Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Sydney A. - 16th July 2019
staying in Clarens
Restaurants were very busy and overall service in the restaurants was not great.
Jp N. - 16th July 2019
staying in Clarens
Clarens is baie nice, net vrek duur.
Werner B. - 16th July 2019
staying in Clarens
Die omgewing is fantasties, ek voel die eetplekke is te duur.
Peter D. - 15th July 2019
staying in Clarens
Beautiful getaway.
Linda F. - 15th July 2019
staying in Clarens
Lekker naweekwegbreek-dorpie, alhoewel bietjie ver van Pretoria af (4 ure). Die locals is baie vriendelik en hulpvaardig, het lekker gesels met 'n paar van hulle. As jy van inkopies hou, is dit die plek vir jou, alhoewel baie van die winkels dieselfde items verkoop.
Anton L. - 15th July 2019
staying in Clarens
Weereens asemrowend. Pragtige toeristebestemming.
Gerda M. - 15th July 2019
staying in Clarens
Clarens Parkrun is 'n moet! Moet op jou bucket list wees. Stunning views!
Danie C. - 15th July 2019
staying in Clarens
Ons is gereelde besoekers en dit is altyd 'n wonderlike ervaring om die dorp en omgewing te besoek.
Freda R. - 15th July 2019
staying in Clarens
Lovely destination to rest and spend time with family and friends.
Anuscha G. - 14th July 2019
staying in Clarens
Clarens is werklik die juweel van die Vrystaat. Pragtige landskappe en vriendelike mense laat jou tuis voel en van al jou bekommernisse vergeet.
Danie C. - 10th July 2019
staying in Clarens
Interessante dorp met iets vir elke smaak. Eetplekke van die beste!
Chantal H. - 9th July 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie! Ideale plek vir 'n rustige wegbreek van al die geraas.
Steph V. - 9th July 2019
staying in Clarens
Amazing destination. Lots of hiking and people are very friendly.
Ruby B. - 9th July 2019
staying in Clarens
Effens oorgekommersialiseerd na my smaak. Was meer uit die dorp in die natuur.
Emily M. - 8th July 2019
staying in Clarens
Clarens is a vibey town with much to do and enjoy!
Joubert S. - 8th July 2019
staying in Clarens
Elke keer minder beïndruk met Clarens.
Leigh W. - 8th July 2019
staying in Clarens
Frequent visitor to a beautiful town, the mountains are amazing and we love the restaurants, important to make a reservation as they were choc-a-bloc full.
Hettie C. - 8th July 2019
staying in Clarens
Clarens is OK. Nothing exciting. Service over all very very slow in the restaurants.
Colla R. - 8th July 2019
staying in Clarens
Stunning dorpie! Baie uniek.
Neo S. - 7th July 2019
staying in Clarens
Beautiful, quaint town to really unwind and get in touch with simple living. It's on my annual to do list from now on!
Arthur D. - 6th July 2019
staying in Clarens
Omgewing en natuur met berg-uitsig mooi.
Tjaart E. - 6th July 2019
staying in Clarens
Die paaie is in 'n uiters swak kondisie.
Timo L. - 5th July 2019
staying in Clarens
Baie mooi sal terug gaan.
Dirk V. - 5th July 2019
staying in Clarens
Het meer as 'n dag nodig!
Yolanda D. - 4th July 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie met die mooiste winkeltjies, waar 'n mens jou aan kan vergaap. Die restaurante is elk karaktervol en die lekkerste disse. Vir die kreatiewe en kunssinniges 'n moet om te sien. Die staproetes is asemrowend en die vars lug het ons bedwelm.
Wilandi H. - 4th July 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie met 'n goeie gemeenskap.
Nicolene J. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Absoluut wonderlik.
Pieter S. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Asemrowend.
Gerry H. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Lekker in die winter.
Liezl M. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Clarens, my "happy place" waarna ek elke keer sal terugkeer.
Michiel Zwarts B. - 3rd July 2019
staying in Clarens
Altyd lekker om die dorpie te besoek! Warm gevoel van mense wat almal een ding in gemeen het naamlik gesellig kuier, heerlik eet, 'n glasie wyn of twee geniet en drentel deur die oulike winkeltjies.
Heidi S. - 2nd July 2019
staying in Clarens
Awesome.
Kerry W. - 2nd July 2019
staying in Clarens
Loved Clarens, absolutely beautiful and fun to explore. Will definitely be back.
Carel S. - 2nd July 2019
staying in Clarens
Pragtige dorpie - ongelukkig oor gekommersialiseer vir toeriste maar ek neem aan dit is wat party toeriste graag wil hê.
Hannerie V. - 1st July 2019
staying in Clarens
Rustig en veilig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.
Salome G. - 1st July 2019
staying in Clarens
Eerste keer daar, beslis nie die laaste keer nie!
Anton N. - 1st July 2019
staying in Clarens
Baie om te sien en om te doen in en om Clarens.
Daniel S. - 1st July 2019
staying in Clarens
Clarens bly maar altyd pragtig.
Alberto N. - 1st July 2019
staying in Clarens
Enigste negatief is dat Clarens so klein is soos die fotos beduie en dit beteken dat as die ouens jou waarsku dat jy moet inkopies doen in Bethlehem, dan joke hulle nie. Net die bare basics beskikbaar in Clarens - wat beteken jou braai gaan teleurstel tensy jy vleis saam bring. Lekker geëet - maar die meeste winkels is bietjie duur met min om jou besig te hou na die eerste oggend se stappie.
Elizea V. - 30th June 2019
staying in Clarens
Interesting town with a good vibe. There is everything for every taste.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com