Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
David G. - 26th June 2018
staying in Colesberg
Nice town. Good restaurants.
Andre D. - 8th June 2018
staying in Colesberg
Dit is 'n great dorpie!
Willie B. - 3rd June 2018
staying in Colesberg
Naambord onduidelik, maar eienaar sal regstelling maak.
Wilson T. - 3rd June 2018
staying in Colesberg
Die Platteland restaurant se aandete was uit die boeke. Sal hom oral aanbeveel!
Gerda K. - 27th May 2018
staying in Colesberg
Geen straatname sigbaar nie. Dit kan help.
Ockert V. - 25th May 2018
staying in Colesberg
Dit was te laat om enige toeriste bestemmings te besoek.
Antoinette K. - 22nd May 2018
staying in Colesberg
Inni Kraal restaurant was uit die boonste rakke met hulle kos.
Jakkie D. - 22nd May 2018
staying in Colesberg
Trek vir jou baie warm aan in die winter, maar dis 'n baie lekker plekkie.
M C. - 18th May 2018
staying in Colesberg
Oulike dorpie.
Dawie B. - 7th May 2018
staying in Colesberg
Colesberg se grootste nadeel, wat veroorsaak dat jy nie deur die dorp wil beweeg nie, is die paaie wat in 'n haglike toestand is.
Corrie K. - 7th May 2018
staying in Colesberg
Ideale oornagplek tussen die noorde en suide.
Ferdinand D. - 2nd May 2018
staying in Colesberg
Die Plattelander was uitstekende keuse vir aandete. Dorp het baie geskiedkundige aanloopplekke.
Sanli C. - 2nd May 2018
staying in Colesberg
Ons het eintlik net oorgeslaap, maar ek kan sê dat Nineteen Eighty Nine Coffee Shop 'n plekkie is om te besoek. Die dorp se OK Grocer is uitstekend. Vars groente, gebak en enige iets wat jy mag nodig kry op een plek.
Di S. - 30th April 2018
staying in Colesberg
People were very friendly and the food was good. Good place to stay on way from Johannesburg to Cape. Not sure of what it is like to stay longer in Colesberg.
Chris Smit S. - 24th April 2018
staying in Colesberg
Gerieflike oornag tussen die suide en die noorde.
Elize S. - 19th April 2018
staying in Colesberg
Wat 'n verassing. Mens ry nooit werklik in om die juweeltjies te ontdek nie. Ek gaan beslis op pad terug weer daar stop om nog nuwe dinge daar te ontdek.
Andrew B. - 15th April 2018
staying in Colesberg
Plattelanders Restaurant se kos is uitstekende waarde vir geld.
Jp M. - 15th April 2018
staying in Colesberg
Baie mooi natuurskoon en lekker restaurante aanbeveel deur De Vuur gastehuis.
Riekie B. - 14th April 2018
staying in Colesberg
Sal weer daar oorslaap.
Fa C. - 13th April 2018
staying in Colesberg
Altyd lekker om daar oor te slaap. Uitstekende restaurante. Vriendelike inwoners.
Johan F. - 13th April 2018
staying in Colesberg
Dis 'n baie rustige en regte plattelandse gemeenskap. Baie vriendelike mense.
Deborah P. - 10th April 2018
staying in Colesberg
Dit was vir ons interessant om Colesberg te sien en te beleef. Die tyd was net te kort om werklik te kan kommentaar lewer as toeristebestemming aangesien ons bloot oorgeslaap het.
Marlene D. - 8th April 2018
staying in Colesberg
Indien jy baie ver moet reis (ek was op pad Lady Grey toe), is Colesberg 'n goeie afstand om te oornag. Daar is heelwat eetplekkies asook 24 uur kitskos restaurante o.a. 'n KFC deurry.
Cheryl S. - 8th April 2018
staying in Colesberg
Good stop over between Johannesburg and Cape Town. Quiet town but locals are friendly and courteous.
Ian M. - 7th April 2018
staying in Colesberg
Nice town.
Eddie S. - 5th April 2018
staying in Colesberg
Nie waarde vir jou geld wanneer dit by verblyf en restaurante kom nie.
Jennifer D. - 5th April 2018
staying in Colesberg
So kosbare plekkie, maar sommige strate is baie vuil.
Karlien S. - 5th April 2018
staying in Colesberg
Wonderlike plekkie.
Paul V. - 4th April 2018
staying in Colesberg
Dit is een van daardie dorpe wat te maklik verby gejaag word. Hierdie was die eerste keer dat ons daar oorgeslaap het. Die dorp was stil en die restaurant was redelik besig. Ons het die Maandag oggend vroeg vertrek en dus nie die ander aanbiedinge van die dorp besoek nie.
Christo L. - 2nd April 2018
staying in Colesberg
Die dorp is nie in 'n goeie toestand nie, maar dis perfek om 'n nag te rus voor jy verder vertrek.
Angel & Linda K. - 29th March 2018
staying in Colesberg
Fantasties. Netjiese ou dorpie met vriendelike mense.
Trudie B. - 29th March 2018
staying in Colesberg
Lekker geëet by Platelander.
Deon D. - 27th March 2018
staying in Colesberg
Ideale oornag bestemming tussen Noord, Suid en Oos.
Noeline F. - 27th March 2018
staying in Colesberg
A convenient stopover when on a long trip.
Quinten S. - 26th March 2018
staying in Colesberg
Dis 'n mooi dorpie met ou geboue wat baie geskiedenis bied. 'n Lekker halfpad oorslaap dorpie as mens vêr reis.
Riana L. - 21st March 2018
staying in Colesberg
Pragtige dorpie, baie nostalgies.
Charlotte B. - 20th March 2018
staying in Colesberg
Mal oor die Plattelander restaurant, vriendelik verwelkom en uitstekende kos.
Colin H. - 19th March 2018
staying in Colesberg
Lekker klein Karoodorpie.
Hannetjie D. - 19th March 2018
staying in Colesberg
Netjiese dorpie en die mense is baie gasvry.
Feonine S. - 13th March 2018
staying in Colesberg
Love Colesberg.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com