Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Denmark Farm Stay

"Mooi, ou dorp, baie om te sien as jy jou huiswerk doen"

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Longwy Self Catering Accommodation

"Spoedwalle moet beter gemerk en duideliker geverf word, asseblief! Vriendelikste mense."

Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape

Gardiol Country House

"As jy 'n natuurliefhebber is sal jy baie vind om te doen in die idilliese, pragtige dorpie."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Number 53

"Rustige dorpie, vriendelike mense."

Boknesstrand, Eastern Cape

Sandcastle

"Dis so skoon en rustig, ek is mal oor Boknesstrand."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Diaz Views

"It was great to see police and security companies doing the rounds. Beaches and ablution blocks beautifully clean. Keep it up J-bay!"

St Francis, Eastern Cape

Milkwood Way

"Pragtige plekkie met heerlike swemplek en veilige mond-area vir kleinerige kinders. Dis 'n baie oulike dorpie, en ook die koffiewinkel, Rustic Rose, is baie oulik ingerig vir kindertjies om veilig te speel terwyl ouers rustig kuier. Baie oulike plekkie, ek dink net hy kan VOL raak oor seisoentyd."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Tiptol Couple's Retreat

"Vriendelike mense! Baie lekker gekuier. Heerlike roomys geëet by die roomysplekkie by die Skulpiemuseum."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

The Farmhouse B&B

"Mooi stad en langs die see. Amazing mooi."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Mika's Tree

"Gee Gqeberha (Port Elizabeth) 'n kans. Jy sal aangenaam verras wees."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Betty's Guesthouse

"Die pragtige Graaff-Reinet is definitief bestem vir toeriste, met al sy geskiedkundige geboue en asemrowende versamelings van vetplante en kaktusse."

St Francis, Eastern Cape

Little Portofino

"Beautiful little holiday town. Amazing views."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Agave Self-catering

"Dis 'n baie mooi, historiese dorpie met baie om te sien, te beleef en om aan herinner te word. Vallei van Verlatenheid 'n moet-belewenis. Sal weer gaan."

Aberdeen, Eastern Cape

Die Dorpshuis

"Mooi ou geboue en die kerk is besonders."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Vrede Fountain House Farm Stay

"Dorp is baie mooi bewaar, soveel moeite gedoen om karakter te behou."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Karoopark Guest House

"Baie lief vir hierdie gedeelte van ons land."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Lavender Garden Cottage and Lodge

"Was beindruk, PE is beslis my volgende keuse as verblyf."

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Mimosa

"Grahamstad is 'n pragtige, geskiedkundige dorp. Om elke hoek en draai is iets interessant om te sien. Grahamstad koester besoekers met sy ongekunsteldheid, vriendelike mense, verskeidenheid van bekostigbare kwaliteit-eetplekke. Ons eie Oxford of Stanford. Dankie Grahamstad, ons kom gou weer."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Aquadel

"Ons het oorweeg om na Gqeberha te verhuis, maar die watersituasie is sorgwekkend. Andersins, die mense is vriendelik."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Vrede Fountain House Farm Stay

"Doodeenvoudig net die pragtigste dorp in die Karoo!"

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Die Kapokbosskuur

"Onbeskryflik en die moeite werd vir besoek."

Steytlerville, Eastern Cape

Weavers

"Baie skoon netjiese en vriendelike dorp."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Abaco

"Dis my gunsteling vakansie-bestemming, propvol klein snuffelwinkels en puik eetplekke. Die natuurskoon is pragtig."

Port Alfred, Eastern Cape

Dollery House

"Beautiful place for travellers."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Kambro Cottage

"Baie interessante dorpie, skoon en netjies met oudtydse woonhuise en besighede."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Mooi @ Hippo

"Het al die mense baie vriendelik gevind. Sal beslis weer Jeffreysbaai besoek."

Middelburg, Eastern Cape

Halfway Rest

"Netjiese skoon dorpie!"

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Lagoon View

"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."

Page
Page 127 - Showing 3781 to 3810
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!