Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Charmaine D. - 20th July 2015
staying in Clarens
Clarens is die beste plekkie ooit. Ons besoek dit gereeld. En het ook 'n jaar terug daar getrou. Sal altyd en altyd teruggaan.
Bessie B. - 20th July 2015
staying in Clarens
Het Clarens al baie oor naweke besoek, hierdie keer 'n Donderdag en Vrydag en nie so verskriklik besig en dus vir n meer aangename ervaring gesorg. Uitstekende toeriste-bestemming as jy van mense hou.
Anita E. - 20th July 2015
staying in Clarens
Pragtige dorpie. Gawe mense. Lekker eetplekke.
Alex V. - 20th July 2015
staying in Clarens
Mooi dorp, vriendelike mense en heerlike restaurante!
Amore D. - 13th July 2015
staying in Clarens
Ons kom beslis weer.
Lizaan D. - 13th July 2015
staying in Clarens
Heerlike wegbreek as mens wil lekker rus. Sal dalk net help as mens weet watter winkeltjies wanneer toemaak.
Charlese M. - 13th July 2015
staying in Clarens
Rustige plekkie. Baie lekker en sal aan almal aanbeveel.
Christiaan T. - 13th July 2015
staying in Clarens
Baie interessante dorp. Ons sou graag meer wou sien, maar omdat ons laat die middag op Clarens aangekom het was baie van die winkeltjies en retaurante reeds toe.
Ingrid S. - 13th July 2015
staying in Clarens
Wonderlike natuur en 'n rustige vriendelike omgewing. Sal definitief aanbeveel.
Anel V. - 12th July 2015
staying in Clarens
Dis die moeite werd om 'n besoek aan Clarens te kombineer met 'n besoek aan Golden Gate.
Moira B. - 9th July 2015
staying in Clarens
Dis altyd lekker, vriendelik in Clarens. Party verblyf is duur, Die Kruik uitstekende waarde vir geld.
Natie T. - 6th July 2015
staying in Clarens
Baie mooi ou dorp met baie oulike winkeltjies, bietjie duur, die uitsig oor die berge is baie mooi.
Angela B. - 5th July 2015
staying in Clarens
Beautiful scenery and lots to do and see - will highly recommend a visit to this little town!
Vincent B. - 3rd July 2015
staying in Clarens
Een van die top 10 plattelandse dorpe in Suid-Afrika.
Henk S. - 3rd July 2015
staying in Clarens
Winkeleienaars is glad nie vriendelik nie, asof jy hulle iets skuld as jy in hulle winkel rond stap.
Hein V. - 2nd July 2015
staying in Clarens
Restaurante baie gemiddeld.
Desiree V. - 2nd July 2015
staying in Clarens
Die dorpie is beautiful en het dit baie geniet. Lekker geëet en net dit geniet. Die plakkerskamp naby die gastehuis is kommerwekkend en mens kan die musiek en geraas hoor in die aand maar het geen probleme gehad nie.
Erina M. - 30th June 2015
staying in Clarens
Ek's mal oor Clarens.
Marina L. - 30th June 2015
staying in Clarens
Baie aangename dorpie om te besoek, maar die oorvloed mense was bietjie erg. Kon glad nie plek kry in enige van die beter restaurante in die dorp nie.
Andre D. - 25th June 2015
staying in Clarens
Clarens was nog altyd 'n topklas-destinasie. Solank as wat dit nie verder uitbrei nie, maar net so bly, behoort dit altyd n lekke plek te wees om heen te gaan.
Judith K. - 25th June 2015
staying in Clarens
Vriendelike mense, oulike restaurante, pragtige kuns! Gunsteling naweek-bestemming!
Marilise K. - 23rd June 2015
staying in Clarens
Wonderlike natuurskoon, rustige ervaring...
Roxy V. - 23rd June 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige dorpie. Skoon en mooi en pragtig.
Erika D. - 22nd June 2015
staying in Clarens
Klein plekkie met groot skop. Oor 'n naweek is dit 'n besige plek met baie dinge om te sien.
Cindy I. - 20th June 2015
staying in Clarens
Asemrowende plekkie! Dit voel soos 'n ander wêreld as mens daar is. So asof mens nie eers meer in Suid-Afrika is nie. Amazing!
Ane V. - 20th June 2015
staying in Clarens
Die eetplekke en kuierplekke is great. Diens absoluut fantasties. Sal beslis weer gaan kuier.
Mark W. - 20th June 2015
staying in Clarens
Absolulety fabulous. Going again end July.
Bessie P. - 17th June 2015
staying in Clarens
Clarens is enig in sy soort, in die mooiste omgewing en altyd baie lekker om 'n blaaskans daar te geniet. Die winkels van Clarens is baie interessant, maar bietjie duur.
Annaline D. - 17th June 2015
staying in Clarens
Die pragtige area waarin Clarens gelee is maak dit 'n "moet-besoek-bestemming"!
Jolanda B. - 16th June 2015
staying in Clarens
Pragtige, vriendelike toerismedorp.
Pieter C. - 14th June 2015
staying in Clarens
Nie so sprokiesagtig sonder sneeu nie: droog en stil in Junie, maar 0 grade C in oggende!
Nick B. - 12th June 2015
staying in Clarens
Clarens is wonderlik en daar is veskeidenheid dinge om te sien en doen sowel as heerlike eetplekke. Dit is 'n pragtige wêreld en moet besoek word. Daar is ook baie oulike koffieplekke in die hele omgewing. Probeer gerus Die Bus Stop net buite Clarens op pad na die Golden Gate Natuurreservaat.
Elsebie C. - 11th June 2015
staying in Clarens
A must to visit!
Andre R. - 6th June 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n besonder mooi dorpie, ligging en fasiliteite baie goed.
Johan V. - 2nd June 2015
staying in Clarens
Mooi, ek gaan baie daarheen.
Odette D. - 29th May 2015
staying in Clarens
Lekker wegbreek saam vriende of net saam jou eggenoot.
Anneli V. - 27th May 2015
staying in Clarens
Dis 'n tipiese plattelandse dorpie waar alles vroeg toemaak in die week, maar oor naweke lewe kry. Mens gaan egter soontoe vir die pragtige natuurskoon en om weg te kom van die gejaag van die stad. As mens onttrekkingssimptome kry van die stad, is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan rondsnuffel en as dit nie werk nie, is Bethlehem en die Dihlabeng Mall darem nie te ver nie!
Petro S. - 25th May 2015
staying in Clarens
Baie ou en stylvolle dorpie wat dit 'n baie lekker kuierplekkie maak.
Mariana T. - 22nd May 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige plek en het baie potensiaal.
Juhan V. - 21st May 2015
staying in Clarens
Baie gewild en altyd besig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com