Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
Melany G. - 31st December 2019
staying in Colesberg
Eg Suid-Afrikaanse en karaktervolle en geskiedkundige geboue verleen 'n aangename ambience. Heerlike tradisionele geregte eie aan die Karoo by van die restaurante te kry.
Hermanus Jacobus D. - 31st December 2019
staying in Colesberg
Baie oulike plekkie. Mense is baie vriendelik en gasvry.
Casper B. - 31st December 2019
staying in Colesberg
Top restaurante beskikbaar.
Phil G. - 30th December 2019
staying in Colesberg
Colesberg bly ‘n ideale oornagstop tussen Gauteng en die Kaap!
Johannie C. - 29th December 2019
staying in Colesberg
Goed, sentraal en netjies.
Gerdia V. - 28th December 2019
staying in Colesberg
Die Plattelander Restaurant sal ek definitief aanbeveel. Puik diens en goeie kos!
Chantelle N. - 24th December 2019
staying in Colesberg
Pragtige, skoon dorpie!
Ediene V. - 24th December 2019
staying in Colesberg
Baie oulike dorpie.
Chris R. - 24th December 2019
staying in Colesberg
Die dorp self is nie netjies nie, maar daar is 'n baie lekker restaurant, Die Plattelander. Lekker etes, koue drinkgoed en goeie atmosfeer.
Peet B. - 23rd December 2019
staying in Colesberg
Baie stil en vriendelike mense.
Frikkie C. - 23rd December 2019
staying in Colesberg
Bordeaux-restaurant was uitsonderlik.
Roy M. - 23rd December 2019
staying in Colesberg
Great dorpie! Plattelander se kos is asemrowend!
Juanita B. - 22nd December 2019
staying in Colesberg
Great stop over.
Maleshwane M. - 22nd December 2019
staying in Colesberg
Very peaceful. Would recommend to someone who wants to get away from the hustle and bustle of the bigger city. Loved the architecture.
Wendy S. - 21st December 2019
staying in Colesberg
Oulike klein dorp. Baie vriendelik!
Lena J. - 21st December 2019
staying in Colesberg
Colesberg is a clean and tidy town. The tourism industry take pride in keeping their town neat.
Dirk L. - 19th December 2019
staying in Colesberg
Wat 'n oulike dorpie en mense.
Janelda B. - 18th December 2019
staying in Colesberg
Great halfway stop when travelling between Gauteng and Cape Town.
Nicola T. - 18th December 2019
staying in Colesberg
Vir 'n baie lekker skaapnek, samp en groentes (regte, egte boerekos) gaan besoek gerus Bordeaux!
Andre J. - 18th December 2019
staying in Colesberg
Halfway to Cape town from Johannesburg.
Sanet V. - 17th December 2019
staying in Colesberg
Eienaars is baie vriendelik en akkommodasie is baie netjies.
Jorg S. - 17th December 2019
staying in Colesberg
Ons verblyf was te kort gewees om regtig die dorp te verken, maar mense is vriendelik en gasvry, sal aanbeveel om langer te kuier en meer van die dorp te sien.
Ilze L. - 17th December 2019
staying in Colesberg
Pragtige, skoon dorp met baie geskiedenis.
Carin V. - 16th December 2019
staying in Colesberg
Eet by Innie Kraal.
Karolien N. - 12th December 2019
staying in Colesberg
Gerieflike oornag-dorp vir die langpad tussen Gauteng en Kaapstad.
Leorina S. - 11th December 2019
staying in Colesberg
Oulike dorpie en heelwat besienswaardighede.
Carien O. - 10th December 2019
staying in Colesberg
It was the first time we ever rode through Colesberg. Since I was a child we always just used it to fill the car or to have breakfast. We were quite surprised. There’s older and newer part to it. It is a quaint Karoo town.
Sonja W. - 10th December 2019
staying in Colesberg
Baie mooi dorp met geskiedkundige geboue en lekker eetplekke.
Chante D. - 7th December 2019
staying in Colesberg
Aangename dorpie, reisigervriendelik.
Karin G. - 6th December 2019
staying in Colesberg
Heerlike eetplekke. Bordeaux restaurant se kos was heerlik!
Philip David S. - 3rd December 2019
staying in Colesberg
Interesting town to visit if you like architecture and the Karoo.
Ilona S. - 30th November 2019
staying in Colesberg
Net baie warm daar.
Jutta H. - 30th November 2019
staying in Colesberg
Mooi skoon.
Babs M. - 28th November 2019
staying in Colesberg
Almal is baie vriendelik, groet en vra waar kom die "uitlander" vandaan en waar gaan jy heen. Die stil omgewing bring rus vir die siel en moeë lyf.
Christel L. - 25th November 2019
staying in Colesberg
Colesberg is die ideale dorp om oor te slaap vir reisigers wat vanaf Gauteng na die Wes-Kaap op pad is. Mooi ou geboue en genoegsame restaurantjies en koffiewinkels vir besoekers wat nie selfsorggeriewe het nie.
Sarah-marie D. - 25th November 2019
staying in Colesberg
Wat 'n verassing. Ons het nog altyd net in 'n motel geslaap en aangery. Vir die eerste keer kon ons die oulike, netjiese dorpie bietjie meer ontdek.
Juan B. - 25th November 2019
staying in Colesberg
Pragtige dorp, relatief skoon en rustig.
Vina P. - 24th November 2019
staying in Colesberg
Sien sterre.
Albie P. - 24th November 2019
staying in Colesberg
Net vir oornag.
Janine S. - 22nd November 2019
staying in Colesberg
Whenever we stop in Colesberg, we always go to Plattelander for the best lamb chops ever.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com