Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Was bietjie teleurgesteld, die Uilhuis het toegemaak een uur op 'n Dinsdag so ons kon dit nie sien nie."
"5 ster-dorpie met van die vriendelikste mense, veral besigheidseienaars wat nog tyd maak vir kliënt. Het dit baie waardeer."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Egmont Guest House"Baie onveilig. Taxi's en Uber is in 'n geveg en omdat ek Uber gebruik het, was daar konstant probleme om van een punt tot die ander te beweeg."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Schoenmakerskop Self-catering Apartments"Iets van alles om te doen in Gqeberha. "
"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie wat ons weer sal besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Schoenies B&B"Pragtig, skoon en al die plekke by die strand word instandgehou."
"Pragtige dorp met die mooiste privaat hawe. Gaan eet gerus vars calamari en vis by Chokka Block op die hawe en kyk hoe kom haal die otters vroegaand vir hulle vis."
"Vir my was dit die skoon strande in Oos-Londen. Ek en my vrou het ons tydjie terdeë geniet. Ons sal beslis weer in Oos-Londen kuier."
"We were looking for a Cosy bar and all we found were slot machines, a quiet bar Kenny's and finally, we had some fun at Guidos bar."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Schafli Manor Wild Coast"So baie weggesteekte, pragtige plekke om te besoek en te ervaar. "
"Unfortunately the evidence of poor municipal service management is palpable. Refuse lying on side of streets, no water after 8 am, potholes. Reminded me a lot of Blantyre in Malawi where we lived for a few years."
"Graaff-Reinet is a hub of information on the origins of South Africa and is an amazing heritage site."