Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

De Rust

All reviews have been left by TravelGround customers staying in De Rust

Rated 4.5 out of 5 based on 418 reviews.

De Rust

Olivier's Rust

"Hoogs aanbeveelbaar, netjies, gerieflik en sentraal geleë."

De Rust

Accommodation @1965

"We love De Rust! It should be promoted more often."

De Rust

Meijer's Rust

"Definitief 'n plek waarna ons wil terugkeer. Binne in Meiringskloof geleë en omring met die Swartberg se koppe. Werklik asemrowende uitsig."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust en omgewing is van ons gunsteling plekke. Die dorp se inwoners doen moeite om dit aantreklik te maak. Ry gerus die agterpaaie, ontmoet die mense en besoek die padstalle en koop hul ware. Hier leef hul nog vir mekaar. Ons het die klein dorpies nodig en ons moet hul ondersteun."

De Rust

Kabbelrus

"'n Interessante plekkie. Klein en baie warm! Probeer Herrie's braai restaurant en takeaways vir goeie kos teen billike pryse."

De Rust

Onze Plaasje

"Nice and quiet town. "

De Rust

De Rust View Guesthouse

"Met verskeie geleenthede besoek en in die proses om 'n eiendom in De Rust aan te koop. "

De Rust

Onze Plaasje

"Ek sal altyd weer hier oornag op toekomstige reise. Meiringspoort is asemrowend - werlik iets om te sien. Daar is heelwat om te sien en te doen in De Rust - gaan loer in."

De Rust

Olivier's Rust

"It's what the travellers are looking for. "

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"Herries Restaurant is a must see as well as the waterfall."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is a very nice little town and people are friendly and helpful."

De Rust

Olivier's Rust

"Behalwe dat daar dalk spoedbeheer deur die dorp moet wees, leen sy naam hom tot rustigheid."

De Rust

Meijer's Rust

"'n Aangename plattelandse plek met heelwat restaurante en winkeltjies om te besoek."

De Rust

Kabbelrus

"'n Definitiewe stop! Meiringspoort is fantasties en die Swartbergpas is 'n avontuur."

De Rust

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Baie oulike 'one-stop' dorpie. Die restaurant 'Herrie' se diens was stadig, maar die kos was baie lekker."

De Rust

Onze Plaasje

"Lekker plek."

De Rust

Olivier's Rust

"Dit 'n oulike dorpie. Het sy eie rustige karakter, waar op stoep sit en rus sommer net lekker is."

De Rust

Gumtree Manor

"De Rust - enige toeris se droom."

De Rust

Die Gat Guest House

"Dit hang af wat jou behoefte is, maar stilte en mooi natuurskoon sal jou hier begroet."

De Rust

Kabbelrus

"Groot vragmotors wat in nag deur die dorp ry. Dis nogal baie geraas."

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Just the right place to use as a basis when you want to explore the beauty of the Karoo or it's an amazing place for a tranquil break."

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Puik, lekker rustig. Ek glo minder misdaad as op Oudtshoorn."

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie met baie toerisme potensiaal!"

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie met vele bedrywighede in die onmiddellike omgewing. Meiringspoort is asemrowend mooi en die publieke badkamers is pynlik skoon en netjies. 1ste klas toeriste-aantreklikheid."

De Rust

Meijer's Rust

"Prins Albert het kompetisie hier! Perfek geleë om Meiringspoort, Oude Muragie en Seweweekspoort pas te besoek. Lekkerste omelette van ons lewe geëet by the Village Trading post."

De Rust

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm

"Baie oulike Klein Karoo-dorpie. Sal gerus weer besoek. "

De Rust

Olivier's Rust

"Dis nou 'n pragtige plattelandse dorpie. Rustig en heerlik om in rond te dwaal."

De Rust

Gumtree Manor

"Dit is 'n pragtige klein dorpie. Ideal geleë vir 'n wegkomgeleentheid."

De Rust

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm

"Pragtige plekkie met sout van die aarde mense, so gasvry en vriendelik en baie behulpsaam."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!