Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Durbanville

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Durbanville

Rated 4.5 out of 5 based on 228 reviews.

Durbanville

@ 7Pillars

"Sentraal geleë."

Durbanville

@ Anina's Place

"Baie pragtige plek."

Durbanville

La Rhone

"This was a business trip, but it is a very convenient spot for visiting the vineyards and within easy reach of the Cape Town area, too."

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Ek was al telkemale daar vir besigheid die afgelope paar jaar en dit is 'n baie goeie area, skoon, rustig en veilig."

Durbanville

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Durbanville is goed geleë met maklike toegang tot besigheidsentrums en wynplase wat uitstekende dienste en produkte aanbied."

Durbanville

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Pragtige omgewing van die Kaap! "

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Peaceful area."

Durbanville

The Pomegranate

"Durbanville is good for travellers needing to business or medical reasons. "

Durbanville

Dilisca Guesthouse

"Baie sentraal en naby al die hoofroetes."

Durbanville

Sipres Garden

"Good location for outings. "

Durbanville

Vierlanden Garden Cottage

"Durbanville is a quite nice place to explore and an awesome, natural view. "

Durbanville

Aurora Guest Units

"Mooi rustige omgewing met alle nodige reisbehoeftes en uiteet-plekke in die dorp . Goed geleë vir mooi dagtoere."

Durbanville

Columbine Place

"Rustige atmosfeer."

Durbanville

Wine Country Cottage

"Naby genoeg aan die see, maar ver genoeg van die besige Kaapstad."

Durbanville

De Kleine Herberg

"Sjoe, mooi omgewing. "

Vierlanden, Durbanville

Ecurie Studio Cottage

"Vierlanden is an area in Durbanville, Cape Town, tucked away from the hustle and bustle of things. That being said, Vierlanden is mid-radius to all excursions and places of interest in the Western Cape. Vierlanden is a brilliant consideration if you wish for a balance on urban and country style accommodation. "

Durbanville

The Lapa Log Cabins

"Skoon en netjiese dorp met baie om te doen om kindertjies besig te hou en te vermaak. Vriendelike mense en alles wat jy nodig het met groot winkel sentrums oral binne ry afstand."

Durbanville

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Durbanville is 'n lekker plek om rustig te wees en om uit te gaan om nuwe mense te ontmoet."

Durbanville

The Pomegranate

"Puik. Voel of ons in 'n ander wêreld was."

Durbanville

Huis Barcelona

"Baie lekker stil area."

Durbanville

Hella Cottage

"Ons Moeder se Versorgingsoord is daar en dit lyk heel goed."

Durbanville

The Garden Cottage

"Baie mooi netjies plek met mooi wynplase."

Durbanville

Dark Chocolate Superior Guest House

"Naby aan verskeie skole en sportfasiliteite."

Durbanville

Dilisca Guesthouse

"Clean and neat. Restaurant services top quality. Employees pleasant and helpful."

Durbanville

4 Bolandweg

"Vriendelike plek, en sentraal geleë."

Durbanville

Petite France

"Rustige en skoon omgewing. "

Durbanville

Kiewiet's Nest

"Close to all shopping centres. Wine routes easily accessible."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!