Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Bartholomew's Loft

"Very interesting town, but needs more maintenance."

Aberdeen, Eastern Cape

Blue Door B&B

"Aberdeen is tuisdorp vir my. Daar gebore en skool gegaan."

Hofmeyr, Eastern Cape

Pieterien se Gastehuis

"Hofmeyr kan bietjie werk aan die hoofingange na die dorp toe om dit meer aantreklik te maak. En die toestand van die paaie is bietjie rof. Miskien aansoek doen dat die nuwe plastiekpaaie in Hofmeyr uitgetoets word omdat daar so baie trokke deurgaan."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Conifer Beach House

"Ek besoek Port Elizabeth meestal vir besigheidsdoeleindes en kan daarom nie kommentaar lewer oor PE as 'n toeristebestemming nie. Die deel wat ek besoek het lyk baie mooi skoon en daar is goeie restaurante in die omgewing."

Eastern Cape

Gonjah 4x4, Chalet & Campsite

"Lekker mooi en groen op die oomblik. Baie voëlsoorte om na te kyk."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Marina Sands 11

"Sal dit enige tyd kies om vakansie te gaan hou."

St Francis, Eastern Cape

Philippa Cottage

"Rus en vrede, tjoep stil, jy hoor die branders van die see as jy gaan lê in die aande en die dorpie se mense is so vriendelik en behulpsaam!"

Jeffreys Bay, Eastern Cape

@ Home JBay

"Nice beach resort with some interesting shops."

Eastern Cape

Kinmel Guest Farm

"In Rhodes-area beveel ek aan dat mense nie alleen in 'n motor moet reis nie, selfoon-opvangs swak en bitter min beweging van ander vir hulp in nood."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Cedarlaan 16

"Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie."

Eastern Cape

Mulberry Grove Farmstay

"Wees verras deur onverwags beeldskone wegbreekplekke."

East London, Eastern Cape

Benri Guesthouse & Self-catering

"Daar is baie mooi strande en natuurskoon in Oos-London."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Aguia-Vista

"Baie rustige plek om weg te breek van die besige stads-lewe."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

FewSteps Accommodation

"Hou van die baai. Sal maklik daar kan bly. Die strand is wonderlik en al die geriewe en eetplekke wat mens kan begeer is daar. Mooi omgewing en lekker atmosfeer."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

The Olde House

"Great place to be, nice beaches, beautiful malls and nice weather in summer."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Sea View Holiday Home

"Lovely holiday destination."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Cedarlaan 16

"Lekker vakansiedorp."

Eastern Cape

Coldstream Farm Stay

"As jy 'n stil plek nodig het om te herlaai, is dit die plek vir jou. Het lekker voor die kaggelvuur gekuier. "

Jeffreys Bay, Eastern Cape

6 Kingston Place

"The food at Tampa Bay Spur was terrible. Will not recommend."

St Francis, Eastern Cape

Little Portofino

"'n Kosbare, "moet besoek"-bestemming in die Oos-Kaap!"

Cannon Rocks, Eastern Cape

Sandcastle

"Beautiful, exotic, private, safe."

Page
Page 161 - Showing 4801 to 4830
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!