Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.93 out of 5 based on 1106 reviews.
Tinus V. - 21st October 2015
staying in Colesberg
Baie netjiese dorp.
Cupie N. - 13th October 2015
staying in Colesberg
Interessante plek.
Estelle B. - 8th October 2015
staying in Colesberg
Lekker rustig vir 'n halfpad stop na 'n lang rit.
Hugo G. - 8th October 2015
staying in Colesberg
Plattelander was 'n 5-ster-restaurant!
Janneke D. - 7th October 2015
staying in Colesberg
Die perkfekte oornag dorp. Dorp was mooi skoon en mense vreeslik vriendlik. As jy hou van rustig wees en die natuur bewonder sal mens maklik vir 'n week hier kan vertoef!
Nico J. - 7th October 2015
staying in Colesberg
Baie oulike dorpie! Vriendelike mense! Lekker pizza!
Elize B. - 12th September 2015
staying in Colesberg
Oulike eetplekke, netjiese dorp!
Elizabeth C. - 9th September 2015
staying in Colesberg
Lekker restourante en mooi plek.
Piet E. - 20th August 2015
staying in Colesberg
Ideale halfweghuis tussen Johannesburg en Kaapstad.
Hettie S. - 4th August 2015
staying in Colesberg
Het die mooiste sonsondergang in die Karoo gesien. Die foto wat ek op facebook geplaas het, het gelyk soos 'n skildery.
Christina L. - 10th July 2015
staying in Colesberg
Goed geleë om reis halfpad tussen ons en Kaapstad te halveer. Die motorhawe is nie sleg nie, maar die winkeltjie is nie aan te beveel nie.
Christie M. - 10th July 2015
staying in Colesberg
Baie koud.
Shaun R. - 9th July 2015
staying in Colesberg
We did not have a chance to see Colesberg unfortunately.
Tienie A. - 6th July 2015
staying in Colesberg
Wat meer kan ek sê! Wonderlik.
Herman V. - 25th June 2015
staying in Colesberg
Probeer gerus eet by die restaurante in Colesberg, hulle bied waarde vir jou geld.
Johan B. - 22nd June 2015
staying in Colesberg
Wet nie genoeg om te kan kommentaar lewer nie, net deurgery.
Francois J. - 22nd June 2015
staying in Colesberg
Colesberg is ideaal vir oornag tussen Pretoria en Kaapstad.
Marina M. - 4th June 2015
staying in Colesberg
Ons het Saterdagoggend heerlik in die winkels rondgedwaal en lekker mooi goed gekoop, baie beslis aanbeveelbaar.
Tim R. - 24th May 2015
staying in Colesberg
A beautiful little town. I have been travelling through Colesberg for many years (night time) and am sorry that I never thought of going through the town. But I can assure you that since my recent stay there, it definitely won't be the last that Crane Cottage sees us. Thank you again.
Sylvia G. - 18th May 2015
staying in Colesberg
JC Restaurant is a must! Friendly owners and excellent food. The lamb chops and neck was superb!
Daniel Marius T. - 15th May 2015
staying in Colesberg
Te kort daar gewees, net oorgeslaap.
Arnold P. - 13th May 2015
staying in Colesberg
Colesberg is beslis vir enige toeris wat 'n bietjie wil wegkom uit die alledaagse gewoel en gejaagdheid.
Maria P. - 10th May 2015
staying in Colesberg
Dit is net 'n plek om oor te slaap. Baie stil.
Francois D. - 10th May 2015
staying in Colesberg
Ons het heerlike boerekos geëet by Die Plattelander, 'n klipgooi van Meerkat Manor af. Beslis 'n besoek werd!
Desiree S. - 9th May 2015
staying in Colesberg
Pragtige ou dorp, met mooi bewaarde ou geboue en huise. Dit was mooi om te sien hoe die huiseienaars moeite doen met hul tuine en selfs die sypaadjies verfraai met plante - dit spreek van mense wat omgee vir hul omgewing!
Koba K. - 6th May 2015
staying in Colesberg
Ongelukkig het ons in die aand aangekom en vroeg weer vertrek, sal graag die dorpie in die dag wil beleef.
Mark F. - 5th May 2015
staying in Colesberg
Baie mooi dorpie. Dorp is mooi skoon.
Jacoba F. - 4th May 2015
staying in Colesberg
Colesberg is baie sentraal en 'n goeie plek om oor te slaap.
Retha V. - 3rd May 2015
staying in Colesberg
Gerieflike ligging vir oorslaap tussen die Kaap en Gauteng.
Peter M. - 2nd May 2015
staying in Colesberg
Colesberg verdien méér reklame.
Gerda K. - 29th April 2015
staying in Colesberg
Die restaurante is puik en die hele dorp is pragtig onderhou, ouwêrelds maar wêreldklas diens.
Peter M. - 28th April 2015
staying in Colesberg
Ongelukkig was daar nie tyd en geleentheid om die dorp te bestudeer nie, maar dit verdien groot aandag om as toeristeoord ontwikkel te word!
Louise V. - 28th April 2015
staying in Colesberg
Oornag pitstop. Ideaal geleë.
Wynand B. - 18th April 2015
staying in Colesberg
Onontdekte juweel. Sal graag meer tyd wil hê om plek te verken.
Salomie J. - 18th April 2015
staying in Colesberg
Behalwe vir die ongelooflike restaurant, Plattelander, was daar nie veel om te sien nie!
Lynette G. - 17th April 2015
staying in Colesberg
Baie klein dorpie, net reg om oor te slaap en dan weer die lang pad aan te durf.
Johannes George J. - 14th April 2015
staying in Colesberg
Veilig, skoon en vriendelik - nie veel om te doen in die dorp self nie. Die aanbevole restaurant was werklik 'n vreugde. Weereens goeie diens, vriendelike personeel en uitstekende kos!
Theuns V. - 14th April 2015
staying in Colesberg
As enige iemand daar verbygaan en nie by die Plattelander gaan eet het nie, dan het hulle sowaar uitgemis.
David E. - 13th April 2015
staying in Colesberg
There really isn't much to do in Colesberg, a visit to the Horse and Mill is an experience and local babotie is a must!
Andries B. - 13th April 2015
staying in Colesberg
Dorp is mooi skoon en stil. Hou dit so.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com