Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
. - 19th November 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Uitstekend!
. - 13th November 2016
staying in Bergville, Drakensberg
Fantasties!
. - 4th November 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige omgewing.
. - 3rd November 2016
staying in Himeville, Drakensberg
Sani Pass is the attraction. Himeville, unfortunately, in my humble opinion, is slowly losing it's tourist attraction.
. - 2nd November 2016
staying in Winterton, Drakensberg
Baie mooi omgewing, veral as jy die minder bekende roetes neem en van die snelweg af bly. Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing, binne 'n redelike afstand van Midlands Meander af. Winterton self is klein en plattelands, en as mens daarvan hou is dit ideaal.
. - 2nd November 2016
staying in Winterton, Drakensberg
Ek lief Winterton! 'n Heerlike stop op pad Berge toe!
. - 29th October 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Lovely places to visit, things to see, Drakensburg Boys Choir was an experience on it's own, the whole setting was lovely and it's so beautiful. All the people are very helpful and friendly, it brings you really down to earth. Didn't want to come back, even thinking of buying a little place of our own there.
. - 28th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie gastehuise en gasteplase - goed geleë!
. - 27th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Dit is heeltemal verkeerd om verby te ry en nie daar in te gaan nie.
. - 18th October 2016
staying in Winterton, Drakensberg
Ons was vir die Berg en Bush fietswedren daar. Die organiseerders het ons wel na Spioenkop gevat met al sy geskiedenis en dit was baie interessant. By die rivier waar die fietswedren begin en geëindig het was dit ook baie mooi. Ek dink tog daar is baie te doen soos staproetes en Drakensberge met alle dinge wat daar in die omgewing aangebied word. (Drakensberg Seunskoor)
. - 17th October 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg die dorp bied nie veel nie, maar die rit op met die Sani pas was asemrowend en beslis die moeite werd.
. - 16th October 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Our first visit to Underberg and that part of the country. Next time our stay will be longer to see more of the area.
. - 15th October 2016
staying in Bergville, Drakensberg
Gaan eet gerus by Bingelela!
. - 14th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is geleë in die mooiste deel van die Vrystaat. Maak jou motor se petroltenk vol in Betlehem, nie altyd brandstof oor 'n naweek! Neem die nodigste kruideniersware ook saam, wel slaghuise en drankwinkels!
. - 12th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Very quiet on a Sunday afternoon and evening. Only one B&B provides Sunday supper, if you book in advance. All the restaurants are closed.
. - 12th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Hou verby Clarens toe.
. - 11th October 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Pragtige omgewing.
. - 10th October 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
There are ample family orientated activities in the champagne valley, which made our stay absolutely interactive.
. - 10th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
As jy van die natuur en stilte hou gaan jy van Fouriesburg hou.
. - 10th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Te ver van Fairview, so was glad nie in die dorpie nie.
. - 8th October 2016
staying in Bergville, Drakensberg
'n Stop van 3 dae ten minste.
. - 6th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
'n Opregte Vrystaatse dorpie, in 'n uitsonderlike omgewing.
. - 6th October 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtig, rustig met gawe inwoners.
. - 2nd October 2016
staying in Golden Gate Region, Drakensberg
Tar road is excellent and the scenery is lovely.
. - 29th September 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Ons speel elke jaar gholf by die Champagne Sports Resort en die area is baie mooi!
. - 22nd September 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Verkies altyd om in Fouriesburg oor te bly in die Oos-Vrystaat aangesien dit nog egte platteland is.
. - 22nd September 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg area is baie mooi en ook 'n goeie oornagplek as u wil Katsedam besoek. Ek sal dit vir enige iemand aan beveel wat vir 'n naweek wil wegbreek uit die stad.
. - 20th September 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Moete werd om te besoek.
. - 20th September 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Moeite werd om te besoek.
. - 14th September 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike dorpie!
. - 8th September 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige dorpie!
. - 8th September 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg is regtig `n spesiale juweel in ons land en hoop almal kry die geleentheid om die pragtige uitsigte te kan aanskou soon ons dit elke keer sien. Sal beslis weer so maak.
. - 1st September 2016
staying in Bergville, Drakensberg
Nie in die dorp Bergville nie, maar definitief in die omliggende gebied.
. - 25th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lovely little town! We didn't feel there was much to do in town but if you intend to stay in and read then this is the perfect place.
. - 24th August 2016
staying in Bergville, Drakensberg
Pragtige dorp.
. - 15th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lyk bietjie verwaarloos. Daar kan gerus beter na die paaie omgesien word. Ete by die Plaaskombuis was uit die boonste rakke! Well done!!
. - 15th August 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Beste plek om heen te gaan as daar sneeu is.
. - 15th August 2016
staying in Bergville, Drakensberg
'n Lekker plattelandse dorpie wat 'n rustigheid het wat 'n mens beslis nie in die stad beleef nie.
. - 13th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Jammer dat daar nie 'n restaurant is wat troeteldiere toelaat nie.
. - 13th August 2016
staying in Geluksburg, Drakensberg
Goeie stapgeleenthede, maar daar is nie roetekaarte vir toeriste nie. Jy moet staatmaak op die eienaars van die gastehuis se instruksies hoe jy moet stap. Hulle sal moet werk aan kaarte want so kan mens nie stap as jy nie die omgewing ken nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]