Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
Jaco T. - 8th January 2018
staying in Colesberg
'n Goeie oornag plek met 'n verskeidenheid verblyf keuses maar te min keuses wat restaurante betref. Innie-Kraal restaurant is uitstekend wat betref spyskaart, diens, dekor en atmosfeer en het reeds my reisegers-vriende na Innie-Kraal verwys.
Petrus V. - 8th January 2018
staying in Colesberg
Colesberg itself was breathtakingly beautiful and I'd stay in Colesberg again.
Fw S. - 8th January 2018
staying in Colesberg
Gemaklike oorslaap dorp vir reis na die Kaapse kus.
Dawn V. - 8th January 2018
staying in Colesberg
Colesberg is eintlik 'n klein dorpie met uitstekende mense. Baie behulpsaam. Ek is seker dat mense graag daar oorbly.
Sanrie L. - 8th January 2018
staying in Colesberg
Ek kan Bordeaux Restaurant aanbeveel vir aandete, baie lekker kos en goeie, vinnige diens.
Carin P. - 7th January 2018
staying in Colesberg
Besoek gerus vir Inni Kraal vir ietsie te ete en om die dors te les.
Gwyneth M. - 7th January 2018
staying in Colesberg
Beautiful! Buzzing CBD with charm and character, must go to the Plattelander!!
Zelda S. - 7th January 2018
staying in Colesberg
Wonderlike dorpie met die lekkerste restaurant vir aandete.
Mientjie H. - 7th January 2018
staying in Colesberg
Baie mooi en rustige dorp.
Rita H. - 6th January 2018
staying in Colesberg
Colesberg 'n gerieflike halfweghuis van die Kaap af.
Ursula L. - 6th January 2018
staying in Colesberg
Gaan eet gerus by Inni kraal.
Anel V. - 6th January 2018
staying in Colesberg
Die mooi, ou dorpie is tans gehawend en die vuil strate en besoedelde riviertjie is hartseer om te sien. Daar was egter onverwagse lekker eetplekke.
Peet H. - 5th January 2018
staying in Colesberg
Binne bereik van verskeie besienswaardighede in en om die dorp. Twee groot damme naby, wildplase ens. en sonder die samedromming van toeriste.
Elsa P. - 5th January 2018
staying in Colesberg
Interessante plek met sy geskiedenis.
Dirk L. - 4th January 2018
staying in Colesberg
Ons ete by die Plattelander was asemrowend. Eienaar en personeel vriendelik en die kos van bostaande gehalte hulle sien my beslis weer.
Heleen P. - 4th January 2018
staying in Colesberg
Colesberg was die klein dorpie waarby ons verby gejaag het op pad Kaap toe. Sal nie sommer weer daar verby jaag nie. Ongelooflike dorpie met vriendelike, gasvrye kuierplekke. Heerlike ontspanne atmosfeer met heerlike Karoo lam teen redelike pryse. Ietsie vir almal op die spyskaarte.
Andries S. - 3rd January 2018
staying in Colesberg
Oujaarsaand wat ons ook daar oorgeslaap het was dit besonder stil en aangenaam.
Martemie L. - 3rd January 2018
staying in Colesberg
Ons gebruik dit hoofsaaklik as oornagplek op pad terug na Gauteng vanaf die Kaap. Bourdeaux Restaurant is altyd aan te bevele.
Dorme G. - 3rd January 2018
staying in Colesberg
Beperkte eetplekke en wegneem etes beskikbaar.
Cara M. - 2nd January 2018
staying in Colesberg
Ietwat van 'n slordige, onveilige plek met nie veel om te doen nie. Heel orraait vir 'n aandjie se verblyf, maar sal beslis Graaff-Reinet sterker aanbeveel!
Jana S. - 2nd January 2018
staying in Colesberg
Goeie oornagplek op pad na vakansieplek.
Alan D. - 1st January 2018
staying in Colesberg
I would like to spend a few days in Colesburg and get to know what it has to offer.
Johan F. - 1st January 2018
staying in Colesberg
Oulikste klein dorpie. Sal dit graag meer wil verken.
Christo W. - 1st January 2018
staying in Colesberg
Klein, maar rustige ou plekkie.
Adele J. - 31st December 2017
staying in Colesberg
Colesberg is 'n goeie halfpad stop vir 'n langpad af Kaap toe.
Paula D. - 31st December 2017
staying in Colesberg
Convenient for a stopover between Cape Town and Johannesburg, but nothing much happening there.
Rianne P. - 31st December 2017
staying in Colesberg
Good halfway mark between Johannesburg and Cape Town.
Karen R. - 31st December 2017
staying in Colesberg
Baie dankie.
Diego I. - 30th December 2017
staying in Colesberg
An underrated town with a lot of energy in it.
Salome G. - 30th December 2017
staying in Colesberg
Eerder net vir oorslaap.
Elsie B. - 30th December 2017
staying in Colesberg
Was my eerste keer wat ek die Kaap besoek het. Tien uit tien vir Colesberg. Sal volgende keer Colesberg meer verken.
Jacolene K. - 29th December 2017
staying in Colesberg
Rustige en mooi dorp.
Annette B. - 29th December 2017
staying in Colesberg
Perfekte halfpad-stop opreis na Wes-Kaap toe. Plattelander restaurant altyd 'n hoogtepunt van ons vakansie.
Bruwer S. - 28th December 2017
staying in Colesberg
Colesberg is 'n pragtige klein Karoo dorpie en ideaal vir oornag na Kaapstad of Port Elizabeth. Maar om dit as 'n toeristebestemming te beskryf is miskien 'n "stretch". Ons het aandete geniet, binne loopafstand van The Barracks, by Die Plattelander en dit was ook n baie aangename ervaring. Goeie kos, goeie wynlys en baie vriendelike en goeie diens.
Tania L. - 27th December 2017
staying in Colesberg
Baie oulike dorpie met die mooiste kerk.
Aimee S. - 25th December 2017
staying in Colesberg
Baie vriendelike mense! Horse & Mills pub is vreeslik lekker en baie lekker kos!
Konrad M. - 25th December 2017
staying in Colesberg
Dorpie is maar afgemat en vuil. Sien 'n jaarlikse verswakking in voorkoms en skoonheid van die dorpie. Hartseer.
Fred B. - 25th December 2017
staying in Colesberg
Die skoonste plek waar ek nog ooit tuisgegaan het!
Anita O. - 22nd December 2017
staying in Colesberg
We had a good meal at one of the local restaurants in town and the service there was also excellent. All over we had a very good experience in Colesberg!
Noelene S. - 19th December 2017
staying in Colesberg
Baie basiese klein dorpie

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com