Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1182 reviews.
. - 27th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Gemaklike oornag dorpie wat baie vir enige toeris kan bied. Koffie en kos by die Plaas Stoep is aan te bevel.
. - 25th July 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Lovely area with great scenery.
. - 25th July 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Ek kan die Lemon Tree Restaurant sterk aan beveel. Underberg is n mooi klein dorpie waar jy alles wat nodig is as toeris kan kry.
. - 25th July 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Baie mooi pad na Champagne Vallei - baie interessante plekke om te besoek.
. - 24th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie klein dorpie met min om te doen as hy baie verwag. Maar dis lekker stil en rustig en net wat mens soms nodig het om te ontspan.
. - 24th July 2017
staying in Bergville, Drakensberg
Bergville as a town is not a great destination, but the surrounding mountains are great.
. - 24th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Mooi omgewing met al die sandsteen geboue. Bly daar oor en besoek Clarens. Goedkoper en rustig.
. - 24th July 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg is soos meeste dorpe in die omgewing maar bedrywig met baie voetgangers en karre in die middedorp. Maar die Superspar het als wat jy sal benodig van hout tot sjerrie vir die winter. As verblyf, om die pragtige omliggende areas te verken, is Underberg beslis die perfekte keuse.
. - 17th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Besoek gerus vir Fouriesburg en veral Die Windmill Pub & Grill.
. - 16th July 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Baie goed en sentraal geleë.
. - 14th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike plekkies om te besoek.
. - 14th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige plek met vriendelike mense.
. - 12th July 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Dit was die einde van die maand so die dorp was baie besig. By die winkel het ons vir omtrent 45 minute in 'n ry gestaan om iets te koop. Daar is 'n baie oulike restaurant in die dorpie met die naam "Mikes Restaurant". Baie vriendelike eienaar en die ontbyt was heerlik. Kon nie glo hoe goedkoop dit was en die hoeveelheid kos wat jy kry nie. Hier in Jozi kry jy dit nie. Verder is dit 'n pragtige plekkie! Dit is mooi in die winter en ek kan net dink hoe mooi dit n die somer moet wees.
. - 11th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Seker een van die mooiste roetes tussen Fouriesburg en Clarens.
. - 11th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Dorp van die jaar 2013! Baie skoon en mooi. Die hotel is puik!
. - 11th July 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg Cheesery het die heerlikste kaas. The Olde Duck en Pucketty Farm is definitief die moeite werd.
. - 10th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense, van die winkeltjies is net rerig "overpriced" met hulle produkte.
. - 5th July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Eet by die Kombuis Pub op die hoek! Fantasties.
. - 3rd July 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Interessante dorp met baie lekker eetplekke en 'n mooi omgewing.
. - 29th June 2017
staying in Drakensberg
Dit is 'n baie mooi deel van ons land.
. - 22nd June 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Goed geleë met baie besienswaardighede.
. - 22nd June 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Great weekend away from the city.
. - 22nd June 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die dorpe gaan effens agteruit, maar dit bly steeds ideaal vir die oornagdoel omdat dit nie so gejaagd is soos die eintlike toerisbestemmingsplekke nie. Dit skep tog nog die plaasdorp-atmosfeer en laat toe om nog rond te stap tussen die restuarantjies.
. - 22nd June 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Stil doprie met sy eie karakter.
. - 20th June 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Pragtige plek so by die berge, baie om te doen.
. - 15th June 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Great! baie om te doen!
. - 31st May 2017
staying in Winterton, Drakensberg
Baie lorries in die nag in die hoofstraat.
. - 28th May 2017
staying in Estcourt, Drakensberg
A nice city close from the Drakensberg National Parks.
. - 25th May 2017
staying in Himeville, Drakensberg
Baie klein dorpie. Nie baie om te doen nie. Ideaal vir een of twee nagte.
. - 25th May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Baie oulike plekkie in die mooiste natuurskoon!
. - 15th May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Little bit of heaven on earth.
. - 10th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie lekker dorpie met vriendelike mense, the Windmill Pub & Grill was ons gunstellinguithangplek waar ons honde welkom was vir ontbyt op die gras.
. - 9th May 2017
staying in Bergville, Drakensberg
Die omgewing is fantasties, mooi voetslaanroetes en skitterende natuur.
. - 5th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is baie goed geleë. Ons het verskeie plekke kon besoek sonder om ure aaneen hoef te ry. Sal baie graag weer daar wil besoek aflê.
. - 5th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Geen kruidenierswinkel beskikbaar nie, so neem jou eie saam.
. - 5th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
The town itself offers little. Pleasant dorp to walk-about with 3 or 4 very pleasant restaurants and eateries, very close to excellent hikes and day walks and a lovely scenic 20 min trip to Clarens and Golden Gate National Park, as well as the cherries in Fickburg and the border is 9 km away.
. - 4th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die dorp bied nie veel nie maar daar is pragtige natuurskoon en historiese besienswaardighede in die omgewing.
. - 3rd May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n oulike, stille dorpie vir 'n rustige vakansie. Dit is naby aan Clarens, Ficksburg en Golden Gate.
. - 3rd May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Pragtig in die herfsseisoen!
. - 2nd May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg-omgewing is pragtig, dis regtig 'n baie mooi gedeelte van die land en die natuurskoon is asemrowend, die dorpie self bied alles wat n mens benodig. Sal definitief weer eendag teruggaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]