Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Courtrai

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Courtrai

Rated 4.9 out of 5 based on 18 reviews.

Courtrai

Dumont Guesthouse

"Paarl is 'n historiese dorp met baie geskiedenis."

Courtrai

Snooze

"Stil woonbuurt, rustig en veilig. "

Courtrai

Petra's Place

"Dit is goed geleë om die area en wynplase te verken."

Courtrai

Thula

"Die Paarl sal altyd 'n wonderlike toeristebestemming wees."

Courtrai

Thula

"Courtai is sentraal in Paarl geleë met wingerde langsaan en die taalmonument naby. Dis 'n rustige buurt wat maklike toegang tot die erfenisryke hoofstraat het. "

Courtrai

Alba House Guest House

"The area is very quiet and safe. There is a feeling of wanting to stay. The views are gorgeous."

Courtrai

Alba House Guest House

"Pragtige berge!"

Courtrai

Alba House Guest House

"Maklik bereikbaar."

Courtrai

Petra's Place

"Paarl is pragtig, maar het net daar oorgeslaap op pad, dus nie werklik die keer tyd daar gespandeer nie."

Courtrai

Auberge de Courtrai

"In the heart of Paarl what else can you say."

Courtrai

Petra's Place

"Baie mooi rustige en stil omgewing in die Paarl. Naby aan restaurante, winkels en nie baie ver van besienswaardighede. "

Courtrai

Alba House Guest House

"Beslis 'n ligging vol interessanthede en heerlikhede."

Courtrai

Alba House Guest House

"Ligging ideaal vir vinnig op die N1 kom en dis ook 'n rustiger omgewing vir 'n gastehuis. Kliënte wil nie kompeteer met voertuie en te veel mense nie, veral as hul kom vir besigheid."

Courtrai

Dumont Guesthouse

"Baie mooi uitsig! "

Courtrai

Petra's Place

"Lekker stil woonbuurt."

Courtrai

Petra's Place

"Die Kaap bly maar mooi!"

Courtrai

Seventeen Lillies

"Uitstekende ligging."

Courtrai

Alba House Guest House

"Goed geleë naby wynroetes en Taalmonument "

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!