Verified Reviews of Dana Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dana Bay

Rated 4.55 out of 5 based on 165 reviews.
Samantha D. - 17th March 2020
staying in Dana Bay
Danabaai is pragtig en veilig.
Laurence N. - 17th March 2020
staying in Dana Bay
Baie mooi plek.
Anci D. - 17th March 2020
staying in Dana Bay
Pragtige plek.
Johan W. - 6th March 2020
staying in Dana Bay
Danabaai is 'n pragtige, veilige en skoon dorp met die mooiste natuur in en om die dorp en ook baie naby aan Mosselbaai en Hartenbos.
Denver A. - 2nd March 2020
staying in Dana Bay
Baie rustige dorpie met asemrowende uitsigte en baie stil strand-area.
Chris O. - 26th February 2020
staying in Dana Bay
Ons het dit baie geniet. En sal enige tyd aanbeveel.
Alenthea F. - 25th February 2020
staying in Dana Bay
Skoon en naby see.
Magda B. - 15th February 2020
staying in Dana Bay
Mosselbaai is die eintlike toeriste aantrekkingspunt en is langs Danabaai geleƫ.
Carina A. - 16th January 2020
staying in Dana Bay
Danabaai is pragtig, rustig en baie privaat. Die natuurskoon is iets besonders. Die dorp is stil, maar het klein winkeltjies wat in jou basiese behoeftes voorsien. Dit is gelukkig sentraal en baie naby groot dorpe. Dis ideal vir 'n rustige, ontspanne wegbreek.
Constance P. - 14th January 2020
staying in Dana Bay
Danabaai is rustig, stil en 'n baie pragtige voorstad van Mosselbaai.
Christa E. - 14th January 2020
staying in Dana Bay
Danabaai is baie winderig en is baie skuins af na strand.
Ruchelle O. - 14th January 2020
staying in Dana Bay
Vir seker 'n mooi, rustige plek en goed vir jou siel en bietjie afskakel om die besige stad te vergeet. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.
Lize M. - 13th January 2020
staying in Dana Bay
'n Onvergeetlike ervaring!
Rika B. - 13th January 2020
staying in Dana Bay
Danabaai is fantasties.
Alfred S. - 10th January 2020
staying in Dana Bay
The place is not too bad!
Lourens F. - 7th January 2020
staying in Dana Bay
Baie lekker plek, het nie besef dis so groot mooi dorp nie.
Jeanne-marie D. - 7th January 2020
staying in Dana Bay
Sentraal geleƫ naby winkelsentrum en strand. Tog stil en rustig weg van gewoel en drukverkeer.
Ronnie V. - 3rd January 2020
staying in Dana Bay
Very quiet, nice for the older people.
Anita G. - 23rd December 2019
staying in Dana Bay
Beautiful!
Simone A. - 11th November 2019
staying in Dana Bay
Rustige plek.
Christo V. - 7th November 2019
staying in Dana Bay
Danabaai is maar dieselfde as Mosselbaai en George. Dit is mooi vir 'n sekere persoon. Danabaai is gerieflik om te bly wanneer jy Mosselbaai besoek.
Frans G. - 27th October 2019
staying in Dana Bay
Baie rustige en netjies skoon plek. Sal graag weer na Danabaai wil gaan.
Avril C. - 26th September 2019
staying in Dana Bay
Restaurant en 'n eetplek sou 'n aanwins wees.
Ella B. - 19th September 2019
staying in Dana Bay
Danabaai is baie naby Mosselbaai en die area is naby baie toeriste plekke en strande.
Patrick H. - 6th September 2019
staying in Dana Bay
Pragtige dorp.
Ilsa L. - 31st August 2019
staying in Dana Bay
Skoonste dorp in Suid-Afrika. Vriendelike mense.
Kevin J. - 30th August 2019
staying in Dana Bay
Baie mooi see-uitsigte.
Leon F. - 27th August 2019
staying in Dana Bay
Die area is mooi en skoon.
Gert S. - 26th August 2019
staying in Dana Bay
Baie lekker vakansiedorp, sal dit weer besoek.
Giep V. - 21st August 2019
staying in Dana Bay
Dis ons hartsplek hierdie en ons is in proses om voorsiening te maak vir ons aftrede hier oor 5 jaar.
Louis G. - 19th August 2019
staying in Dana Bay
Kan lekker rus.
Petru W. - 19th August 2019
staying in Dana Bay
Veilig en rustig.
Esbeth V. - 17th August 2019
staying in Dana Bay
Baie mooi vakansieoord met lieflike strande.
Debbie B. - 13th August 2019
staying in Dana Bay
My droom aftreeplek. Veilig. Kinders kan nog in die straat speel. Onmiddellike geriewe op jou stoepdeur sonder om dorp toe te ry.
Andre G. - 12th August 2019
staying in Dana Bay
Lekker still en rustig, maar bietjie uit die pad.
Louise S. - 12th August 2019
staying in Dana Bay
Danabaai is 'n pragtige woonbuurt met baie vriendelike inwoners en oulike winkeltjies.
Nick B. - 29th July 2019
staying in Dana Bay
Veilig en lekker stil.
Ellen K. - 19th July 2019
staying in Dana Bay
Salf vir die stadsjapie se siel!
Marike S. - 17th July 2019
staying in Dana Bay
Beeldskoon! Hidden gem.
Frans M. - 9th July 2019
staying in Dana Bay
Voel soos die veiligste plek wat jy by kan gaan bly.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com