Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Durbanville

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Durbanville

Rated 4.5 out of 5 based on 228 reviews.

Durbanville

Three Oaks B&B

"Mooi omgewing."

Durbanville

Schoongezicht Guest House

"Baie indrukwekkend."

Durbanville

Three Oaks B&B

"Durbanville het baie om aan enige toeris te bied. Die natuurskoon en omgewing pragtig. Restaurante puik."

Durbanville

Aurora Guest Units

"Durbanville is in 'n mooi omgewing en is goed geleë in alle rigtings vir toeriste vir dag-uitstappies in die Suid-Kaap- en Weskusgebied."

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Baie lekker. Winkels is oral as jy dit nodig kry. Baie goed."

Durbanville

Dagbreek Self-Catering Apartments

"Baie sentraal en werklik 'n mooi, netjiese area. Volop winkels en eetplekke. Durbanville is werklik baie sentraal vir reisigers wat na alle kante in die Kaap wil kuier. Voor jy sien, is jy op 'n snelweg iewers heen."

Durbanville

Schoongezicht Guest House

"Durbanville bied landelike verblyf met die nabyheid van die stad."

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Goed geplaas as 'n blyplek om die Kaap te verken en te geniet."

Durbanville

34 Parker

"Durbanville is conveniently situated to cover the greater Cape Town area from Somerset West to Hout Bay."

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Naby alles wat ons wou besoek - lekker sentraal in die Kaap."

Durbanville

21 Catnia

"Nice plek en sal weer na Durbanville gaan vir verblyf. "

Vierlanden, Durbanville

De Kleine Herberg

"Pragtig! 'n Regte plattelandse gevoel."

Durbanville

Schoongezicht Guest House

"Dit is sentraal en maklik bereikbaar asook baie bekostigbaar."

Durbanville

Villa Agostinelli

"Durbanville is geskik, want plekke soos hospitale en winkelsentrums is maklik bereikbaar."

Durbanville

10 Van der Westhuizen Avenue

"Sentraal en naby die Tygervallei winkelsentrum. "

Durbanville

Dagbreek Self-Catering Apartments

"Enjoyed, but feel area is more for business - and not for holiday purposes."

Page
Page 8 - Showing 211 to 228
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!