Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
Charles C. - 26th October 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
There are a lot of nice places to visit. Still need to let all things come together, like a better strategy to let people know about what attractions are available in the area. Some place that you will not find on Google.
Elizabeth V. - 26th October 2020
staying in Underberg, Drakensberg
Gerieflik geleë naby Sani Pass of Lesotho indien jy die pas wil ry of Lesotho wil besoek. Pragtig geleë by Drakensberge.
Christa D. - 25th October 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Ongelooflike mooi omgewing.
Andre N. - 24th October 2020
staying in Drakensberg
Personeel is almal altyd vriendelik en behulpsaam. Die klein winkeltjies het iets van alles as mens iets vergeet.
Gerhard B. - 23rd October 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg het my teruggevat in die geskiedenis. Die mense is baie vriendelik.
Gerhard K. - 21st October 2020
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg's nature is absolutely beautiful. It is not nice to mislead customers as to the view they would have!
Savannah F. - 20th October 2020
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Just the most divine place to hike and lose yourself in nature.
Elmarie V. - 19th October 2020
staying in Drakensberg
Die omgewing is stunning.
Keith V. - 18th October 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
The surrounding farms are beautiful. Fouriesburg town is small and not a lot to see or do, but the area is beautiful.
Johan D. - 15th October 2020
staying in Underberg, Drakensberg
Pragtige en netjiese dorp en omgewing. Net jammer Sani-pas is nog gesluit.
Juanita V. - 13th October 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n afgeleë dorp met een koffieshop wat nie eers 'n chicken mayo-sarmie kan maak nie. Sal nie weer terug wees nie.
Ilse W. - 12th October 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
So many things to do and see. Beautiful nature. Many shops to browse.
Marieta R. - 11th October 2020
staying in Drakensberg
Pragtige deel van RSA.
Lenie V. - 10th October 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie vriendelik en hulpvaardig met inligting oor hul omgewing van Clarens tot Ficksburg. Mooi sandsteengeboue en lekker eetplekkie.
Elisma G. - 5th October 2020
staying in Underberg, Drakensberg
Mooi natuurskoon.
Monique V. - 5th October 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is die plek om te gaan bly as jy Clarens toe wil gaan omdat dit meer stil is en die pryse is ook baie beter. The Windmill is die plaaslike inwoners se gunsteling eetplek en dit lyk ongelooflik mooi. Fouriesburg gee vir ons ‘n plattelandse gevoel en dit was wonderlik!
Brian G. - 4th October 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Great hiking, and lots more.
Marlene L. - 28th September 2020
staying in Himeville, Drakensberg
We did a short hike with Sani Pass and Lesotho Private Tours to some private bushman paintings. It was absolutely fantastic. Greg, our guide was super attentive to Grandad (71) who did the 6 km hike with us. The lunch that is included in this package was the best thing I have eaten in such a long time, the cook, Angie definitely knows how to impress. I would recommend doing this hike to anyone and everyone going to Himeville and vicinity, it is so worth it.
Ronnie G. - 28th September 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein dorpie, lekker eet- en ontbytplekkie, Die Kombuis. Pragtige ligging.
Linda V. - 28th September 2020
staying in Drakensberg
Fantasties!
Hanli D. - 28th September 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lekker sentraal geleë, stil en rustige dorpie.
Francois K. - 28th September 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Bietjie over-rated.
Jeandre V. - 28th September 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Gaan gerus na Windmill Pub & Grill toe.
Kallie K. - 27th September 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Goeie toerismebestemming net jammer die provinsiale paaie na en van die plek is in ‘n haglike toestand. Om in die nag te reis is lewens gevaarlik.
Louisa H. - 24th September 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Monk's Cowl is 'n gunsteling by ons gesin. Dit is die beginpunt van verskeie staproetes, van rustig tot moeilik. Mense hoef nie ver te stap om die eerste waterval of woud te sien nie. Die pad is goed, teerpad, en mens kan tot daar kom met 'n sedan. Ongelukkig kon ons nie vanaf Drakensberg Sun stap nie as gevolg van vlak 2-regulasies, bel eerder vooruit om te hoor of hulle dit toelaat.
Zelda G. - 21st September 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Ons was nie in Fouriesburg self nie. Omgewing is baie mooi!
Anita O. - 21st September 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Wonderlikste bestemming met allerpragtigste berge!
Charles P. - 17th September 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is baie klein, maar met alles wat ek glo jy kan nodig kry. Blykbaar is baie plekkies net naweke oop.
Leon P. - 15th September 2020
staying in Drakensberg
Goeie opsie.
Ria P. - 15th September 2020
staying in Drakensberg
Jy kan nie nader aan jou Skepper voel as jy nog nie die Drakensberg beleef het met sy rustigheid nie.
Dianne W. - 15th September 2020
staying in Drakensberg
Love the quietness.
Ian B. - 14th September 2020
staying in Drakensberg
The town needs some innovation. Same shops sell same type of market stuff.
Johan V. - 14th September 2020
staying in Drakensberg
Fantasties en ons beplan reeds 'n volgende verkenning en verblyf in die omgewing.
Theo V. - 14th September 2020
staying in Drakensberg
Lieflike berge, asemrowende uitsig, 'n lus vir die oog. Dankie here die Drakensberge is in Suid-Afrika.
Fanie B. - 13th September 2020
staying in Drakensberg
Ons gunsteling-omgewing om vakansie te hou.
Piet P. - 9th September 2020
staying in Drakensberg
Baie spesiaal en natuur is beeldskoon.
Muzi H. - 9th September 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Good.
John S. - 3rd September 2020
staying in Drakensberg
Lovely area.
Jani W. - 1st September 2020
staying in Drakensberg
Baie mooi.
Marietjie F. - 31st August 2020
staying in Drakensberg
Ontsettend mooi!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]