Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
. - 25th September 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Pragtigste deel van die Drakensberge, met die beste bergfiets roetes! Sal enige tyd teruggaan.
. - 25th September 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Exquisite place to relax. The people are so friendly!
. - 25th September 2019
staying in Highmoor, Drakensberg
Pragtig en lekker om te besoek.
. - 25th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein plaasdorpie, lekker eetplekkies.
. - 24th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Grondstrate het dringende aandag nodig.
. - 20th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige dorp en goed geleƫ om al die besienswaardighede te besoek, asook Lesotho.
. - 20th September 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Dit is 'n lekker dorpie, baie om te sien en doen in die area en heerlik stil.
. - 20th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg self is gemiddeld, maar pragtige omgewing vir 'n reisiger.
. - 4th September 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
So baie om te doen, so min tyd. Het veral die Raptors vertoning geniet.
. - 2nd September 2019
staying in Drakensberg
Baie om te doen.
. - 27th August 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Some lovely places to visit.
. - 25th August 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep.
. - 20th August 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Daar kort nog 'n paar goeie restaurante.
. - 18th August 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Nice little town. For a town that depends so heavily on tourism though, the general customer service is lacking. People are definitely doing you a favour by serving you.
. - 18th August 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
The most beautiful location.The most spectacular view of the mountain seeing it turn to pink at sunrise! A must on everybody's bucket list! Will be back in 2020!
. - 17th August 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Charming town to visit and relaxing.
. - 16th August 2019
staying in Bergville, Drakensberg
Nearby Drakensbergen.
. - 13th August 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Rustig.
. - 11th August 2019
staying in Drakensberg
'n Vakansie-oord wat sonder twyfeling aanbeveel kan word.
. - 7th August 2019
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Wat het van Royal National geword die park het verval die hotel in 'n murasie dis baie jammer
. - 5th August 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
A "visit again and again" kind of destination!
. - 2nd August 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Ons het 'n 40 minuut rit met Westline se helikopter gedoen. Die vlug rondom die pieke en die valleie gee 'n mens 'n heel nuwe ervaring van die oorweldigende landskap, en hoe klein 'n mens is!
. - 1st August 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
'n Moet en 'n belewenis, daar is genoeg om jou besig te hou.
. - 30th July 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Vriendelike mense en heerlike restaurante. Pragtig tussen die berge.
. - 27th July 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Netjiese en skoon dorp.
. - 23rd July 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Naby Lesotho se grens op pad na AfriSki.
. - 23rd July 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Champagne Vallei was goed uitgerig. Hulle het 'n eetplek (pryse nie te sleg nie), hulle het 'n Chocolate Bar (pryse ook nie te sleg nie) en 'n klein winkel waar jy koeldrank en poskaarte en so kon koop.
. - 22nd July 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Bietjie afgesonder en klein dorpie.
. - 19th July 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Pragtige area met lekker stap geleenthede vanaf Monk's Cowl en beperkte, maar baie oulike stapgeleenthede vanaf Champagne Castle Hotel en Drakensberg Sun.
. - 17th July 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Regte plattelandse dorpie, stel voor mens koop maar klaar jou kruideniersware voor jy Fouriesburg toe gaan, daar is nie veel winkels in die dorpie nie.
. - 17th July 2019
staying in Underberg, Drakensberg
All attractions require a great deal of driving but if you are looking to just relax it is perfect.
. - 16th July 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die omgewing is ongelooflik.
. - 15th July 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
We were very impressed. Friendly and helpful people all around. Many places, restaurants, hikes, outdoor adventures and shops to visit and keep us entertained. All was in good order and alive with life.
. - 15th July 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein plekkie, en het die nodige geriewe om jou verdere reis te stock. Dit is baie naby aan die Lesotho-grenspos - en 'n gemaklike oornagbestemming as jy op pad is na Lesotho toe.
. - 13th July 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Daar is nie veel om te doen nie, maar dis rustig en die uitsigte is regtig baie mooi. Daar is staproetes om te doen en gholfbaanrestaurante wat lekker koffie het.
. - 11th July 2019
staying in Underberg, Drakensberg
'n Ontspanne atmosfeer in Underberg. Vriendelike mense en 'n pragtige omgewing. Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad en sal vir seker vir 'n langer periode daar gaan vakansie hou.
. - 9th July 2019
staying in Drakensberg
Geen beter uitsig vir 'n rustige tyd.
. - 9th July 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.
. - 8th July 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Een van Suid-Afrika se juwele!
. - 8th July 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Nice hiking at Monks cowl.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]