Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.93 out of 5 based on 1080 reviews.
Annette B. - 29th December 2017
staying in Colesberg
Perfekte halfpad-stop opreis na Wes-Kaap toe. Plattelander restaurant altyd 'n hoogtepunt van ons vakansie.
Bruwer S. - 28th December 2017
staying in Colesberg
Colesberg is 'n pragtige klein Karoo dorpie en ideaal vir oornag na Kaapstad of Port Elizabeth. Maar om dit as 'n toeristebestemming te beskryf is miskien 'n "stretch". Ons het aandete geniet, binne loopafstand van The Barracks, by Die Plattelander en dit was ook n baie aangename ervaring. Goeie kos, goeie wynlys en baie vriendelike en goeie diens.
Tania L. - 27th December 2017
staying in Colesberg
Baie oulike dorpie met die mooiste kerk.
Aimee S. - 25th December 2017
staying in Colesberg
Baie vriendelike mense! Horse & Mills pub is vreeslik lekker en baie lekker kos!
Konrad M. - 25th December 2017
staying in Colesberg
Dorpie is maar afgemat en vuil. Sien 'n jaarlikse verswakking in voorkoms en skoonheid van die dorpie. Hartseer.
Fred B. - 25th December 2017
staying in Colesberg
Die skoonste plek waar ek nog ooit tuisgegaan het!
Anita O. - 22nd December 2017
staying in Colesberg
We had a good meal at one of the local restaurants in town and the service there was also excellent. All over we had a very good experience in Colesberg!
Noelene S. - 19th December 2017
staying in Colesberg
Baie basiese klein dorpie
Noelene S. - 19th December 2017
staying in Colesberg
Very basic town.
Sine S. - 19th December 2017
staying in Colesberg
Excellent restaurant.
Daan B. - 19th December 2017
staying in Colesberg
Innie Kraal Restaurant word aanbeveel.
Sanli B. - 19th December 2017
staying in Colesberg
Dit is 'n halfweg-huis tussen vakansiebestemming en jou huis. Die historiese geboue wat gerestoreer word fasineer my baie. Ons het deur die strate gery en gestap en met die kersie op die koek 'n heerlike ete om die aand af te sluit.
Willem B. - 15th December 2017
staying in Colesberg
Oorslaapplek.
Magda B. - 14th December 2017
staying in Colesberg
Interessante dorp.
Gerrie H. - 13th December 2017
staying in Colesberg
Lekker gerieflik in die middel tussen Noord en Suid.
Karolien N. - 13th December 2017
staying in Colesberg
Ideale stop op pad Kaap toe van Pretoria af!
Erica G. - 12th December 2017
staying in Colesberg
Nie besef die dorp is so groot nie.
Simone C. - 9th December 2017
staying in Colesberg
Goeie oornag verblyf op jou reis Kaap toe.
Sonja S. - 7th December 2017
staying in Colesberg
Colesberg is ideaal as oornag blyplek. Ons was aangenaam verras om te sien hoe netjies en skoon Colesberg se strate was. 100% beter as in die verlede.
Niel A. - 2nd December 2017
staying in Colesberg
'n Pragtige oase in die middel van die land.
Michael M. - 1st December 2017
staying in Colesberg
Ons beskou dit maar as 'n deurgang na die Noorde en terug.
Maritza O. - 1st December 2017
staying in Colesberg
Lovely.
Philip M. - 30th November 2017
staying in Colesberg
Moontlik het dit potensiaal as toeriste bestemmimg, maar almal gaan net daar verby iewers anders heen.
Stephanie D. - 25th November 2017
staying in Colesberg
Oase in die Karoo, maar dis die padstalle langs die N1 waar mens eerder stop.
Carolina F. - 25th November 2017
staying in Colesberg
'n Pragtige dorpie met pragtige gastehuisies en 'n ongelooflike mooi NG Kerk in die middedorp.
Maryna W. - 24th November 2017
staying in Colesberg
Tipiese halfweg hawe vir reisigers.
Hester L. - 19th November 2017
staying in Colesberg
Uitmuntende halfwegverblyf.
Theuns T. - 9th November 2017
staying in Colesberg
Lekker eetplekke.
Johan S. - 6th November 2017
staying in Colesberg
Gebrek aan rigtingaanwysers en swak straatnaamborde.
Nadia V. - 2nd November 2017
staying in Colesberg
Colesberg was vir my so mooi en ek het dit verskriklik interessant gevind.
Cherise V. - 31st October 2017
staying in Colesberg
Daar is ongelukkig nie baie nie en daar is niks vir vegans om te eet nie.
Pieter N. - 30th October 2017
staying in Colesberg
Ken nie daardie wêreld nie.
Lizette S. - 29th October 2017
staying in Colesberg
Dis 'n pragtige dorpie. Baie stil en rustig. Selfs op pad terug is ons deur die dag deur die strate en alles was rustig, soos die Karoo.
Michael C. - 26th October 2017
staying in Colesberg
Het slegs oornag.
Louize V. - 26th October 2017
staying in Colesberg
Baie oulike dorpie met baie oornag, asook eetplekke. Heerlik geëet by die Plattelander.
Johan K. - 13th October 2017
staying in Colesberg
Die ideale, skoon, stil, Afrikaanse dorpie om 'n reis van die Kaap na Gauteng met gemak te halveer.
Venessa O. - 13th October 2017
staying in Colesberg
Ek sal dit nie as `n vakansiebestemming aanbeveel nie, maar dit is heerlik vir `n dag of twee, met klein Restaurantjies wat laat oop is en heerlike kos bedien, geleë tussen mooi bergkoppe en baie verblyf om van te kies. Dis ideaal vir `n oornag as jy op pad is Kaap toe, of van die Kaap af "Transvaal" toe.
Tracey S. - 12th October 2017
staying in Colesberg
The one saving grace is that we had dinner at a wonderful little restaurant called Inni Kraal. What an amazing place, the food was very good and good value for money. The owners were lovely to. This restaurant is highly recommended.
Deon M. - 11th October 2017
staying in Colesberg
We never really spent time in the town - only stopped over for one night. The accommodation was very good.
Maria H. - 9th October 2017
staying in Colesberg
Heerlik geëet by Innie Kraal. Kan dit aanbeveel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com