Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Duynefontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Duynefontein

Rated 4.5 out of 5 based on 26 reviews.

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Ít's a great location if you are looking for a quiet place."

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Lekker naby Melkbosstrand en 'n winkelsentrum so 7 km van Duynefontein."

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Lekker ver van die bedrywige stad af en naby genoeg aan die strand om heerlik te gaan stap. Melkbosstrand se sonsondergange is so besonders!"

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Not far from Melkbosstrand, however Uber services not always available in this area."

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Pragtige plek, lekker stil, lieflike mense, die Marrinello Restaurant in Melkbos was die beste aandete in jare en ongelooflik goeie diens! Beplan alreeds ons volgende besoek!"

Duynefontein

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Moet nog voorsiening maak vir ontspanningsplekke."

Duynefontein

4a Human Cresent

"Duynefontein is baie rustige omgewing."

Duynefontein

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor."

Duynefontein

Die Melkboksie

"Veilig, stil, rustig."

Duynefontein

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Naby Melkbos en die see! Heerlike wegbreek van die besige stadslewe."

Duynefontein

NetReg

"Duynefontein is perfect. Safe and peaceful. Close enough to the beach and Melkbos attractions."

Duynefontein

Die Melkboksie

"Rustige en veilige omgewing. Miskien te ver vir stapafstand van die see af."

Duynefontein

Die Melkboksie

"The natural beauty of the area made up for the lack of facilities."

Duynefontein

NetReg

"Dit is 'n baie lekker omgewing en is baie rustig."

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Ek dink die feit dat die plek so 'n entjie van Melkbosstrand af is (2km) is regtig goed. Bietjie weg van gewoel en tog Duynefontein se see is 'n klipgooi ver en kan gehoor word vanaf Orange INN."

Duynefontein

NetReg

"Nie baie besienswaardighede nie, het baie in sirkels gery. Moes na winkels soek."

Duynefontein

NetReg

"Baie rustig voel so in die natuur. "

Duynefontein

4a Human Cresent

"Veilige omgewing met alles byderhand."

Duynefontein

4a Human Cresent

"Goeie ligging."

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Geniet die rustigheid. Naby Kaapstad, maar uit die gedruis van die stad."

Duynefontein

Orange Inn Melkbosstrand

"Baie lekker strand en seekos uit die boonste rakke by Café Orca."

Duynefontein

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!