Verified Reviews of Coffee Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Coffee Bay

Rated 3.89 out of 5 based on 55 reviews.
Elize V. - 15th February 2021
staying in Coffee Bay
Rather stay at the hotel than at this place!
Colleen B. - 15th February 2021
staying in Coffee Bay
Die pad na Koffiebaai is baie sleg, vol potholes. Miskien kan hulle iets doen om die paaie 'n klein bietjie beter te maak.
Scharlotte S. - 25th January 2021
staying in Coffee Bay
Koffiebaai en omgewing is magic. Pragtige omgewing!
Carlen M. - 10th November 2020
staying in Coffee Bay
Koffiebaai self het in my opinie baie agteruitgegaan en het min om te bied, behalwe die hotel. Dit kan 'n gevolg wees van Covid-19. Maar Hole in The Wall bly 'n asemrowende gesig wat jy nêrens anders kry nie.
Morne H. - 2nd November 2020
staying in Coffee Bay
Rustige plek, puik natuur. Mooi omgewing.
Magda G. - 12th October 2020
staying in Coffee Bay
Koffiebaai is 'n stukkie ongerepte natuurskoon. Die mense is egter arm en desperaat vir toeriste om hulle karre op te pas of rond te neem vir 'n vergoeding. Dit bly egter 'n juweel van Suid-Afrika met eg Suid-Afrikaanse mense en atmosfeer.
Beyers B. - 9th October 2020
staying in Coffee Bay
'n Unieke ervaring.
Karin S. - 30th September 2020
staying in Coffee Bay
Hole in the Wall is puik en so mooi. Die plaaslike inwoners is lastig en smeer heeltyd hul diens en kreef aan jou af. Sukkel om hulle te ontduik en is hulle redelik opdringerig.
Stina B. - 4th January 2020
staying in Coffee Bay
Hole in the Wall is 'n belewenis.
Andre V. - 19th November 2019
staying in Coffee Bay
Geboue lyk pragtig van ver af, maar ver van pragtig van naby af. Natuurskoon egter, is pragtig verby, asook die see-uitsigte asemrowend.
Fanie V. - 8th September 2019
staying in Coffee Bay
A very good experience and a lovely nature scene.
Dick V. - 3rd September 2019
staying in Coffee Bay
Koffiebaai is mooi, maar die pad daarheen het te gevaarlik geword. Pad se toestand is van die swakste wat ek nog in SA beleef het.
Gabriël V. - 17th May 2019
staying in Coffee Bay
Koffiebaai het pragtige natuurtonele. Daar kan net aandag aan toegangspad gegee word. Slaggate in oorvloed.
Adri G. - 2nd April 2019
staying in Coffee Bay
Die hotel is awesome, maar die pad is nag.
Charles F. - 11th March 2019
staying in Coffee Bay
Dit sal baie beter ondersteun word as die toegangsroete in 'n beter kondisie is.
Riana M. - 29th January 2019
staying in Coffee Bay
Alternatief. Ver van die gedruis van die stad. Goed om dit darem een maal in jou lewe te besoek.
Marius K. - 10th January 2019
staying in Coffee Bay
Natuurliefhebber se droom. Neem goeie kamera saam vir foto's!
Marié V. - 24th October 2018
staying in Coffee Bay
Pragtige strande en asemrowende uitsig van bo af.
Jaco J. - 29th September 2018
staying in Coffee Bay
Die 78 km wat jy moet ry Koffiebaai toe is nie van die beste nie jy moet tussen 60 en 40 km 'n uur ry, maar dit is verstane, want daar is kinders en rondloper diere. Dit het my nie gepla nie, want ek is met vakansie. Ek het gery na Koffiebaai en toe oor die koppe gery na Hole in the Wall Hotel. Die pad was grondpad, wat nie baie waffers is nie, maar het dit gedoen met 'n voorwielaangedrewe SUV. Beslis was alles die moeite werd.
Erik L. - 8th September 2018
staying in Coffee Bay
If the road would be better, it would be the place to be.
Yael H. - 9th August 2018
staying in Coffee Bay
Beautiful travel destination!
Karen V. - 1st July 2018
staying in Coffee Bay
Ongerepte, beeldskone natuur. Net die plek om weg te kom van al die stad se gejaag en lawaai.
Josien V. - 2nd June 2018
staying in Coffee Bay
Koffiebaai se hotel was baie minder spesiaal. Ons het daar geëet, maar die diens was nie reg nie. Daar was plastiek in my burger en hulle het gesukkel met die diens.
Theo O. - 2nd June 2018
staying in Coffee Bay
Koffiebaai is plattelands, nie veel om te sien nie en in die dorpie is nie veel om te doen nie.
Nelia B. - 29th May 2018
staying in Coffee Bay
Stunning!
Anita L. - 17th May 2018
staying in Coffee Bay
Koffiebaai se akkommodasie was baie beter as by Hole in the Wall.
Christa V. - 10th May 2018
staying in Coffee Bay
Fantasiese omgewing, mense en 'n asemrowende uitsig.
Carien K. - 9th May 2018
staying in Coffee Bay
Beslis 'n plek om te sien.
Josslyn G. - 18th April 2018
staying in Coffee Bay
Needed warning as to the condition of the tar road. Otherwise happy with our stay.
Christelle H. - 12th April 2018
staying in Coffee Bay
Baie mooi, maar moeilik om daar uit te kom (pad baie sleg). Verblyf wat semi ordentlik is, is geweldig duur. En daar is definitief 'n drugs/party/drank issue in die dorpie. Die natuurskoon is egter besonders.
Robert V. - 21st January 2018
staying in Coffee Bay
Nature-wise this is a stunning area but the facilities in and around this area are poor. The road to the "Hole in the Wall" is very challenging and it's very difficult to get to in a normal car. No warning is given to the difficulty of the road (gravel) for standard cars.
Meg H. - 14th January 2018
staying in Coffee Bay
Coffee Bay is very scenic. I would, however, recommend accommodation outside of the village towards Hole in the Wall.
Juanita L. - 9th January 2018
staying in Coffee Bay
Needs to be cleaned up.
Renata Burke B. - 5th January 2018
staying in Coffee Bay
Natuurskoon was baie mooi, oor nuwejaarsdag het die locals oor geneem, met harde musiek en bottels en papier was orals.
Vernon K. - 4th January 2018
staying in Coffee Bay
Net jammer die paaie is nie wat wonders nie, maar op die ou end was dit die moeite werd.
Pieter H. - 29th December 2017
staying in Coffee Bay
Te rustig en nie veel opsies om voorraad aan te vul nie, vat maar saam wat jy kan, koop net brood melk en bier daar. Maar jy gaan baie baie rus kry daar.
Theo P. - 2nd October 2017
staying in Coffee Bay
Wonderlike natuurskoon!
Silvia B. - 25th July 2017
staying in Coffee Bay
Pragtig.
Emil S. - 20th July 2017
staying in Coffee Bay
Koffiebaai self het 'n mooi hotel, maar die dorpie is vreemd. Die omgewing is pragtig met goeie vakansie plekke by White Clay en die Hole in the Wall oord.
Dirk M. - 17th January 2017
staying in Coffee Bay
Nie 'n baie netjiese omgewing as geheel nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com