Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.93 out of 5 based on 1080 reviews.
Madeleine H. - 9th January 2019
staying in Colesberg
Baie mooi.
Marie B. - 9th January 2019
staying in Colesberg
Interessante dorp.
Karen B. - 8th January 2019
staying in Colesberg
Colesberg is 'n mooi dorp, jammer dat al die restaurante (behalwe die Wimpy) en kruidenierwinkels op Kersdag toe is. Toerisme is 'n 365-dag besigheid.
Theo K. - 8th January 2019
staying in Colesberg
Pragtige dorp met lekker eetplekke. Wanneer jy net deurry sien jy nie die mooi nie.
Stephan S. - 7th January 2019
staying in Colesberg
Baie rustige plek om oor te slaap - baie goed. Hulle kan dalk meer klem lê op waar toeriste heen kan gaan en plekke van belangstelling op 'n kaart sit en by elke gastehuis uitdeel aan besoekers.
Alida K. - 7th January 2019
staying in Colesberg
Daar is baie geskiedenis verbonde aan die dorp. Ons sal graag langer wil vertoef om alles te ondersoek.
Lucy C. - 7th January 2019
staying in Colesberg
Colesberg is nice place to visit. It has all the amenities.
Leon D. - 7th January 2019
staying in Colesberg
Hoewel Colesberg so bietjie van die Groot Karoo bekoring het, sien ek dit maar net as 'n oornagplekkie. Die mense in die Groot Karoo, en dan ook Colesberg, is almal baie vriendelik en hulpvaardig (restaurant, verblyf, petrol garage, winkeltjies - almal).
Willie G. - 7th January 2019
staying in Colesberg
Redelik maar sal eerder so 80 - 100 km nader aan Graaff Reinet wou oorslaap, maar is huiwerig waar om te gaan. Die webtuiste se "ratings" is nie altyd op standaard nie.
Lb C. - 7th January 2019
staying in Colesberg
Sal beslis weer daarheen gaan.
Byron V. - 6th January 2019
staying in Colesberg
Oudste NG kerk wat ek nog ooit gesien het, 1826., Baie interessant.
Maggie K. - 6th January 2019
staying in Colesberg
Ons was nie juis ver in die dorp in nie, maar dit lyk na 'n rustige dorpie met vriendelike mense.
Gerhard N. - 6th January 2019
staying in Colesberg
Goeie restaurant naby De Vuur Gastehuis.
Pedro R. - 6th January 2019
staying in Colesberg
Colesberg is eintlik 'n oornagplek vir reisigers van die binneland en terug af, maar dit is 'n dorp van groot historiese betekenis met baie mooi geboue.
Amanda K. - 6th January 2019
staying in Colesberg
Restaurante moet meer oop wees.
Estelle H. - 5th January 2019
staying in Colesberg
Innie Kraal restaurant is 'n juweel, goeie kos en lekker atmosfeer.
Michelle B. - 4th January 2019
staying in Colesberg
Friendly town.
Dorothy L. - 3rd January 2019
staying in Colesberg
Sien sterre.
Cobie D. - 2nd January 2019
staying in Colesberg
Mooi Karoo-dorpie.
Ruan M. - 2nd January 2019
staying in Colesberg
Baie oulike halfpad stop dorp net oulike eetplekke en skoon dorp.
Elaine S. - 1st January 2019
staying in Colesberg
Pragtig en vriendelike inwoners.
Juanita L. - 1st January 2019
staying in Colesberg
Dorp skoon en lekker eetplekke.
Aletta F. - 1st January 2019
staying in Colesberg
Die moeite werd as jy lang pad aandurf.
Sylvia M. - 31st December 2018
staying in Colesberg
Die Smuts Winkel is 'n moet stop.
Hannelie S. - 31st December 2018
staying in Colesberg
Een van die mooiste plekke in SA.
Nazeer A. - 30th December 2018
staying in Colesberg
Friendly, laid back town.
Elza K. - 30th December 2018
staying in Colesberg
Gerieflik geleë as oornagplek op lang reis.
Magriet S. - 30th December 2018
staying in Colesberg
Pragtige, rustige plekkie!
Rena B. - 30th December 2018
staying in Colesberg
Some hidden gems in the area if you're willing to explore and the area's history is something which interests you.
Mariette V. - 28th December 2018
staying in Colesberg
Goed om oor te stop voor nog 'n lang dag op die pad, nie 'n plekkie om te gaan rondloop en besigtig nie.
Reinet J. - 28th December 2018
staying in Colesberg
Colesberg is die ideale oornagstop. Die dorp bied goeie verblyf en restaurante. 'n Besoek aan Gariepdam is die moeite werd indien mens meer as een aand oorslaap.
Lizelle K. - 28th December 2018
staying in Colesberg
Halwe stop stasie!
Johannes B. - 28th December 2018
staying in Colesberg
Nie baie om te doen in Colesberg vir toeris nie. Eetplekke is duur.
Adrian C. - 27th December 2018
staying in Colesberg
Colesberg is 'n pragtige dorpie wat baie het om aan die reisiger te bied.
Lionel P. - 26th December 2018
staying in Colesberg
Te min besoek vir kommentaar. Kerk was indrukwekkend.
Sharon M. - 26th December 2018
staying in Colesberg
None. Just passing through.
André M. - 24th December 2018
staying in Colesberg
Goeie halfpad stop.
Andre V. - 24th December 2018
staying in Colesberg
Goed vir oornagplek.
Johannes ( Noem Naam Is Hannes ) K. - 23rd December 2018
staying in Colesberg
Lekker gebly en lekker geëet.
Dewald H. - 23rd December 2018
staying in Colesberg
Daar moet gewerk word aan die plastiek probleem in die dorp. Baie mooi dorp en area, maar die netheid los veel te wense.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com