Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2056 reviews.
Johan S. - 9th June 2016
staying in Clarens
My tweede huis.
JC V. - 9th June 2016
staying in Clarens
Is 'n baie veilig en rustige bergdorp.
Rosa S. - 9th June 2016
staying in Clarens
Pragtige juweel in die Vrystaat...
Leon J. - 8th June 2016
staying in Clarens
Pragtige skoon dorp met hope karakter.
Dr Arnaldo And Mrs Jean S. - 3rd June 2016
staying in Clarens
Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire.
Jenny S. - 2nd June 2016
staying in Clarens
'n Belewenis!
Leynne M. - 2nd June 2016
staying in Clarens
Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan.
Ela D. - 31st May 2016
staying in Clarens
Amazing town!
Danila N. - 28th May 2016
staying in Clarens
Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal.
Frans S. - 27th May 2016
staying in Clarens
Pragtig geleë en asemrowend in die herfsmaande.
Francois D. - 26th May 2016
staying in Clarens
Baie lekker rustig. Beïndruk met die restaurante.
Annemarie N. - 26th May 2016
staying in Clarens
Baie genotvolle ervaring.
Ernest V. - 26th May 2016
staying in Clarens
Bied mens 'n groot verskeidenheid. Pragtige plek.
Nerina S. - 26th May 2016
staying in Clarens
Love die winkeltjies, net te veel Afrika-winkels en te min ander.
Martin M. - 23rd May 2016
staying in Clarens
Baie oulik en baie om te doen. Sal nie hierheen kom vir 2 weke nie, maar so paar aande/dae is baie lekker.
Jakkie J. - 20th May 2016
staying in Clarens
Clarens is beslis 'n sielsverrykende ervaring. Soveel om te sien en doen in en om Clarens. Die majestueuse berge is fenominaal enige tyd van die jaar en pragtig in elke seisoen. Ek sal ter enige tyd enige iemand aanraai om 'n draai in Clarens te maak. Die doen en late asook die kleure en prag van Clarens kan vergelyk word met 'n mooi vrou in elke geur vir 'n ieder en elke smaak, net soos die digter van ouds geskryf het. "My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel, daar's iemand ... iemand in anys, daar's 'n vrou in elke geur!"
Welma J. - 19th May 2016
staying in Clarens
Dis heerlik om deur al die winkeltjies te kuier.
Marlyn C. - 19th May 2016
staying in Clarens
Altyd awesome!
Barbara V. - 19th May 2016
staying in Clarens
Pragtige omgewing, vriendelike mense en 'n baie lekker ondervinding om in Clarens rond te stap.
Conrad S. - 19th May 2016
staying in Clarens
Pragtige klein dorpie met heerlike eet- en drinkplekkies!
Petro S. - 19th May 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n baie mooi en lekker dorpie. Ons sal enige dag weer teruggaan.
Ina O. - 17th May 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n regte kunstenaarsdorpie! Die wolwinkel se dames verdien 'n pluimpie! Die vriendelikste twee dames en was ook baie behulpsaam! En die mooiste komberse!
Rina K. - 16th May 2016
staying in Clarens
Pragtige dorpie met uitsonderlike natuurskoon.
Andre G. - 15th May 2016
staying in Clarens
Pragtige dorpie.
Lenca . - 12th May 2016
staying in Clarens
Verdeel Suid-Afrikaanse toeriste in twee groepe: Die wat Clarens beleef het en die wat Clarens nog nie beleef het nie!
Mariette V. - 12th May 2016
staying in Clarens
Dit is een van die mooiste plekke waar ons nog was, en ons was al by baie. Sal definitief weer gaan kuier.
Tommy V. - 12th May 2016
staying in Clarens
Mooi dorpie met baie geskiedenis. 'n Definitiewe aanbeveling vir enige iemand wat uit die stad wil kom en die natuur wil inneem. Go Clarens!
Leandra V. - 12th May 2016
staying in Clarens
Such a small yet busy little town that had a lot to offer us on our stay. Packed with smiles and friendliness making it easy to relax and enjoy.
Green G. - 12th May 2016
staying in Clarens
Plekkie raak nou duur maar dit is te verstane. Eks baie bly dis nog nie oorgeneem deur enige van die groot kettingwinkels nie. Mens sien dit bitter min nou.
Juanita V. - 10th May 2016
staying in Clarens
Dit is 'n uitstekende wegbreek-dorpie. Gesellig en vriendelik met asemrowende natuurskoon en so baie om te doen!
Neels R. - 9th May 2016
staying in Clarens
Uitstekende bestemming wat soms oorbevolk raak.
Karin L. - 7th May 2016
staying in Clarens
Hiking was great! We hiked a half-day in Golden Gates from Glen Reenen, then to Cathedral Cave in Golden Gates from Gladstone (Stables), and also in the Clarens conservancy in Clarens - great views. Lunch and live music at Artichoke restaurant in the warm afternoon sun was amazing, but the cheese platter for two was only enough for 1 person. Cheese and cold meat platter at Clarens Brewery was great.
Andre S. - 6th May 2016
staying in Clarens
Baie mooi!
Magdalena S. - 6th May 2016
staying in Clarens
Pragtige dorp. Jammer Goldengate daar naby se diere het verdwyn.
Alta F. - 6th May 2016
staying in Clarens
Ons besoek Clarens op 'n gereelde basis. Pragtige omgewing.
Zelda S. - 6th May 2016
staying in Clarens
Mal oor die plek. Besonders mooi!
Michelle V. - 6th May 2016
staying in Clarens
Pragtig - veral gedurende die herfs wanneer die blare verkleur.
Jannis L. - 5th May 2016
staying in Clarens
Sjoe, dit kan besig raak!
Reynette V. - 5th May 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie wat sy eie bekoring inhou. Die restaurante en winkeltjies kan mens vir ure besig hou en Golden Gate is nie ver daarvandaan nie.
Hannes B. - 4th May 2016
staying in Clarens
Clarens bied alles wat die natuur-, sport-, kultuur- en kosliefhebbers nodig het.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com