Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
Madeleine S. - 31st August 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Dit is te besig vir ons behoeftes, ons verkies die stil en rustige atmosfeer.
Margo D. - 25th August 2020
staying in Drakensberg
Baie lekker bestemming met baie dinge om te te doen.
Elize E. - 24th August 2020
staying in Drakensberg
Baie mooi omgewing en landskap. Goeie gholfbane in omgewing.
Nadia F. - 24th August 2020
staying in Drakensberg
Pragtig! Sal liewers aanbeveel vir somer. Is maar vaal in winter.
Obi C. - 24th August 2020
staying in Drakensberg
Asemrowend.
Idonette V. - 19th August 2020
staying in Drakensberg
Baie mooi en besienswaardig!
Ilze D. - 14th August 2020
staying in Drakensberg
Rustig, vreedsaam, asemrowend - kos vir die siel.
Elsabe R. - 13th August 2020
staying in Drakensberg
Heel gepas is ons straatnaam: Golden Gate. Dus voel ons tuis. Die Vrystaatse Drakensbergarea is een van die mooiste plekke in ons land. Sentraal geleë. Dit is nie te ver van enige plek af nie.
Joanita H. - 13th August 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Pragtig! Ongelooflik mooi!
Willie S. - 13th August 2020
staying in Drakensberg
Uitstekend! Baie dankie.
Willie S. - 13th August 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Puik! Baie dankie!
Alta L. - 12th August 2020
staying in Drakensberg
Clarens se sandsteenrotsformasies is uniek en pragtig! Die Drakensberge bied 'n baie groot verskeidenheid ontspanning en besoekplekke met besonder mooi natuurtonele.
Hanlie V. - 11th August 2020
staying in Champagne Castle, Drakensberg
Baie om te doen en pragtige, rustige, vreedsame natuurskoon.
Elizma O. - 11th August 2020
staying in Drakensberg
Beste plek om so veel as moontlik tyd in die berge te spandeer.
Rass[e S. - 11th August 2020
staying in Drakensberg
Baie mooi!
Annel V. - 10th August 2020
staying in Drakensberg
Pragtige natuurskoon en eindelose mooi bestemmings en besienswaardighede. Die Oos-Vrystaat, Clarens en Golden Gate is ‘n moet op enige iemand se “bucket list.”
Eugene D. - 7th July 2020
staying in Drakensberg
Beeldskoon.
Liz M. - 18th March 2020
staying in Underberg, Drakensberg
A lovely getaway area with stunning views. At the moment driving up to Underberg is rather concerning as the R617 has some serious potholes. However road works are taking place at certain spots. Travel carefully if going there.
Tina C. - 15th March 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie mooi dorpie, ideaal vir 'n rustige wegbreek van die lewe se gejaag.
Marita P. - 13th March 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie baie plekke en besienswaardighede, sal vir seker terugkom. Ongelooflike natuurskoon.
Alma M. - 11th March 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Hierdie was ons derde jaar na mekaar om die Vallei te besoek, ons kom elke keer terug!
Corne V. - 11th March 2020
staying in Winterton, Drakensberg
Nodige nood-winkels is daar, maar nie 'n vakansie-dorp vir weke nie.
Mark T. - 9th March 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
We will definitely visit again.
Grace F. - 6th March 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Asemrowend.
Harry P. - 5th March 2020
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Hou van die ongereptheid en die feit dat dit nie gekommersialiseer is nie. Hou dit asseblief so!
Hannetjie K. - 2nd March 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Ons het 'n draai in Fouriesburg gaan maak en net daar omgedraai en ons besigheid in Clarens gaan doen. Ek sal nie in Fouriesburg self gaan bly vir 'n wegbreek nie. Eerder 'n omliggende gastehuis of plaas soos Lesoba. Jammer Fouriesburg.
Nicolena V. - 2nd March 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Strate se toestand laat veel te wense oor - dit is jammer dat ons mooi plattelandse dorpies so agteruit gaan. Die inwoners is egter baie vriendelik.
Mark C. - 28th February 2020
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
One of the most beautiful locations in the world!
Mark H. - 25th February 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Fantastic place that showcases the beauty of our amazing country.
Reoné B. - 24th February 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is maar 'n klein plekkie met min te sien en doen.
Willie S. - 19th February 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Baie dankie weereens. Sal beslis meer in toekoms daar wil oornag.
Gert V. - 19th February 2020
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Beautiful landscape and close to Clarens, Maloti route and Lesotho.
Linda A. - 18th February 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Exquisite environment. Feels like you are driving through a painting.
Elisma G. - 17th February 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Fantastiese natuurskoon waarin jy jou siel weer kan herlaai!
Esmari B. - 17th February 2020
staying in Drakensberg
Sien sterre.
Patricia V. - 13th February 2020
staying in Underberg, Drakensberg
Paaie vanaf Clarens na Underberg nie van die beste nie, maar die uitsig maak dit die moeite werd.
Mandy V. - 11th February 2020
staying in Winterton, Drakensberg
Close to Central Drakensberg area.
Hermanus S. - 10th February 2020
staying in Drakensberg
Pragtig.
Bernice D. - 29th January 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
This has to be one of the more beautiful areas of our country, with so much to see and do. A photographer's dream.
Vimal M. - 28th January 2020
staying in Champagne Valley, Drakensberg
In the entire Drakensberg, this is the most delightful and scenic valley to stay.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]