Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
. - 12th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
KORT 'N PAAR RESTAURANTE EN DALK N SPA :)
. - 11th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Ons het dit geniet in Fouriesburg. Wel een oggend nie krag gehad nie.
. - 10th August 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Prentjiemooi.
. - 5th August 2016
staying in Bergville, Drakensberg
Bietjie vuil en kan verbeter.
. - 4th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Uitstekend vir die natuurliefhebber en naby baie besienswaardighede.
. - 4th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Goed vir die wat van Anglo-Boereoorlog geskiedenis hou en naby Clarens en Golden Gate en Lesotho grens.
. - 4th August 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Small town. Had a lovely dinner at the Country Inn with a nice bottle of wine (which you can choose yourself in their own wine cellar).
. - 4th August 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Ons het by Lake Naverone op die ou end gaan bly en dit baie geniet.
. - 26th July 2016
staying in Estcourt, Drakensberg
Pragtige natuurskoon.
. - 21st July 2016
staying in Estcourt, Drakensberg
Baie sentraal geleë as jy die Drakensberge wil besoek.
. - 19th July 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Ons het heerlik geëet en gekuier by die hotel en die diens daar was ook uitstekend! Ons sou die Sondag na on reis na Lesotho in Clarens gaan eet het, maar het besluit om weer by die hotel te eet, en dit was weereens heerlik en ongelooflike waarde vir geld! Daar is ongelukkig seker nie veel om te doen nie andersins nie, maar is verseker 'n moet vir oornag op pad om te gaan ski in Lesotho!
. - 18th July 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg is nou een van ons gunsteling stopplekke. The Lemon Tree het ons bederf met middag/ aandete - heerlik. Die Spar was gerieflik net om die draai. Die mense vriendelik, die area ongelooflik mooi en sentraal met baie plaaslike 'plekkies' om te ontdek en baie om te doen.
. - 16th July 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Vreeslike oulike dorpie, met baie interessante winkeltjies en eetplekke!
. - 15th July 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Ideale plek om as basis te gebruik vir dagtrips na Clarens en Afri-Ski (sowat 90 km) in Lesotho. Ou dorp sonder groot supermarkte, maar een of twee goeie restaurante. Die naaste punt aan Caledonspoort-grenspos na Lesotho.
. - 14th July 2016
staying in Golden Gate Region, Drakensberg
All good. Information booklets were available in Clarens on the attractions.
. - 14th July 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige dorpie en mense is baie vriendelik.
. - 14th July 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lieflike klein dorpie met baie karakter en geskiedenis.
. - 14th July 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Ons kan dit net ten sterkste aanbeveel!
. - 12th July 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Champagne Castle is a fabulous place, so peaceful that is why we always go back. Thank you.
. - 12th July 2016
staying in Bergville, Drakensberg
Kan geen kommentaar lewer oor Bergville as dorp aangesien ons eindbestemming ver buite die dorp was. Het glad nie in die dorp ingery of vertoef om te kan kommentaar lewer nie. Die omgewing skep atmosfeer van ontspan en geniet. Weet net nie hoe lank hul nog aan die pad daar tussen Bergville en Harrismith gaan werk nie, want daar was al 2 jaar gelede ook padwerke!
. - 9th July 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Natuurskoon is pragtig en 'n besoek aan Clarens die moeite werd.
. - 7th July 2016
staying in Winterton, Drakensberg
Jou huis ver van die huis af, baie lekker plekkie met wonderlike mense.
. - 4th July 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is gevul met prentjiemooi sandsteengeboue, het wonderlike restaurantgeriewe, en vriendelike mense wat pas by die mooi van die platteland. Ek sal reken Fouriesburg is nou wat Clarens jare gelede was voor die vreeslike baie toeriste daar aangekom het.
. - 29th June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise.
. - 27th June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
38 gastehuise en 35 min vanaf Clarens. As jy wil rus is dit die ideale plek!
. - 27th June 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Bied min vir die gewone reisiger. Dit is egter by uitstek 'n bestemming vir bergfietsryers en stappers.
. - 26th June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek.
. - 23rd June 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Majestic views all round. Beautiful!
. - 23rd June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan.
. - 23rd June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Model slaghuis se biltong is die beste en natuurlik The Windmill het die ongelooflikste atmosfeer met sy Jack Daniels dekor en die ou koolstoof wat heerlik brand. Diens en kos is uitstekend. Dit maak laat mens weer sal teruggaan.
. - 23rd June 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Aangename verrassing!
. - 23rd June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike dorpie.
. - 23rd June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie lekker dorpie.
. - 22nd June 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
'n Fantastiese bestemming. Moenie jou bergfiets vergeet nie!
. - 20th June 2016
staying in Estcourt, Drakensberg
We did not visit Escourt, only drove through. Lovely surroundings. We were on a road trip en route to Lesotho.
. - 7th June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike dorpie met vriendelike mense.
. - 5th June 2016
staying in Winterton, Drakensberg
Winterton is a nice little town with friendly people.
. - 5th June 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg self is oulik, maar ek dink mens sal dalk lekkerder eet en kuier in Himeville. Underberg het alles wat jy nodig het indien jy iets by die huis vergeet het.
. - 3rd June 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik.
. - 2nd June 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Die dorpie self is nie fantasties nie maar die area is pragtig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]