Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.

Drakensberg

Paddock 16

"The town needs some innovation. Same shops sell same type of market stuff."

Drakensberg

Rustica Accommodation

"Fantasties en ons beplan reeds 'n volgende verkenning en verblyf in die omgewing."

Drakensberg

Mountain View Manor

"Lieflike berge, asemrowende uitsig, 'n lus vir die oog. Dankie here die Drakensberge is in Suid-Afrika."

Drakensberg

Rosewood Corner

"Ons gunsteling-omgewing om vakansie te hou."

Drakensberg

Reis n Rus

"Baie spesiaal en natuur is beeldskoon."

Drakensberg

Misty Mountain

"Lovely area."

Drakensberg

Saints Rest

"Baie mooi."

Drakensberg

Il Castello

"Ontsettend mooi!"

Champagne Castle, Drakensberg

Swallowfield Rondavels

"Dit is te besig vir ons behoeftes, ons verkies die stil en rustige atmosfeer."

Drakensberg

Arrarat

"Baie lekker bestemming met baie dinge om te te doen. "

Drakensberg

Stonehaven Clarens

"Baie mooi omgewing en landskap. Goeie gholfbane in omgewing."

Drakensberg

Die Kruik

"Pragtig! Sal liewers aanbeveel vir somer. Is maar vaal in winter."

Drakensberg

Woodlands Retreat

"Baie mooi en besienswaardig!"

Drakensberg

Hilltop Cottage

"Rustig, vreedsaam, asemrowend - kos vir die siel. "

Drakensberg

La Bri

"Heel gepas is ons straatnaam: Golden Gate. Dus voel ons tuis. Die Vrystaatse Drakensbergarea is een van die mooiste plekke in ons land. Sentraal geleë. Dit is nie te ver van enige plek af nie."

Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Uitstekend! Baie dankie."

Drakensberg

Birch Cottage

"Clarens se sandsteenrotsformasies is uniek en pragtig! Die Drakensberge bied 'n baie groot verskeidenheid ontspanning en besoekplekke met besonder mooi natuurtonele."

Champagne Castle, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Baie om te doen en pragtige, rustige, vreedsame natuurskoon."

Drakensberg

Cottage Pie

"Beste plek om so veel as moontlik tyd in die berge te spandeer. "

Drakensberg

Cherry House

"Pragtige natuurskoon en eindelose mooi bestemmings en besienswaardighede. Die Oos-Vrystaat, Clarens en Golden Gate is ‘n moet op enige iemand se “bucket list.”"

Drakensberg

Views

"Beeldskoon."

Underberg, Drakensberg

Pin Oak Cottage

"A lovely getaway area with stunning views. At the moment driving up to Underberg is rather concerning as the R617 has some serious potholes. However road works are taking place at certain spots. Travel carefully if going there."

Fouriesburg, Drakensberg

Cherry House

" Baie mooi dorpie, ideaal vir 'n rustige wegbreek van die lewe se gejaag. "

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Baie baie plekke en besienswaardighede, sal vir seker terugkom. Ongelooflike natuurskoon."

Champagne Valley, Drakensberg

Swallowfield Rondavels

"Hierdie was ons derde jaar na mekaar om die Vallei te besoek, ons kom elke keer terug!"

Page
Page 26 - Showing 751 to 780
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!