Verified Reviews
Dundee
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dundee
Rated 4 out of 5 based on 55 reviews.
"Centrally situated if you want to visit all the war sites. The town is very neat and well kept, and there are sufficient shops etc. for all your needs."
"Daar is nog mooi ou geboue om te waardeer in Dundee. Die Talana Museum is uitstekend, en definitief die moeite werd. Dundee se ligging is natuurlik ook baie mooi. Ons besoek aan Dundee was duidelik te kort."
"Die ou dorpie sukkel maar en gaan gebuk onder gebrek aan dienslewering en instandhouding (soos die meeste klein dorpies)."
"Daar is nie veel te sê nie. Plekke daar om te bly is duur maar hou van die plaaslewe."
"I was born in Dundee, and although it has been decades since leaving there, it was nice to find my old schools and hostel still looking good and the pavements well kept. We had good service in the shops and restaurants and I think it is an ideal location for history lovers as well as those who love the country-side which is beautiful."
"Die dorp en alles in die dorp is 'n baie groot verassing. Die museum is 'n moet!"
"Dundee as dorp is verwaarloos en word duidelik nie baie goed bestuur nie. Ek het baie respek vir besighede wat buiten daardie omstandighede steeds positief is en hulle besighede professioneel bestuur."
"We were extremely impressed with Dundee, nice little town, clean and well maintained. The Talana Museum is highly recommended."
"The Glencoe area is good for a visit if you want to relax far from home without any disturbances. It makes for a good place to visit if you are looking to get some fresh air and unwind."
"Ek was nie daar as toeris nie maar wel vir 'n begrafnis. Ek is vertroud met die omgewing en as jy in die slagveld geskiedenis belangstel is dit die regte plek om as basis te gebruik."