Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Sean L. - 25th September 2019
staying in Clarens
A town that has stayed in the past.
Japie B. - 25th September 2019
staying in Clarens
Awesome dorpie en uitstekende restaurante. Eat Cheese Deli vir ontbyt en Costos vir aandete is 'n moet vir elke persoon wat Clarens besoek, maak net seker jy bespreek by Costos voor die tyd.
Stephenie M. - 25th September 2019
staying in Clarens
Dit is die mooiste dorpie met soveel aktiwiteite om te doen.
Robert T. - 25th September 2019
staying in Clarens
Clarens is 'n wonderlike rustig dorp waar jy kan ontspan en rus, met baie om te doen in en om Clarens. Die restaurante is top klas met iets vir elke smaak. Snuffel gerus rond in die talle winkels.
Ruurd V. - 25th September 2019
staying in Clarens
Pragtige natuurskoon en omgewing!
Cathy V. - 25th September 2019
staying in Clarens
Dit is 'n wonderlike dorpie.
Liezel M. - 24th September 2019
staying in Clarens
Absoluut mal oor Clarens. Sal weer en weer daarnatoe gaan.
Marilise V. - 23rd September 2019
staying in Clarens
Asemrowende uitsig, Clarens is skoon en veilig en als is bymekaar. Moenie enige kettingwinkels verwag nie, maar dit maak die dorpie uniek.
Melanie R. - 20th September 2019
staying in Clarens
Heerlik gekuier, vriendelike dorp en Golden Gate is 'n klipgooi van Clarens af met baie om te sien en doen.
Christa M. - 20th September 2019
staying in Clarens
Heerlike, rustige dorpie, sal dit weer besoek.
Mari O. - 19th September 2019
staying in Clarens
Baie rustige toeristebestemming.
Mari V. - 18th September 2019
staying in Clarens
Dis 'n baie mooi dorp.
Chris D. - 17th September 2019
staying in Clarens
Altyd lekker om in Clarens te kuier, alleen of saam met vriende.
Japie L. - 17th September 2019
staying in Clarens
Baie geniet. Was eerste keer, maar nie die laaste keer nie.
Sylvia D. - 16th September 2019
staying in Clarens
Ons geniet elke keer ons besoek aan Clarens en ontdek altyd iets nuuts. Die hele dorpie het 'n heerlike atmosfeer en ons ontspan heerlik.
Elize V. - 16th September 2019
staying in Clarens
Altyd lekker.
Christiaan J. - 16th September 2019
staying in Clarens
Baie rustige dorp, mens kry rus vir jou siel!
Jimmy R. - 13th September 2019
staying in Clarens
Amazing.
Julia T. - 9th September 2019
staying in Clarens
Clarens Xtreme provided an excellent River Rafting day and the town is beautiful.
Sirilda B. - 8th September 2019
staying in Clarens
As jy nog nie in Clarens was nie gaan en beleef die gasvryheid van die drop en sy mense.
Doreen M. - 5th September 2019
staying in Clarens
Clarens is a very nice place.
Yolie T. - 3rd September 2019
staying in Clarens
Very beautiful quaint little town but not suitable for kids as there aren't any activities to keep children entertained.
Beverley R. - 3rd September 2019
staying in Clarens
I love Clarens so much, it was our 3rd visit. The vibe is so relaxed and the restaurants are amazing, I would recommend Clarens to anyone wanting a quiet break away, such a beautiful little town to visit. We also went to Noah's Cheese Farm where we met Cilla, the owner. It's great place to visit with great cheese platters, a must if you are visiting Clarens.
George N. - 3rd September 2019
staying in Clarens
A place to clear your head and mind, relax and enjoy yourself.
Rina F. - 2nd September 2019
staying in Clarens
Wat 'n mooi dorpie met unieke winkeltjies en eetplekke. Ons kon ure deur al die plekkies snuffel.
Cornell J. - 28th August 2019
staying in Clarens
Amazing mooi plek. En baie veilig en rustig.
Cherie K. - 27th August 2019
staying in Clarens
Clarens is an awesome town and we love all the shops, galleries and pubs.
Mark D. - 26th August 2019
staying in Clarens
Grondpaaie is lelik.
Mark D. - 26th August 2019
staying in Clarens
Mooi plekkie, jammer oor die lelike grondpaaie.
Angie V. - 26th August 2019
staying in Clarens
Ek love Clarens! Een van die mooiste klein dorpies in Suid-Afrika.
Ronel L. - 26th August 2019
staying in Clarens
Restaurante is saans baie vol en mens moet maar verkieslik boek as jy daar wil eet. Baie lekker atmosfeer in Clarens en vreeslik baie eetplekke en winkeltjies met mooi goedjies om te koop.
David C. - 26th August 2019
staying in Clarens
Lovely, quaint town, will go back often for sure.
George V. - 26th August 2019
staying in Clarens
Clarens bly maar 'n wenner. Elke keer dat ons daar kuier dan sê ons, ons moet weer kom.
Emma K. - 22nd August 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie en omgewing.
Prateek M. - 21st August 2019
staying in Clarens
A mini Switzerland of SA.
Nicolene A. - 20th August 2019
staying in Clarens
Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen.
Tienie P. - 20th August 2019
staying in Clarens
Clean and much enjoyed.
Hannetjie B. - 19th August 2019
staying in Clarens
Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!
Karen S. - 16th August 2019
staying in Clarens
‘n Moet is om ook die lugballon te ry - fantastiese naweek in ‘n pragtige dorpie!
Drienie V. - 14th August 2019
staying in Clarens
Aangenaam verras met nuwe uitbreidings.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com