Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Ermelo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ermelo

Rated 3.4 out of 5 based on 104 reviews.

Ermelo

Indawo Estate

"Ermelo het nie veel te bied vir toeruste nie — paaie, veral in die woongebiede is baie sleg, baie slaggate, maar andersins is die mense vriendelik en gasvry. Dorpie is oor die algemeen skoon."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Ons seun is bevestig as predikant en ons sal waarskynlik heelwat kere soontoe gaan."

Ermelo

Khokha Moya Guest House

"Absoluut puik."

Ermelo

Lallapanzi Country Stay

"Die dorp self is baie vuil en daar hang 'n onsmaaklike reuk naby die skool waar my kind sport beoefen het. Die groot winkelsentrum is egter 'n pluspunt en pynlik netjies."

Ermelo

Tasso's Place

"Interessante dorp vol geskiedenis."

Ermelo

Tasso's Place

"Ermelo is 'n mooi, ou, plattelandse dorp wat ek sedert my kinderdae in die 1960's ken. Ongelukkig het onlangse dienste en verwaarlosing van infrastruktuur baie skade aangerig. Dit is feitlik onmoontlik om in die dorp te bestuur sonder om die slaggate raak te ry. Die toegangsroete na Ermelo vanaf die N4 raak ook 'n probleem en ek glo steenkoolmynbedrywighede raak toerisme in hierdie area negatief."

Ermelo

Lallapanzi Country Stay

"Mooi groot dorp. Nie die dorp eintlik besoek nie. Was net vinnig in by 1 groot winkelsentrum. Baie skoon en behulpsame mense."

Ermelo

West Street Inn - Ermelo

"Baie mooi mall, maar min ander aantreklikhede."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Trokke is erg besig in Ermelo."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Very nice stopover en route to the Kruger National Park, with a lot of restaurants and shops."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Not sure what Ermelo has to offer."

Ermelo

Lallapanzi Country Stay

"Vir 'n Kapenaar was die paaie uiters swak en moeilik rybaar in reën. Die Merino Mall was egter baie mooi en als beskikbaar bymekaar. "

Ermelo

Highveld Splendour Boutique B&B

"Dit is jammer dat die dorp se paaie so uitgery word deur al die swaar vragmoters wat deur die dorp gaan."

Ermelo

Tolderia Resort

"Travelling to the resort on the N17 was a pleasure."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Sekere strate vol slaggate."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Baie besig met die trokke."

Ermelo

@ Lloyds

"Die omgewing rondom Ermelo is beeldskoon. Die enigste negatiewe aspek is die slegte toestand van die paaie in en om Ermelo, heelwaarskynlik oor al die swaar voertuie wat die paaie gebruik."

Ermelo

44 on Ennis Guest Lodge

"Dorp is baie vuil."

Ermelo

RJ Guesthouse

"Die paaie is bykans onbegaanbaar. Mooi dorp, maar moeilik om daar the kom."

Ermelo

44 on Ennis Guest Lodge

"Baie mooi dele in die dorp-omgewing is beeldskoon."

Ermelo

@ Lloyds

"Lots of food options if you are passing through."

Ermelo

Pennylane Guest House

"Die omgewing was mooi, slegs die strate is in 'n uiters swak toestand, vol gate wat reis moeilik maak in nat omstandighede."

Ermelo

Amandla Guest House

"Pragtige dorp en met die nuwe Merino Mall beslis die moeite werd om winkels te besoek in 'n veilige omgewing."

Ermelo

Green Thumb Farm Stay

"Mooi omgewing, maar pasop vir die slaggate!"

Ermelo

Tolderia Resort

"We also travelled very safe back to Ermelo."

Ermelo

Khokha Moya Guest House

"Ek was in Ermelo vir 'n sporttoer vir ons dogter - dit is nie noodwendig 'n toeristebestemming nie."

Ermelo

Moolman Selfsorg

"Bitter min om te doen maar dis Ermelo. Skoolgronde en skole is baie mooi na omgesien en uitgelê. Party restaurante nie so top-notch nie. Allan's Butchery is definitief 'n plek om te gaan sien en biltong en droëwors by te koop - die een in die bo-dorp. Het die kerk-bazaar geniet."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Besige, mooi dorpie."

Ermelo

Pennylane Guest House

"Ermelo is tans nie die dorp wat jy was nie. Kan sien die agteruitgang in die dorp alhoewel die inwoners regtig probeer om vooruit te gaan."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Pragtige bome langs sommige strate. Ek het geen rede om daar te kuier nie. Bloot oornagplek op pad na Wildtuin."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!