Verified Reviews
Cullinan
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cullinan
Rated 4.4 out of 5 based on 63 reviews.
"Interessante plek. Net jammer die vrou by Jan Harmsgat was so ongeskik toe ons daar wou inloer. Dit met 'n glas wyn in die hand. Ons het heerlik geëet by As Greek as it Gets."
"Cullinan se markte raak baie kommersieel. Die aanwins en opwinding van 'n markgevoel is besig om verlore te gaan. Definitief 'n ervaring vir enige toeris, maar vir 'n Jan Alleman raak dit onbekostigbaar. Die vintage mark is awesome, maar belaglik duur. Deur die naweek het ons R28 betaal vir 'n klein koeldrank, R45 vir 'n koppie koffie en kon nêrens geskenkies onder R50 kry nie. Ek glo meeste mense hak vas by Harrys Pancakes en besef nie daar is nog markte en restaurante af ondertoe nie? Dit dra by tot die "been there, seen it all "gevoel. Die dorp is baie goed onderhou en uniek in sy soort."
"Very few restaurants are open at night. We had dinner at the Golf Club's restaurant which was great."
"Unfortunately it rained the whole time we were there so we didn't get to explore much."
"Not too far from Johannesburg, so perfect for a day trip or a weekend of peace and quiet. Great people, everyone we encountered was friendly and helpful."
"Cullinan is baie rustig, en ek hoop die dorpie kan volhou word deur toeriste wat gereeld kom besoek."
"Loving Cullinan town, beautiful fun town, a good day outing with nice bars and restaurants, truly a great experience."
"Ek het nou nie veel van die dorp gesien nie. Was by die Spar en alles lyk mooi en skoon."
"Ons het heerlik aandete geëet by die Station Diner restaurant, asook by Piacere. Ons het ook 'n heerlike ontbyt/middagete by The Lemon Tree Tea Garden geniet."
"Cullinan is naby aan die stad. Klein, rustige kunsdorpie met heerlike restaurante!"
"Ons wil vir seker weer gaan, was op 'n Dinsdagaand daar, volgende keer gaan ons oor 'n naweek om al die mooi historiese plekkies te beleef, ons is mal daaroor."
"Bo-grond-myntoer saam met Grace was baie insiggewend. Museum en al die winkels was interessant."
"Beeldskone klein dorpie, met klein, maar oulike winkels en restaurante om by rond te loop. Was vir die bier-fees daar en dit was heerlik! Sal verseker weer terugkom vir die volgende een. Skoon en netjiese dorpie wat 'n mens se hart steel! Gaan die myntoer met die volgende naweek kom verken."
"Klein dorpie met 'n groot hart. Vriendelike kleinsake-ondernemers! Ek is mal oor die klein winkeltjies en lekker eetplekke."
"Lovely restaurants, had supper at the Cullinan Hotel and received a small history tour from one of the employees. Sunday we went to visit the vintage shops and we enjoyed every minute. We will be back soon."
"You would need your own car to travel around. Uber or Bolt is not available in Cullinan."
"Ek vind dat baie van die kleiner besighede nie die nodige borde het om hulle self te adverteer nie en behoort baie meer besigheid te doen as hulle dit doen. Miskien moet hulle 'n Facebook groep stig waaraan al die besighede behoort en waar hulle mekaar help met bemarking. As een voete trek sal al die ander ook daarby baat vind."
"Cullinan is maar 'n klein dorpie. Een dag is definitief al wat nodig is om Cullinan te besigtig."
"Great for a weekend getaway either for the day or just a sleepover. Not many places open to eat after 19:30 on a Saturday night."