Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
. - 31st January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Besoek gerus die Country Inn - die etes wat bedien word is hemels en waarde vir geld. Mooi natuurskoon en staproetes.
. - 22nd January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
A beautiful and lovely area with lots on offer. As stated above,understandably being the weekend certain places of interest closed earlier & certain did not operate.A shopping area for supplies & provisions centrally situated made for good convenience. Will recommend & most probably visit again. Great.
. - 22nd January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die dorp is redelik netjies met heelwat interessante sandsteengeboue en dit sentraal tot die Oos-Vrystaat se besienswaardighede.
. - 21st January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
The local authority/community needs to address the problem of alien invasive plants such as Lantana/Wattle which appears to be well established in certain areas. If not addressed urgently, it will get out of control and will be costly to eradicate in the future.
. - 18th January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Ek weet nie hoekom ek so lank gevat het om hier uit te kom nie, maar die "kat" kom weer en ek kan nie wag om elke hoekie van die mooi stukkie grond te ontdek nie!
. - 18th January 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Jy sal jou hart verloor in Underberg.
. - 15th January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Onbeskryflik mooi.
. - 15th January 2018
staying in Himeville, Drakensberg
Vir seker die moeite werd! Ons gaan vir seker terug. Daar is nog baie wat ons nie gesien het nie!
. - 15th January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
You can not help but to fall in love with the beautiful mountains and nature.
. - 15th January 2018
staying in Winterton, Drakensberg
Die dorp bied nie juis baie fasiliteite nie. Die omgewing is meer op toerisme ingestel.
. - 12th January 2018
staying in Himeville, Drakensberg
Himeville is 'n baie klein en pragtige dorpie met min fasiliteite. Underberg (5,6 km vanaf Himeville) is die aangewese dorpie om enige aankope te doen. Ons sal maklik weer in Himeville gaan woon.
. - 10th January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige dorpie. Ons het dit baie geniet.
. - 10th January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Nice area to visit but the town is very small.
. - 9th January 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg is asemrowend mooi en bied orals 'n uitsig op die berg. Al die restaurante daar rond kan met liefde besoek word.
. - 9th January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike winkeltjies en eetplekkies hier en daar.
. - 9th January 2018
staying in Himeville, Drakensberg
Still dorpie om weg te breek van alledaagse gejaag.
. - 9th January 2018
staying in Bergville, Drakensberg
Interessant.
. - 9th January 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Very quiet place. Not may shops.
. - 9th January 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Lovely hot days and cool nights during summer.
. - 8th January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Majestueuse bergpieke en ryk groen tapyt.
. - 8th January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie mooi omgewing!
. - 8th January 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Beautiful, beautiful, beautiful!
. - 8th January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie rustige dorpie en nie te ver van Clarens af nie. Het dit baie geniet.
. - 7th January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie oulike en netjiese dorpie, lieflike wegbreek.
. - 7th January 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg se bergreekse is mooi. Nie baie om daar te doen vir tieners nie. Lekker gerus.
. - 7th January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Wonderlike vakansie-bestemming met genoeg rondkuier plek en ook aktiwiteite soos perdry en `n fantastiese Canopy tour vir die wat nie net wil rondkuier nie.
. - 5th January 2018
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Dis baie mooi en stil. Pragtige uitsigte wat mens moet sien. Baie voetslaanpaaie. Dis net sleg om deur so 'n groot lokasie te ry om daar uit te kom. Dis 'n seer vir die oog en mens stres maar oor veiligheid.
. - 4th January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek.
. - 4th January 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg is in 'n pragtige deel van die Drakensberge. Die berge, strome, damme, bergpieke, ens. is pragtig.
. - 3rd January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
We were disappointed with the general service in Champagne Valley. As it was a New Year weekend and the area was full it was frustrating to find places closed. I can't understand how business is lost at this time. We ate lunch at a restaurant and food was awful and not fresh. We were told we could go to the Drakensburg Sun Hotel on old year's eve. We were treated so badly by the secuirty at the gate who asked us "What are you doing here?" in such a rude manner. We left but felt that it was not necessary for them to treat us in this way. This area needs to look at how they are dealing with tourists in the future.
. - 2nd January 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige, skoon dorpie met die mooiste sandsteenhuise. Kon gaan stap en almal groet jou.
. - 1st January 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Baie sentraal. Baie om te doen in die omgewing.
. - 31st December 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Wat 'n pragtige deel van ons land. Besoek gerus The Bakery en The Ugly Duckling. Die uitsigte na die omliggende berge is asemrowend.
. - 30th December 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Great MTB trail at the Olde Duck. Great Super Spar in town. Although the town itself is not much to write home about but did I mention the beautiful scenery! There are a number of eateries in and around the area for all tastes and budgets. Puckertty Farm Stall has lovely homemade bread and baked goods. Best coffee is at the Olde Duck. Underberg is stunning for cycling hiking fishing, simply unwinding and taking in nature. Now I know why South Africans call SA God's country. Underberg is simply stunning.
. - 29th December 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Een van dié mooiste plekke in ons land! Asemrowend natuurskoon!! Baie dinge om te doen; ziplines, eetplekkies, staproetes by Monks cowl, gholfbane, Falcon ridge se birds of pray is 'n moet!
. - 27th December 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Kersdiens bygewoon. Kerk is pragtig. Mooi plek.
. - 27th December 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Dis 'n vriendelike dorpie wat omring is met die pragtige natuur.
. - 27th December 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige Oos-Vrystaatse natuurskoon.
. - 23rd December 2017
staying in Geluksburg, Drakensberg
Besonderse plekkie.
. - 19th December 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie mooi omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]