Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.54 out of 5 based on 2910 reviews.
Luther M. - 14th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Mooi plattelandse dorpie met baie toeristegeleenthede.
Jacobus G. - 14th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Nie veel om te doen behalwe om deur winkeltjies te stap en te eet nie.
Emma B. - 13th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Dit is die mooiste plek, het naby my Skepper gevoel.
Annemarie L. - 11th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Clarens sien ons weer!
Jackie R. - 11th October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Beautiful and peaceful.
Jurie C. - 11th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Hemels.
Dirk L. - 11th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Baie mooi kuierplek. Anders as in die woelige stadslewe.
Soenet V. - 10th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Vriendelike mense. Veilige, skoon dorp.
Kobus T. - 9th October 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Nie regtig 'n dorp soos wat ek verwag het nie. Maar net buite die dorp na Hemiville is dit pragtig en baie stil.
Gail L. - 9th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Peaceful and a lovely break from the city with friendly people.
Emil V. - 8th October 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Interessante dorpie. Sou die omgewing meer wou verken.
Nieuwman V. - 8th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Clarens en omgewing is prentjiemooi vir die natuurliefhebber. Slegs 'n halfuur se ry tot by Golden Gate om nog meer van ons Vader se mooi natuur te kan ervaar en beleef.
Hennie L. - 8th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Clarens is baie duur. Hul cater vir die oorsese toeriste in sekere opsigte. Verblyf moet uitgesoek word om redelike prys te kry.
Jacques P. - 7th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Geniet die kunswinkeltjies, dan (of net as kuns nie jou ding is nie) die bier en kaas, dan die gin! Lekker stop gewees, dan deur baie naby Golden Gate wat merkwaardig is vir die verby-vertikale kranse, tot by Witsieshoek vir die Chain Ladder Hike tot bo-op die berge.
Neville R. - 7th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Ideale naweek wegbreek bestemming.
Cora V. - 7th October 2019
staying in Ficksburg, Drakensberg
Baie vervalle geword en sommige strate is so vol potholes dat dit amper onrybaar is.
Everdine E. - 7th October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Champagne Valley bied 'n groot verskeidenheid van ervaringe. Die natuur is besonders mooi.
Deon G. - 7th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Great vibe, good food. Very reasonably priced. I was pleasantly surprised to find that this little village with so many tourists is really well priced and not ripping the visitors off with exorbitant prices on food, drinks and merchandise.
Gert D. - 7th October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
A very nice town with friendly people, near all the activities in the area.
Anton C. - 3rd October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
My favourite Town in South Africa.
Benjamin V. - 3rd October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Baie mooi.
Pieter B. - 2nd October 2019
staying in Ladybrand, Drakensberg
Daar is baie meer in die dorp as wat ek gedink het met werklike mooi ou geboue en mooi bergagtige area aan die voet van Lesotho.
Gerda V. - 2nd October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Just gorgeous!
Eunice D. - 2nd October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Great for hiking and mountain biking.
Johann P. - 2nd October 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Die Highlands 100 bergfiets wedren was fantasties en so ook die "trial run" wedloop. Om alles te kroon was daar 'n heerlike sosiale atmosfeer en musiekvertoning wat ons laat kuier het soos jongmense.
Joanne J. - 30th September 2019
staying in Underberg, Drakensberg
There's something for everyone to do and the setting is so peaceful and beautiful! A wonderful place to relax and unwind.
Reinhold Michael S. - 30th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Sentraal vir ander daguitstappies.
Magda M. - 30th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Heerlike atmosfeer en lekker kuierplek met tipiese Vrystaatse gasvryheid en heerlike restaurante.
Adrian L. - 30th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Die R26-pad kort dringend instandhouding. In sy huidige toestand is dit lewensgevaarlik om daarop te ry.
Sheryl H. - 30th September 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
So much to do and all in close proximity.
Louise R. - 30th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Pragtige toeristedorp in mooi omgewing. Teleurgesteld dat die winkels reeds 16:30 op 'n Vrydag sluit.
Debbie C. - 30th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
We loved the ambience in Clarens, nice vibe and good food, although we expected a bit more authentic Clarens art and craft etc.
Jacques T. - 30th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Pragtige plek!
Bobby W. - 30th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Asemrowend mooi.
Anneke C. - 29th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Very relaxing and beautiful. Most restaurants close at 17h00 during week which is not nice. If you stay in a guest house you must eat dinner before 5!
Hercules N. - 29th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
'n Heerlike en interessante naweekbesoekplek - selfs langer: daar is genoeg te sien en doen!
Anneke V. - 29th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Dit is 'n wonderlike en vriendelike dorpie. Mens vergeet van die wêreld daarbuite en geniet elke oomblik daar. Sal weer en weer daarheen gaan.
Louisa V. - 29th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
'n Moet om te beleef.
Carisa S. - 28th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein, maar pragtige omgewing.
Letitia M. - 27th September 2019
staying in Clarens, Drakensberg
Die berge is pragtig en is wat ons tot Clarens aangetrek het. Die winkeltjies is oulik, maar 'n mens kan ook net soveel winkeltjies besoek. Baie van die winkeltjies het ook dieselfde tipe voorraad, so dit raak bietjie vervelig. Dit is definitief nie 'n plek vir iemand wat nie van shop hou nie! Ek dink 'n mens kan ander soortgelyke plekke nader aan Gauteng (van waar ons is) besoek. Ons het 'n dringende mediese noodgeval gehad en moes deurjaag na Bethlehem toe, omdat die dokter nie beskikbaar was buite sy spreekkamerure nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com