Verified Reviews of Eastern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape

Rated 4.29 out of 5 based on 2038 reviews.
Liza S. - 11th December 2018
staying in Humewood, Eastern Cape
Alles is naby en loopafstand.
Pieter C. - 11th December 2018
staying in Nieu-Bethesda, Eastern Cape
Pragtig en interessant.
Danie J. - 10th December 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Lekker plek en vriendelike mense.
Gerhard H. - 10th December 2018
staying in Nieu-Bethesda, Eastern Cape
Die moeite werd om te besoek.
Madelein F. - 9th December 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Baie oulike dorpie en lekker restaurante, net jammer baie van die restaurante is nie oop op spesifiek Dinsdae nie.
Johan D. - 6th December 2018
staying in Lady Grey, Eastern Cape
Jammer van die vervalle geboue in Lady Grey.
Dawie S. - 4th December 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Pragtige dorp!
Des W. - 4th December 2018
staying in Cannonville, Eastern Cape
Fun things to do in the area.
Theuns O. - 3rd December 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Baie geskiedkundige dorp met baie interessante plekke om te ervaar.
Nicoleen D. - 2nd December 2018
staying in Cradock, Eastern Cape
Pretty place with the friendliest of people and a beautiful rivier.
Andre S. - 2nd December 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Baie mooi dorp en baie gasvry. Ons gunsteling-dorp om oor te slaap van Pretoria na Mosselbaai.
Diane A. - 26th November 2018
staying in Bathurst, Eastern Cape
Pretty little town that offers a wide variety of arts and crafts. Really enjoyed the Pig and Whistle Hotel.
Ettienne V. - 26th November 2018
staying in Framesby, Eastern Cape
Was net vir oornag-doeleindes.
Prudence M. - 26th November 2018
staying in Oviston , Eastern Cape
Keep up the good work.
Christell F. - 25th November 2018
staying in Nieu-Bethesda, Eastern Cape
Plaas, vriendelike mense. Kunstige atmosfeer.
Brian H. - 23rd November 2018
staying in Rhodes, Eastern Cape
Have returned to Rhodes many times over the last forty years. Will always remain a very special place in my life.
Etienne V. - 23rd November 2018
staying in Humewood, Eastern Cape
Nie meer die lekker kuierplek wat die in die verlede was nie.
Lelanie W. - 22nd November 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Dit was my eerste besoek aan Graaff-Reinet en dit was baie opvallend hoe ryk aan geskiedenis die dorpie is.
Andre En Petro O. - 21st November 2018
staying in Nieu-Bethesda, Eastern Cape
Nieu Bethesda is in sy eie klas en kan nie vergelyk word met ander toeristedorpe nie. Dis vir mense wat afgesonder wil wees. Dis baie stil en rustig.
Linda M. - 21st November 2018
staying in Somerset East, Eastern Cape
Not much to do in the town. Interesting historical buildings and a gallery.
Stella B. - 21st November 2018
staying in Venterstad , Eastern Cape
Venterstad is just like any other small Eastern Cape town in a poor condition and dirty. The guesthouse is on a farm near to Venterstad and is therefore very pleasant to stay at. The district is in a good condition and the feeding roads in relative good condition. I would not suggest to people to stay in town.
Stella B. - 21st November 2018
staying in Molteno, Eastern Cape
Tipiese klein Oos-Kaapse dorpie. Ietwat verwaarloos, maar darem nie die slegste wat ons al teëgekom het nie. By die ingang van dorp vanaf die N6 is die woonbuurt baie slordig, maar die ingang vanaf Steynsburg se kant is uiters netjiese RDP-huise gebou wat 'n goeie indruk maak. Ons is onbewus van enige besondere toeristebesienswaardighede daar maar, daar kan moontlik wees. Dis egter 'n goeie oornagplek. Die paaie daarheen is ook in 'n redelike goeie toestand vir hedendaagse standaarde.
Karin T. - 20th November 2018
staying in Nieu-Bethesda, Eastern Cape
Dit is 'n veilige en vriendelike dorpie. Ons beveel die fossieletoer wat jy by die Uilhuis kan bespreek, sterk aan. Die gids is bevoeg en belese. Die aandlewe sal jou teleurstel. Ons het gesukkel om 'n restaurant te kry wat oop is en dan wil hulle reeds 8 uur sluit. Martin van die Towersrestaurant was in die geval baie tegemoetkomend.
Lunga T. - 20th November 2018
staying in Walmer, Eastern Cape
Good restaurants in the area. Schools and shops close by make it a good place to live in. Walmer is not far from anything including the beach.
Petra F. - 20th November 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Mooi en baie skoon dorpie.
Paul V. - 18th November 2018
staying in Mill Park, Eastern Cape
Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area.
Louis B. - 18th November 2018
staying in Cradock, Eastern Cape
Baie om te doen rond-om Cradock.
Sanette K. - 16th November 2018
staying in Nieu-Bethesda, Eastern Cape
Daar heers 'n ongelooflike rustige atmosfeer, maar daar sal moet aandag gegee word aan kliëntediens, asook van die plekke wat baie verwaarloos en onnet is. The Tower restaurant sal ek definitief aanbeveel, dit was die enigste restaurant waar ons vriendelike diens ontvang het en die plek was uiters netjies en versorg.
Denzil S. - 16th November 2018
staying in Mill Park, Eastern Cape
Baie sentraal geleë.
Corrie P. - 16th November 2018
staying in Newton Park, Eastern Cape
Naby aan sakesentrums.
Johlene D. - 15th November 2018
staying in Kirkwood, Eastern Cape
Moontlikhede, veral wat betref die toegang tot die Addo. By nadere ondersoek het ons wel bewus geword van alternatiewe uitstekende verblyf.
Adolf K. - 15th November 2018
staying in Aberdeen, Eastern Cape
Mooi skoon dorp.
Bernice A. - 14th November 2018
staying in Walmer, Eastern Cape
Walmer is a lovely place.
Juan B. - 13th November 2018
staying in Maclear, Eastern Cape
Gemaklike oornagroete.
Harry P. - 13th November 2018
staying in Eastern Cape
The Barkly Pass is unbelievable. Wild coast is also something to admire.
Vincent C. - 12th November 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Pragtig.
Mercia P. - 8th November 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Hulle kort 'n lughawe sodat ons daar kan aftree.
Lanie D. - 7th November 2018
staying in Kirkwood, Eastern Cape
Sien sterre.
Paul K. - 7th November 2018
staying in Graaff-Reinet, Eastern Cape
Dit is beslis 'n besoek werd.
Chanelle G. - 7th November 2018
staying in Newton Park, Eastern Cape
Perfect location.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com