Maak seker jy vat baie geld saam, want alles is mooi! Daar is net nie veel vir die kinders om te doen nie, so ek dink nie dis 'n plek wat kinders sal geniet nie. Maar oor die algemeen het ek en my man elke oomblik daar geniet.
John W. - 9th March 2017
staying in Clarens
Dit is 'n kosfundi en kunsliefhebber se ideale dorpie en vir die wat iets rustig en warm soek.
Briony D. - 9th March 2017
staying in Clarens
Beautiful surroundings, lovely shops and restaurants were also great. Lovely weekend away!
Sonja J. - 9th March 2017
staying in Clarens
Clarens is 'n interessante naweekbestemming, maar ons sal nie hier vakansie hou nie. Genoeg verskeidenheid om te sien. Sommige besighede se waarde is egter buite Suid-Afrikaners se mark geprys. Die omgewing is 'n bonus vir die siel!
Lynette C. - 8th March 2017
staying in Clarens
Oulike plek en Elsa van Kokkedoor se restaurant sal ons beslis aanbeveel!
Helene V. - 8th March 2017
staying in Clarens
Awesome!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com