Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 5059 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"'n Plattelandse dorpie met vriendelike mense en 'n verskeidenheid van doendinge vir die hele gesin."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Clarens Country House"'n Pragtige plekkie met uitsonderlike restaurante. "Treat" restaurant doen reg aan sy naam, een van die heel bestes. Stukkie hemel!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Meiringskloof Nature Park"The town is not great, but we went to Destiny's Castle which was wonderful."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Very beautiful views, a lot of restaurants and gift shops. Not much to do beyond that in town. More activities around/outside of the town. Some people walk with their dogs without a leash in town and on walking/hiking routes. This is a tourist attraction, so expect to pay tourist rates at the restaurants and gift shops."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Eddies"Clarens is an amazing small town with a lot to do in terms of hiking and the shops in town are great if you enjoy arts and culture."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Interessante dorp met genoeg te doen vir toeriste: staproetes, groot aantal oornagverblyfplekke, verskeidenheid van restaurante, baie snuffelwinkels, en kunsgalerye. Sommige paaie in die dorp benodig opknapping en/of herstelwerk. Soos die gesegde gaan: you never get a second chance to make a first impression."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Cherry House"Besoek die Plaasstoep en Windmeul Pub. Baie lekker."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Larola 37"Hierdie was ons vierde besoek aan die dorp, dit spreek vanself."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kahara Maluti Lodge"Lekker aktiwiteite in die mooiste omgewing."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"'n Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en heerlike restaurante en winkeltjies om jou tyd te verwyl."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Ongelooflike lekker toeristedorpie. Lekker koffie en lekker kos. Baie oulike winkeltjies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Guest House Clarens"Clarens is 'n rustige dorpie met heelwat uitry-geleenthede."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gable Cottages No. 4"Baie lekker dorp en vir enige natuurliefhebber 'n lekker plek om te gaan stap."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Attic & Below"Ek is verlief op Clarens, ek wil graag daar gaan woon."