Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
@ 47 Guest House"Die stad is vuil en sal dit nie weer besoek nie, alle gemors waai die wêreld vol en die paaie is 'n gemors. Sal wel Summerstrand weer besoek wat oor die algemeen skoner en netjieser is."
"Vir jong mense is daar net soveel om te doen in Jeffreysbaai as dit nie in vakansietyd is nie."
"Die munisipaliteit sal vir seker moet aandag skenk aan die toestand van die paaie in die dorp. Die swak toestand van die paaie laat 'n bitter smaak in 'n mens se mond."
"Baie mooi dorp en Vallei van Verlatenheid 'n besonderse ervaring van God se Skepping."
"Although not the best swimming beach there is plenty to do with long walks to the east or west along the beach and two lagoons for sailing and paddling. Although note the lagoons are very shallow so only very shallow draft vessels are appropriate - in the class of a Hobie 16."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
@ 47 Guest House"Die middestad is vuil. Gemors waai die wêreld vol. Sal definitief wegbly uit die middestad en liewer aan die buitewyke kuier in die toekoms."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Avocet Guest House"Although Gqeberha is in need of a facelift, it also has some hidden gems and is well worth a visit!"
"St Francis is one of the most beautiful places in the world - really should be on everyone's bucket list."
"St Francis is paradise! There is so much to do, the restaurants are amazing and everyone is so friendly."
"Kei Mouth is a good travel destination. A lot needs to be improved though , like 1. Improving / Upgrading the connecting road to the Kei river."
"'n Uiteet by die Kos en Vismandjie is 'n absolute moet. Dorp 'n bietjie besig na ons sin."
"If you want a simple, laid back holiday with no shops, beautiful sunrise, deserted beaches, this is the perfect place!"
"Baie mooi wêreld aan beide kante van die mond. Toe one daar was was die water vrek koud en die visvang maar swak, maar weens weersomstandighede."