Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Erasmuskloof

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Erasmuskloof

Rated 4.3 out of 5 based on 24 reviews.

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Quite a nice suburb."

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Baie netjies, skoon en veilig."

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"My seun het my die nuwe Menlyn Teater gaan wys en die hotel met die balcony waar jy 'n drankie kan geniet (soos in New York). Bly ons land bou en beweeg aan na die toekoms. Baie mooi area en ek het veilig gevoel daar."

Erasmuskloof

The Nobleman Boutique Hotel

"The hospital Mediclinic Kloof is very good!"

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Gastehuis is gerieflik naby Kloof hospitaal."

Erasmuskloof

Chateau Vue Guesthouse

"Die ligging was perfek vir ons, want dit is baie naby aan Kloof Hospitaal. Ek weet nie of dit regtig 'n toeristebestemming is nie."

Erasmuskloof

San's Sita Apartment

"Lekker sentraal geleë."

Erasmuskloof

Kloof View

"Baie mooi en veilige area. Naby aan winkels."

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Pragtige omgewing bo teen die berg, wonderlike uitsig en baie veilig."

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Skoon omgewing, goeie eetplekke, naby Kloof MediClinic. "

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Baie netjiese area, alle geriewe en winkels in nabye area. Kan met alle gemoedsrus aanbeveel."

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Vir iemand wat glad nie vertroud en op my gemak is met die stad nie, was my tydjie in daardie omgewing heel lekker, en ek het baie veilig gevoel, asook was dit nie moeilik om Cosy Cottage te kry nie! Erasmuskloof sal my gou weer sien, want als is lekker naby geleë."

Erasmuskloof

Vallee de Misty Guesthouse

"Dit sal goed wees as daar 'n verskeidenheid restaurante beskikbaar is en nie net een nie."

Erasmuskloof

1 La Castello

"Dis pragtig, veilig en naby Kloof Hospitaal."

Erasmuskloof

1 La Castello

"Veilige omgewing en verkeer veral nie te besig na Fairie Glen Hospitaal toe nie."

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Dit is 'n baie mooi woongebied met die beste inkopiesentrums naby. "

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Die area is baie naby aan Menlyn Mall en die nuwe kasino."

Erasmuskloof

Cosy Cottage

"Die mense is vriendelik."

Erasmuskloof

Heike's Catering and Function Venue

"Sentraal naby Waterkloof Hoërskool."

Erasmuskloof

Chateau Vue Guesthouse

"Naby hospitaal en wonderlike King's Deli en eetplekke."

Erasmuskloof

Chateau Vue Guesthouse

"'n Voorstel: Met die huidige klimaat en hael wat meer voorkom maak ek net 'n aanbevelig dat daar moontlik gekyk moet word na onderdakparkering."

Erasmuskloof

Chateau Vue Guesthouse

"Naby alles, ten opsigte van toegangsroetes, hospitale en inkopiesentrums. Pragtige omgewing."

Erasmuskloof

Chateau Vue Guesthouse

"Sentraal en veilig."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!