Verified Reviews of Clocolan

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clocolan

Rated 3.63 out of 5 based on 16 reviews.
Carel J. - 16th March 2020
staying in Clocolan
Wat ek daar gesien het was maar net nie wat ek verwag het nie. Die toestand waarin die strate en omgewing is, sien ons nie hier in Hartenbos nie. Selfs die kitsbank, waar ek wou geld trek, was al die tweede dag buite werking, soos aan my vertel is.
Elana V. - 29th December 2019
staying in Clocolan
Regte mense wat omgee! Kan definitief die gholfklub aanbeveel. Lekker kos en Mabel is so goed met die kinders.
Nellie L. - 26th March 2019
staying in Clocolan
Die dorp self is 'n hartseer storie - soos maar al die kleiner dorpe in ons mooi land. Die omgewing is anders. Die mense is pragtig en ons mense.
Gert S. - 7th March 2019
staying in Clocolan
Plaasstalletjie met restaurant was oulik.
Nicoline H. - 9th January 2019
staying in Clocolan
Pragtige winkels met interessante ou en antieke artikels om te koop wat elkeen se sak sal pas!
Judy R. - 27th November 2018
staying in Clocolan
By dorp se ingang kan parkgras gesny word, slegte oog. Die paaie is baie sleg (potholes), vuil in die dorp en pad wat na Ben Nevis toe loop (hoofpad), baie papiere en vee wat pad kruis na willekeur. Mense sit in die dorp rond vir kwaadgeld.
Anthony W. - 17th September 2018
staying in Clocolan
Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan.
Anri R. - 21st April 2018
staying in Clocolan
Die Cherry Farm Stall is definitief 'n tweede besoek werd.
Andre B. - 11th April 2018
staying in Clocolan
Ons was gelukkig om te sien hoe die dam net buite die dorp oorloop na al die re├źn.
Thapelo M. - 4th December 2017
staying in Clocolan
Peaceful location. If want to get away from the busy city life to have a peace of mind and clean air, I would recommend you visit Clocolan.
Richatd F. - 22nd July 2017
staying in Clocolan
Fork and Pot served up a superb meal, want to go and try the Fond Au next time, very friendly host.
Rona S. - 30th March 2017
staying in Clocolan
Beoek dit self en beleef die mooi van die Vrystaat.
Mike T. - 6th January 2017
staying in Clocolan
Die dorp se mense is nie uiters vriendelik nie en die dorp is verwaarloos. Die omliggende gebiede is baie mooi en histories baie ryk.
Jgj (flaf) L. - 15th December 2016
staying in Clocolan
Clocolan is 'n baie mooi omgewing.
Marianna V. - 25th November 2016
staying in Clocolan
Baie mooi omgewing. Het kersiefees besoek en het die sjokoladefabriek baie interessant gevind. Het ook treingery by Sandstone Estates. Kersie Padstal-middagete geniet.
Henk K. - 7th July 2016
staying in Clocolan
Ons was by 'n troue by Zuikerkop net buite Clocolan, daarom het ons hier geslaap. As jy 'n plek soek waar daar regtig niks is vir sover jy kan sien nie, dan is hierdie die ideale wegbreek plek. Ons was egter lekker verras. Die oomblik wat jy begin kyk om te kyk sien jy daar gaan baie meer aan as wat jou eerste indrukke is.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com