Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.93 out of 5 based on 1080 reviews.
Delene S. - 12th July 2016
staying in Colesberg
Lekker oorslaapbestemming tussen Limpopo en die Kaap.
Mathilda D. - 12th July 2016
staying in Colesberg
Colesberg het nogal karakter en bestaan nie slegs uit 'n "one stop" langs die hoofweg nie, ry in, gaan kyk, eet by Die plattelander en gesels met die mense op die dorp.
Lizette P. - 11th July 2016
staying in Colesberg
Die paaie rondom Colesberg sal seker binnekort klaar wees en die hoofstraat het in my opinie heeltemal te veel informele besighede in...dit doen vir my afbreek aan die mooi dorpie wat dit eens op 'n tyd was!
Hester F. - 7th July 2016
staying in Colesberg
Halfweg verblyf met pragtige geboue.
Con D. - 29th June 2016
staying in Colesberg
Halfpad op my reis en dus baie gerieflike plek om oor te bly.
Hannie M. - 28th June 2016
staying in Colesberg
Pragtige stil dorp waar mense vir 'n week kan kom rus.
Koos G. - 24th June 2016
staying in Colesberg
Is gerieflik geleë.
Ilze N. - 23rd June 2016
staying in Colesberg
Colesberg is 'n baie oulike dorpie in die Karoo.
Jedidiah K. - 10th June 2016
staying in Colesberg
Pragtige plek.
Anton G. - 10th June 2016
staying in Colesberg
Colesberg het seker maar sy mooi in die niksheid om hom. Dis altyd vir my so asof die stilte mens begeester en die kilheid van die winteraande maar net nie onder mens se vel kan uitbly nie.
Peter P. - 25th May 2016
staying in Colesberg
Vir 'n kort besoek - ja.
Christa B. - 16th May 2016
staying in Colesberg
Kan Die Plattelander se heerlike bobotie aanbeveel.
Gerald B. - 15th May 2016
staying in Colesberg
Wat 'n verrassing! Gewoonlik ry ons verby en slaap elders oor. Pragtige Karoodorp met interessante geboue en vriendelike mense. Winkels het als wat die reisiger nodig het om voorraad aan te vul en ook genoeg plekke om die honger te stil.
Ina V. - 10th May 2016
staying in Colesberg
Dit is jammer die dorp gaan agteruit - maar dit bly 'n mooi dorp.
Niek B. - 4th May 2016
staying in Colesberg
Perfekte plek om oor te bly op 'n lang reis noorde toe of suidwaards.
Pieter D. - 4th May 2016
staying in Colesberg
Colesberg bly steeds een van die aangenaamste klein dorpies om oor te bly vir 'n dag of twee.
Maureen V. - 4th May 2016
staying in Colesberg
Klein en stil dorpie, maar heerlik om te oornag!
Robin W. - 24th April 2016
staying in Colesberg
Good stop over place.
Attie K. - 20th April 2016
staying in Colesberg
Baie oulike restaurante, indrukwekkende ou geboue en vriendelike mense.
Julienne E. - 14th April 2016
staying in Colesberg
Sal definitief sê dit is 'n dorpie waarvoor mens meer as net 'n halwe dag voor benodig.
Johanita K. - 7th April 2016
staying in Colesberg
Goeie halfpadstop tussen Gauteng en Klein Karoo.
Thinus W. - 7th April 2016
staying in Colesberg
Pragtige dorpie.
Koos V. - 5th April 2016
staying in Colesberg
Wonderlike dorpie en verlief op alles.
Erika L. - 4th April 2016
staying in Colesberg
Oulike dorp - ons het lekker rondgeloop.
Susan L. - 4th April 2016
staying in Colesberg
Rustige dorp waar jy lekker kan ontspan.
Anél J. - 3rd April 2016
staying in Colesberg
Historical town with opportunities for looking around.
Leela V. - 1st April 2016
staying in Colesberg
Very charming and great history.
Willem C. - 30th March 2016
staying in Colesberg
Plattelander Resturant lekker plek vir etes.
Michele F. - 28th March 2016
staying in Colesberg
Die Plattelander eetplek is baie goed! Kos was vinnig gereed en baie lekker boerekos!
Coenraad S. - 23rd March 2016
staying in Colesberg
Lekker eetplekke en mense is vriendelik en gasvry.
Barend (ben) D. - 21st March 2016
staying in Colesberg
Dit is, veral vir die toeriste vanaf die noorde van ons land, 'n halfpad oornagplek.
Nelsie F. - 18th March 2016
staying in Colesberg
Pragtige plattelandse dorpie.
Anna-marie D. - 18th March 2016
staying in Colesberg
Baie interessante dorpie. Het die argitektuur geniet.
Delene Zietsman I. - 17th March 2016
staying in Colesberg
Regte oulike dorpie met ou plekkies.
Marius V. - 16th March 2016
staying in Colesberg
Straatname is nie duidelik sigbaar nie.
Celestene L. - 16th March 2016
staying in Colesberg
Mense kan gerus daar stop om bene te rek en so bietjie van die mense daar leer ken, omdat dit so tussen êrens en nêrens geleë is maak dit 'n baie interresante plek.
Les C. - 16th March 2016
staying in Colesberg
Die Plattelander is 'n heerlike restaurant.
Arina B. - 12th March 2016
staying in Colesberg
Great Karoo food at JC's.
Isabel F. - 8th March 2016
staying in Colesberg
Mens voel nie baie veilig in die dorpie nie.
Liselle A. - 7th March 2016
staying in Colesberg
It is the perfect half way location between Johannesburg and Cape Town.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com