Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

De Kelders

All reviews have been left by TravelGround customers staying in De Kelders

Rated 4.6 out of 5 based on 191 reviews.

De Kelders

Guppy Huys Oceanfront Eco-Bungalow

"Veilige kusdorpie met pragtige natuurskoon en oor as genoeg aktiwiteite om mens besig te hou."

De Kelders

Whale Cove AG01

"We love De Kelders, we have been there a few times."

De Kelders

Whale Waters Self-Catering Lodge

"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."

De Kelders

Whale Watch Accommodation

"You have to go and experience it for yourself."

De Kelders

Whale Cove Apartment

"'n Heerlike verassing en baie aangename, veilig en rustige omgewing. "

De Kelders

The Dunes

"Pragtige bestemming vir 'n wegbreek."

De Kelders

Whale Cove B107

"Fantasmagories, dis 'n plek om aan te beveel vir vakansie."

De Kelders

Whale Heights

"Baie nice plek met baie om te doen."

De Kelders

On the Rocks B&B

"Probably better than Hermanus."

De Kelders

Sea Song

"Stappaadjie langs die see met die mooiste rotse."

De Kelders

Ebbe Flut

"Lovely place quiet and feels like you living on the ocean! Amazing!"

De Kelders

49 on Cliff

"Awesome!"

De Kelders

Queensview

"De Kelders is 'n wonderskoon vakansiebestemming."

De Kelders

Whale Heights

"Wow, what a beautiful, peaceful place to be."

De Kelders

Whale Watch Accommodation

"Stil plek en rustig. Moet nog net leer die mooi land van ons bevat alle rasse groepe wat ook vakansies hou."

De Kelders

McLaren Self-catering

"Plek is baie rustig."

De Kelders

Rest a While

"Geniet die rustigheid. "

De Kelders

Whale Cove AG01

"Quiet. Piece of heaven."

De Kelders

Stanford's Cove Villa

"Baie nice area met ongelooflike vriendelike mense."

De Kelders

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Pragtige, mooi, natuurskoon."

De Kelders

Whale Heights

"Keep up good work."

De Kelders

Whale Cove AG01

"Mooi stil en rustige omgewing om net te rus en jou self te vind, van die gejaag van die stadslewe."

De Kelders

100 Vyfer

"As gesin het ons die verskeie grotte gaan opsoek en die kinders het die avontuur vreeslik geniet."

De Kelders

Sea Song

"De Kelders het verskeie mooi plekke met goeie see-uitsig en 'n rustigheid wat moeilik geklop kan word."

De Kelders

Badnis-Nes

"Baie rustige en aangename omgewing."

De Kelders

Rest a While

"Aan die eienaars, baie dankie vir 'n baie lekker verblyf!"

De Kelders

Whale Heights

"Dis bietjie afgeleë."

De Kelders

Whale Cove AG01

"Baie mooi area!"

De Kelders

Whale Watch Accommodation

"Gerieflik en naby aan als."

De Kelders

Whale Cove B107

"Rustige en veilige omgewing. Pragtige grotte en plantegroei en asemrowende see-uitsigte. Het die staproetes baie geniet. Kan nie wag om terug te gaan vir Walvis-seisoen nie. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!