Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 1984 reviews.
Ilisma B. - 8th October 2015
staying in Clarens
Lekker plek!
Kobus G. - 8th October 2015
staying in Clarens
Baie ontspannende omgewing, weg van geraas en daaglikse stres.
Robert-scott Y. - 8th October 2015
staying in Clarens
As jy lief is vir kuns, lekker eet en prag uitsigte is Clarens die regte plek vir jou.
Helet S. - 6th October 2015
staying in Clarens
Baie oulike plekkie.
Bob Y. - 5th October 2015
staying in Clarens
Would definitely spend time here again.
Duane R. - 5th October 2015
staying in Clarens
Ons het Clarens baie geniet, al was dit 'n druk tydperk met baie toeriste. Ons aanbeveling is dat daar meer parkering beplan word om groot groepe mense in besige tye te akkommodeer. Ons was 3 jaar terug in Clarens en was verbaas dat die spyskaarte van restaurante so afgeneem het in die hoeveelheid opsies.
Coreza B. - 2nd October 2015
staying in Clarens
Great dorpie met baie aktiwiteite.
Etna W. - 1st October 2015
staying in Clarens
Pragtige dorp. Beslis 'n besoek werd as mens nog nie daar was nie.
Claudi-monet B. - 1st October 2015
staying in Clarens
Clarens is so 'n onbeskryflike dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense. Onthou sonblok tydens die somer! Golden Gate Nasionale Park is 'n wonderlike dag-uitstappie!
Letitia D. - 1st October 2015
staying in Clarens
Ons het heerlik ontspan en die omgewing geniet en verken!
Hendrik S. - 1st October 2015
staying in Clarens
Dit is een van die mooiste natuur-areas in Suid-Afrika.
Corne P. - 1st October 2015
staying in Clarens
LOVE die plekkie! 10/10 vir Clarens. Eerste keer daar, maar sal weer teruggaan en ander deel van Clarens beleef. Dankie LekkeSlaap!
Clemens S. - 1st October 2015
staying in Clarens
Opsigself 'n bestemming van waarde!
Lindy V. - 1st October 2015
staying in Clarens
Clarins is beslis 'n plekkie waarheen ons meer gereeld sal gaan!
Abee H. - 30th September 2015
staying in Clarens
Clarens is in 'n ongelooflike mooi deel van ons land geleë. En dan is daar genoeg eetplekke met smaaklike disse.
Kobus V. - 27th September 2015
staying in Clarens
Raak baie vol oor vakansiedae en naweke. Verder baie goed.
Shavonne V. - 25th September 2015
staying in Clarens
Love Clarens!
Irene E. - 25th September 2015
staying in Clarens
Pragtiste dorpie, het baie geniet, sal altyd weer kom kuier.
Andre C. - 20th September 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n regte kuns dorpie met die lekkerste kuier- en eetplekke
Cornelia H. - 19th September 2015
staying in Clarens
Ek is 'n gereelde Clarens toeris.
Bill W. - 17th September 2015
staying in Clarens
A great laid back place to visit and good golfing facilities. Not much for the younger generation but overall a place worth visiting.
Annemie N. - 17th September 2015
staying in Clarens
Clarens het alles wat 'n toeris soek. Die veld, berge, restaurante, winkels en rustige atmosfeer. 'n Wenner.
Johann S. - 15th September 2015
staying in Clarens
Pragtige dorpie.
Hermanus W. - 14th September 2015
staying in Clarens
Dit bly 'n juweel-dorpie.
Pierre S. - 14th September 2015
staying in Clarens
Bly 'n lekker wegbreek bestemming.
Dewald V. - 11th September 2015
staying in Clarens
Clarens bied baie meer as wat die oog offer, 'n definitiewe moet vir enige reisiger!
Frans B. - 10th September 2015
staying in Clarens
Skoon netjiese dorp met vriendelike mense. Lekker gekuier.
Suzette R. - 10th September 2015
staying in Clarens
Die dorp is 'n belewenis en ons het lekker gekuier in 'n hele paar van die restaurante wat deur die personeel van Castello aanbeveel was.
Smith D. - 8th September 2015
staying in Clarens
Met wonderful, friendly people - will certainly return when the weather is a bit warmer!
Rehan P. - 4th September 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n prag dorpie met baie toeriste besienswaardighede. Golden Gate is baie naby en moet nie oorgeslaan word nie. Die majesteuse amfiteater is so 'n uur se ry. Dit is die mooiste gedeelte van die Drakensberge met 'n lekker stap teen die berg op en huisves die 2de hoogste waterval in die wêreld! (Google dit gerus!)
Gretchen F. - 3rd September 2015
staying in Clarens
Clarence is a quaint picture perfect destination for a weekend getaway.
Marinda D. - 1st September 2015
staying in Clarens
Een van die mooiste plekke in SA.
René Z. - 27th August 2015
staying in Clarens
Gezellig dorp maar winkels gaan laat open en in middag erg vroeg dicht.
Maritsa P. - 24th August 2015
staying in Clarens
Die dorpie se ingang, vanaf Betelehem, is asemrowend mooi wat die natuur betref met indrukwekkende berge, 'n dam met ganse en 'n perd, wilgerbome wat jou wil insluk soos jy teen die opdraande uitry.
Lizelle V. - 20th August 2015
staying in Clarens
Sal dit definitief aanbeveel!
Liezl V. - 17th August 2015
staying in Clarens
Love Clarens!
Karien V. - 17th August 2015
staying in Clarens
Clarens is pragtig met iets vir almal. Ons sal Clarens weer besoek.
Elise N. - 14th August 2015
staying in Clarens
Baie aangename dorpie met baie om te sien en doen vir 'n langnaweek.
Natasja G. - 14th August 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n oulike dorpie.
Lourens J. - 14th August 2015
staying in Clarens
Clarens is awesome!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com