Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
Heather E. - 10th November 2020
staying in Colesberg
Colesberg is ideally located for an overnight stop en route to or from the Cape and has a valuable and interesting heritage that ought to be preserved.
Cheryl S. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Great food! Lamb the best!
Danie K. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Goed geleë tussen Kaap en Gauteng.
Andri D. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Sentraal geleë, kan sien hoekom daar so baie gastehuise is in die omgewing.
Albert T. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Goed genoeg vir een aand se oorslaap en niks meer nie.
Roelof V. - 26th September 2020
staying in Colesberg
Goeie oornagpunt vir reis na die Kaap.
Hendrik Albertus S. - 26th September 2020
staying in Colesberg
So 'n lekker dorp!
Marieke F. - 20th September 2020
staying in Colesberg
Rustige dorpie langs die N1. Lekker eetplekke in Kerkstraat.
Louisa V. - 31st March 2020
staying in Colesberg
Die ideale stop as jy op die langpad is. Die Plattelander Restaurant is hoogs aan te beveel vir die heerlikste kos.
Danie V. - 24th March 2020
staying in Colesberg
Heerlik geëet by Die Plattelander. Hulle porsies is baie groot, maar heerlik. Bediening puik.
Eddie N. - 24th March 2020
staying in Colesberg
Ons het die atmosfeer van Colesberg geniet. Almal was vriendelik en behulpsaam. Al die reisigers het ontspanne voorgekom en dit lyk of die hele dorp net uit gastehuise bestaan!
Marié G. - 22nd March 2020
staying in Colesberg
Colesberg is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Oos-Kaap.
Corrie K. - 20th March 2020
staying in Colesberg
Ideale oornagplek op lang reise tussen die Noorde en Suide.
Connie G. - 20th March 2020
staying in Colesberg
Not much to do. Really just stopped to overnight on journey between CPT and JHB.
Jack V. - 19th March 2020
staying in Colesberg
Vir oornag is daar baie geleenthede in alle prysklasse. Nie veel te sien in die dorp vir toeriste.
Albertus S. - 19th March 2020
staying in Colesberg
Geboue lyk verwaarloos/nie in stand gehou.
Bertus G. - 15th March 2020
staying in Colesberg
Ons kort besoek het genoeg gebied, van die bestanddele, wat Colesberg beslis 'n toekomstige deel van ons reisplanne sal maak en regverdig om ander aan te moedig om daar te draai en self te verken.
Piet M. - 15th March 2020
staying in Colesberg
Sien sterre.
Marion H. - 11th March 2020
staying in Colesberg
I always like stopping over in Colesberg or Hanover. Bordeaux Restaurant's food is still as good as I remember.
Rochelle L. - 11th March 2020
staying in Colesberg
Baie gastehuise en B&B's beskikbaar.
Elba S. - 10th March 2020
staying in Colesberg
Heerlik om in my man se tuisdorp te kon kuier!
Annemari K. - 9th March 2020
staying in Colesberg
Stil en rustig met lekker eetplekke.
Elsabe D. - 6th March 2020
staying in Colesberg
Katrien W. - 1st March 2020
staying in Colesberg
Dit is 'n oulike plattelandse dorpie wat die meeste mense net verby ry. Ek beveel aan mense moet moeite doen en in die dorp in ry. Daar is baie oulike eetplekke ens.
Jan E. - 1st March 2020
staying in Colesberg
Altyd skoon en netjies.
Monette H. - 28th February 2020
staying in Colesberg
Netjiese dorp.
Koos L. - 24th February 2020
staying in Colesberg
Regte Karoodorpie uit verlede.
Jean H. - 24th February 2020
staying in Colesberg
Pragtige historiese dorpie, bietjie verwaarloos en die werknemers by die museum was onbehulpsaam en het baie geraas!
Ronelle T. - 23rd February 2020
staying in Colesberg
Halfpad op pad Kaap toe.
Vaughn B. - 20th February 2020
staying in Colesberg
Die historiese geboue maak mens ietwat nolstalgies. Die kerkklok wat lui as die tyd aanstap was vir my iets om te aanskou.
Johan B. - 16th February 2020
staying in Colesberg
Mooi dorp reg geleë ongeveer halfpad tussen Gauteng en Kaapstad.
Lelani V. - 14th February 2020
staying in Colesberg
Goeie ligging tussen Gauteng en Kaap.
Keith D. - 3rd February 2020
staying in Colesberg
Colesberg ─ a stopover between CT and Gauteng.
Carol G. - 2nd February 2020
staying in Colesberg
Historic and friendly. Lovely restaurants.
Mariaan M. - 2nd February 2020
staying in Colesberg
Vriendelike mense, ons het welkom gevoel.
Margaret V. - 28th January 2020
staying in Colesberg
Vir ons 'n handige oorslaap vir ons reis na Stilbaai.
Stanley L. - 25th January 2020
staying in Colesberg
It's an obvious halfway stop and it does have a certain charm. The Bordeaux Restaurant was fine but the Wimpy service is so slow it adds an hour to your journey.
John V. - 23rd January 2020
staying in Colesberg
A neat town with interesting old buildings and conveniently located for an overnight stay on the route to the Cape.
Bouke S. - 22nd January 2020
staying in Colesberg
Rustige, ontspanne atmosfeer en baie ouwêreldse geboue.
Constance P. - 22nd January 2020
staying in Colesberg
Colesberg is 'n rustige dorpie met tipiese baie goeie oornagverblyfplekke en beslis 'n gewilde halfweghuis tussen Johannesburg en Kaapstad of die Kaapse kus. Of dit 'n ideale eindbestemming is - sal ek nou nie mee saamstem nie - daar is nie veel te doen nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com