Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1182 reviews.
Karina T. - 21st April 2021
staying in Champagne Castle, Drakensberg
So much more to do than expected!
Kobus V. - 19th April 2021
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
In Winterton sowel as Bergville is daar winkels waar alles benodig vir selfversorging gekoop kan word. Daar is verskeie koffiewinkels in die omgewing en die paaie is in ’n redelike toestand - so hier en daar ’n slaggat of twee.
Gary S. - 19th April 2021
staying in Underberg, Drakensberg
Min vir tieners om te doen behalwe stap, perdry of visvang.
Felix D. - 19th April 2021
staying in Drakensberg
Witsieshoek-stap tot bo op die berg is baie goed uitgelê. Chain ladder tot bo is dalk nie vir almal moontlik nie. So 25 meter lank.
Nadira R. - 19th April 2021
staying in Champagne Castle, Drakensberg
I can only say that this place exceeded our expectations.
Carina D. - 15th April 2021
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Die natuur is besonders mooi en die 4 seisoene wat jy soms beleef in een dag, maak dit interessant :-). Ons gaan graag daarheen vir rus en lekker stap.
Sandile S. - 14th April 2021
staying in Underberg, Drakensberg
I wish there was a park closed by.
Zelda V. - 12th April 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Wonderlike diens by die Windmill Pub en Grill gekry na ’n dag se voetslaan van 14 km. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Christine W. - 11th April 2021
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Baie lekker staproetes vanaf Monks Cowl, en naby aan vele ander bestemmings, soos die Natal Weavers, Drakensberg Sun, 'n bakkery en bierbrouery.
Charl D. - 8th April 2021
staying in Underberg, Drakensberg
Baie plekke het toegemaak weens Covid.
Niel D. - 6th April 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike drop met paar oulike winkels. Goed geleë om ook Clarens, Ficksburg, Golden Gate ens te besoek. Baie lekker wyn geproe by Mile High Vineyards, en lekker perdgery by Ventersberg Stables. Slaggate is maar oral oor aan die orde van die dag.
Lizelle D. - 6th April 2021
staying in Underberg, Drakensberg
So baie om te sien die natuur en berge is asemrowend!
Gerhard S. - 5th April 2021
staying in Drakensberg
Wonderlike plek vir fotografie en om in die berg te stap.
Daniel B. - 31st March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lovely Eastern Free State town with spectacular views and friendly people.
Tiaan S. - 31st March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg sal binnekort redelik groei as 'n toeriste-dorpie. Dis maar klein, gelukkig is daar baie besienswaardighede rondom die area van staproetes tot Clarens, Afriski en Brandwag.
Pearl D. - 31st March 2021
staying in Drakensberg
Enige besoek aan die Drakensberge is spesiaal omdat die omgewing so pragtig is.
Karl V. - 30th March 2021
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Daar is baie eetplekke, ontspanningsgeriewe en staproetes. Die area is baie mooi.
Regina H. - 29th March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Rustige klein dorpie met pragtige natuurskoon.
Craig W. - 28th March 2021
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Stunning.
Anelda D. - 25th March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Jenlee's se sjokoladekoek word beslis aanbeveel.
Sthembiso N. - 25th March 2021
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Amazing mountains and landscape.
Jeanne D. - 23rd March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Beslis 'n besoek werd. Pragtige kerk en ander sandsteen geboue om te besigtig. Daar is goeie eetplekke en restaurante, asook heelwat ander oornag verblyfplekke. Net jammer die pad vanaf Bethlehem lyk so sleg. Beveel aan ander reisigers ry via Clarens.
Marina G. - 23rd March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lovely little town and I hope that it will grow from strength to strength. Just need some one to check on the poor animals at Jen Lee's petting zoo. They are in very bad condition. Especially the little chow dog that was tied up without water. Really put a damper on the weekend for me and I am sure that other animal lovers will feel the same way.
Lana V. - 23rd March 2021
staying in Underberg, Drakensberg
The people, the town is beautiful and natures is breathtaking. We are already planning our next trip to Underberg.
Gerda D. - 23rd March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n baie klein en stil dorpie waar alles nog Saterdae 13.00 toemaak vir die naweek. Daar is die lekkerste eetplekke wat baie lekker kos bedien. Clarens is so ongeveer 35 km daarvandaan en baie bedrywig oor 'n naweek.
Hein D. - 22nd March 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is net 'n oornagdorpie, maar goed geleë vir al die naby geleë toeriste beskouings.
Marita P. - 19th March 2021
staying in Underberg, Drakensberg
Vriendelike dorp en streek. Baie om tesien en te doen. Die uitsig van die Drakensberge van Underberg af is vyfster.
Debbie B. - 19th March 2021
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Asemrowend
Chris V. - 16th March 2021
staying in Estcourt, Drakensberg
Great little town.
Pierre D. - 15th March 2021
staying in Underberg, Drakensberg
The town Underberg itself is very small & does not have many shops. However when going to Underberg do not bank on visiting the town rather spend time outdoors in the mountains with lovely hikes & many outdoor nature based activities.
Werner K. - 13th March 2021
staying in Underberg, Drakensberg
Nice plek in die Drakensberge. Net jammer ons regering kan nie die slaggate herstel nie. So pas op en ry stadiger.
Lorinda B. - 8th March 2021
staying in Drakensberg
Dis 'n lieflike omgewing met baie om te doen. 'n Gewone naweek is nie genoeg indien jy alles wil ervaar nie. Ons sal dit 'n jaarlikse, moontlik 6 maandelikse instelling maak. Die Drakensberge is pragtig enige seisoen.
Isabel G. - 2nd March 2021
staying in Bergville, Drakensberg
Omgewing pragtig.
Eunice M. - 2nd March 2021
staying in Estcourt, Drakensberg
Too many potholes.
Corne R. - 26th February 2021
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike winkeltjies en gasvrye restaurante op die hoek nes mens dit sou verkies. maklik om te navigeer.
Renette L. - 23rd February 2021
staying in Estcourt, Drakensberg
Die dorp is bietjie vuil, en die Fort Durnford was ’n teleurstelling.
Leon En Dorothy L. - 23rd February 2021
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Hou jou gees jonk en vol lewe.
Tanya D. - 15th February 2021
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Dit is 'n beeldskone omgewing met baie aktiwiteite. Jy kan hier so rustig of so besig wees soos jy wil.
Olivia K. - 4th February 2021
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Bingelela het die lekkerste pizza en atmosfeer is fantasties.
Eric W. - 2nd February 2021
staying in Matatiele, Drakensberg
Better than expected.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]