Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1182 reviews.
. - 26th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Ons het nie werklik tyd op Fouriesburg self spandeer nie, maar die omgewing is pragtig en na-genoeg aan Clarens om elke dag deur te ry soontoe vir inkopies en uiteet.
. - 25th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
'n Goeie alternatief vir die stadsgewoel. Oulike klein dorpie met heelwat interessante besoekpunte.
. - 25th March 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Idyllic scenery, a huge variety of restaurants and farm stalls at very reasonable prices. Add to that the brewery and the cheese factory and you have the perfect holiday in this little valley surrounded by the mountains.
. - 25th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Regte plattelandse dorpie.
. - 25th March 2019
staying in Winterton, Drakensberg
Ons sou graag meer wou weet oor die geskiedenis van die dorpie.
. - 24th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
'n Mooi dorp met baie potensiaal. Dit bied baie ruimte vir nog 'n kunstenaars paradys.
. - 21st March 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Maak beslis 'n draai by die Waffle Hut en Valley Bakkery.
. - 19th March 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Peaceful environment with friendly people.
. - 19th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die agteruitgang van die kleiner dorpe is baie hartseer. Die pogings van die inwoners om toeriste te trek is prysenswaardig.
. - 12th March 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
We will definitely return to the area, as it offers so much and we really enjoyed exploring the interesting craft and coffee shops and especially the bakery - croissants to die for! We only managed a few of the many walks on offer and would love to stay longer next time.
. - 12th March 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Beeldskoon!
. - 12th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein dorpie met baie oulike mense en oulike eetplekke.
. - 12th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Rustige plaas atmosfeer en mooi natuurskoon.
. - 9th March 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Beautiful part of South Africa with a lot of nice hiking trails.
. - 5th March 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is in 'n pragtige omgewing geleë, maar die dorpie self het nie veel om te bied nie.
. - 3rd March 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Die paaie is beslis nie van die beste nie, maar die omgewing is 'n lus vir die oog.
. - 2nd March 2019
staying in Estcourt, Drakensberg
Stopped only one night whilst passing through. Nice quiet suburb but did not venture into town at all.
. - 28th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Dit is die oulikste plek en die Hotel is regtig aan te beveel. Lekker naby aan Clarens.
. - 25th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtig.
. - 25th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
'n Besoek werd!
. - 20th February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Nie net die uitsig op die omgewing en berge nie, maar ook talle voëlspesies en besoekpunte soos koffie winkels, eetplekke en ander vermaak, maak 'n besoek aan die Drakensberg meer as die moeite werd. Die teerpaaie is aanvaarbaar hoewel daar redelik baie slaggate voorkom.
. - 19th February 2019
staying in Winterton, Drakensberg
Daar is baie potensiaal om dit 'n gesogte akkommodasie bestemming te maak vanweë die sentrale ligging, maar die paaie het dringende aandag nodig.
. - 18th February 2019
staying in Winterton, Drakensberg
Klein dorpie. Baie mooi net 20 km van die Drakensberg. Daar is soveel om te doen en was baie gelukkig met my besluit om daar te gaan afpak vir 'n naweek.
. - 18th February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Ongelooflike natuurskoon.
. - 18th February 2019
staying in Winterton, Drakensberg
Baie nice.
. - 18th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige, vriendelike dorp. Restaurante wat uiteet die moeite werd maak.
. - 16th February 2019
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Pragtig.
. - 12th February 2019
staying in Geluksburg, Drakensberg
As die munisipaliteit hul deel net wil bydra en die strate en sypaadjies in stand hou sal dit 'n versteekte juweel wees wat jy eintlik net vir jouself wil hou en vir niemand daarvan wil se nie uit vrees dat hulle kom en al die lekker staan en verander.
. - 5th February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Prachtige streek.
. - 5th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie mooi omgewing. Natuurskoon besonders.
. - 5th February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Baie mooi omgewing.
. - 4th February 2019
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Peace of heaven.
. - 4th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n tipiese plattelandse dorpie met gasvrye mense. Daar is genoeg restaurante om van te kies met smullekker kos. Die dorpie het die mooiste uitsig oor die berge met 'n pragtige natuurskoon waar jy heerlik kan gaan rus en ontspan.
. - 2nd February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Wonderful central spot for a variety in trips.
. - 28th January 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Probeer gerus The Lemon Tree.
. - 22nd January 2019
staying in Geluksburg, Drakensberg
Ons was aanvanklik geskok oor hoe verwaarloos die dorpie in die algemeen is, maar met 'n bietjie opknapping sal dit 'n oulike plek wees vir 'n naweek-uitstappie - bv. vir motorfietsryers, bergfietsryers en stappers. As daar dalk weer 'n koffiewinkel kan oopmaak (die vorige een het sowat 2 maande gelede gesluit omdat die eienaar in Durban gaan aftree het), asook 'n paar kuns en handwerkwinkeltjies, sal dit hopelik meer toeriste lok. Die bergpas na Harrismith (49km) het lieflike uitsigte en is heeltemal rybaar met 'n SUV (en selfs 'n sedanmotor as 'n mens versigtig is vir die slaggate plek-plek), dus is die dorpie glad nie so onbereikbaar nie. Ons beplan om definitief weer soontoe te gaan om die Verlore Vallei te besoek.
. - 22nd January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein plaasdorpie. Eetplekke bied baie goeie waarde vir geld. Omliggende natuur is pragtig met berge en staproetes. Naby die bekende Clarens dorpie met gepaardgaande ekotoerisme.
. - 16th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Was baie lekker om in die rustige Vrystaatse dorpie te kon kuier. Ligging is goed om nabye dorpe en besienswaardighede te besoek.
. - 15th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg self is nie veel om oor te skryf nie. Die omliggende area is 5 ster.
. - 14th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Can't be too sure of what you will find in Fouriesburg. We were in need of petrol and when we arrived there we found they had none and they did not know when they would receive - typical farming town I suppose. Great butchery (Model Butchery) which sells great lamb chops and the best marinated chicken kebabs that we have ever tasted.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]