Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
Francois D. - 22nd January 2020
staying in Colesberg
Hou so aan!
Carina M. - 21st January 2020
staying in Colesberg
Wonderlike dorpie met pragtige huisies en restaurante.
Beryl B. - 21st January 2020
staying in Colesberg
Had a lovely meal at the Plattelander, recommended by Betsey. Definitely recommended. Clean, fast, friendly service and delicious food.
Marietjie B. - 14th January 2020
staying in Colesberg
Baie lekker dorp om in te bly, almal is baie akkommoderend. Ons het al by verskeie gastehuise in Colesberg vertoef en het dit nou 'n vaste reëling gemaak.
Walter E. - 14th January 2020
staying in Colesberg
Die restaurante op die dorp se kos is werklik puik.
Adéle G. - 13th January 2020
staying in Colesberg
Plattelander Restaurant was fantasties! Lekker Karoo-lam. Pragtige dorp. Mens kan 'n paar dae hier rondkyk.
Willem B. - 13th January 2020
staying in Colesberg
Lieflike, plattelandse dorpie en lekker geleë.
Willem S. - 13th January 2020
staying in Colesberg
Colesberg is 'n noodsaaklike oorslaapplek langs die N1 en bied wonderlike verblyf aan moeë reisigers. Ons slaap daar oor sedert 1972 en sal steeds so dikwels as nodig daar oorbly. Colesberg is tops!
Petro O. - 13th January 2020
staying in Colesberg
Daar is nie baie om te doen nie en ek dink mense gebruik maar net die dorp om die lang reis te verlig. Ons het regtig baie lekker geëet by Bordeaux, maar was te moeg om nog rond te ry in die dorp. Dit is wel lekker rustig en genoeg vir 'n nag oorslaap.
Lorinda B. - 13th January 2020
staying in Colesberg
Gerieflike oornag en stil.
Ulricke P. - 12th January 2020
staying in Colesberg
Friendly, very neat and clean with emphasis on the little extras and detail. Totally enjoyed the stay!
Deon L. - 12th January 2020
staying in Colesberg
Colesberg is 'n baie klein dorpie.
Sharlene C. - 11th January 2020
staying in Colesberg
Dit is sentraal en maklik om in en uit die dorp te kom en gaan.
Jacques J. - 10th January 2020
staying in Colesberg
Plattelander is a very nice restaurant.
Koos B. - 10th January 2020
staying in Colesberg
Seker die restaurante met die beste skaapvleis. Die een plek probeer net beter as die volgende. Dit lyk of hulle almal vriendelikheidspille drink.
Johan V. - 9th January 2020
staying in Colesberg
Sien sterre.
Amelia M. - 9th January 2020
staying in Colesberg
Ek is besorg oor die groot aantal straatkinders.
Sonette B. - 9th January 2020
staying in Colesberg
Colesberg het sulke mooi geboue en historiese plekke om te sien sal graag weer daar wil gaan kuier.
Sanet V. - 9th January 2020
staying in Colesberg
Sien sterre.
Monique G. - 8th January 2020
staying in Colesberg
Weet nie regtig wat daar aangaan nie, het laatmiddag daar aangekom en baie vroeg gery, so het geen toeriste-aktiwiteite gedoen of gesoek nie.
Marina S. - 8th January 2020
staying in Colesberg
Baie lekker gaan uiteet. Die restaurante is almal baie gewild en bedien heerlike kos!
Bessie P. - 7th January 2020
staying in Colesberg
Dis 'n goeie oornagbestemming met 'n uitstekende restaurant, Plattelanders.
Veronica L. - 7th January 2020
staying in Colesberg
Rustige omgewing na 'n lang en besige reis!
Danie L. - 7th January 2020
staying in Colesberg
Colesberg is 'n lifesaver dorpie vir oornag vir die langafstand travel sodat reisiger kan ontspan voor die ver pad weer aangepak kan word Oos- of Wes-Kaap toe.
Piet M. - 6th January 2020
staying in Colesberg
Baie lekker eetplekke en skoon verblyf.
Chantal H. - 6th January 2020
staying in Colesberg
Dis baie warm hier!
Howard C. - 6th January 2020
staying in Colesberg
Great place to stop overnight. Great quiet vibe to the place. Wouldn't go there for a holiday. Only overnight stay on the way to the Cape and back.
Lynn C. - 6th January 2020
staying in Colesberg
Baie netjiese, mooi dorpie!
Petrus V. - 5th January 2020
staying in Colesberg
Baie warm.
Penny H. - 4th January 2020
staying in Colesberg
Difficult to find good quality food.
Riana M. - 4th January 2020
staying in Colesberg
Baie oulike restaurante, perfekte bestemming om oor te bly tussen Kaap en Gauteng.
Willie N. - 4th January 2020
staying in Colesberg
Baie goed geleë om oor te slaap.
Julie E. - 3rd January 2020
staying in Colesberg
Perfectly positioned to break our trip from Durban to Cape Town. There were some lovely restaurants and bars and the people were friendly.
Pierre D. - 3rd January 2020
staying in Colesberg
Baie netjies.
Adrienne V. - 2nd January 2020
staying in Colesberg
Colesberg is a very good halfway point to George and breaks up the trip to make the journey easier.
Rosa V. - 2nd January 2020
staying in Colesberg
Colesberg het sy eie bekoring wat mens gelukkig in lugversorgde omstandighede kan geniet.
Charlotte V. - 1st January 2020
staying in Colesberg
Baie familie-herinneringe lê hier begrawe.
Ann G. - 1st January 2020
staying in Colesberg
Plattelandse vriendelikheid.
Wyndham W. - 1st January 2020
staying in Colesberg
Clean, quiet and felt safe.
Niekie V. - 1st January 2020
staying in Colesberg
Rustige Karoodorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com