Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.

Arniston, Escape From Cape Town

Arniston Cottage

"Arniston is beautiful. Thoroughly enjoyed our lunch at Mien's Tea Garden."

Elands Bay, Escape From Cape Town

Elandsbaai Woonstelle

"Elandsbaai het pragtige strande en die area was baie rustig terwyl ons daar gebly het. Geen motors of voertuie wat jaag nie. Die inwoners was baie vriendelik en behulpsaam."

Lamberts Bay, Escape From Cape Town

TJ's Self-catering Accommodation

"Lekker geëet by Isabellas en Lambertsbaai is 'n skoon, rustige vakansiedorp."

Hermanus, Escape From Cape Town

Hermanus Beach Club 290 - LIL Mav

"Hermanus het baie om te bied. Baie besienswaardighede. Eetplekke uitstekend. Baie omliggende dorpies om te besoek. Baie mooi natuurskoon op pad soontoe. "

Struisbaai, Escape From Cape Town

Agulhas Country Lodge

"Ek kan dink mense hou heerlik vakansie daar enigetyd van die jaar."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Villa Insolventa

"Enigste negatiewe kommentaar is die swak selfoonopvangs. Moes elke dag twee keer ry om boodskappe te kon stuur en ontvang."

Hermanus, Escape From Cape Town

Albatross 10

"Die beste sal beslis weer gaan tyd was net te min."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Seepampoentjie

"While St Helena Bay has all the features of a fishing village, there are enough conveniences to keep travellers comfortable. If you want a break from city life, then this is the town to visit."

Paternoster, Escape From Cape Town

Mythos

"Die mooiste Weskus-dorpie. Lang, wit strande, netjies, en die vriendelikste inwoners."

Vredenburg, Escape From Cape Town

Apollo Selfsorg

"Ons was vir besigheid op Vredenburg en het dus nie uitgekyk vir toeriste trekpleisters nie. Daar is wel 'n baie modernde winkelsentrum met die standaard restaurante. Daar is ook heelwat tweedehandse winkels en welsynswinkels vir diegende wat hou van rond snuffel."

Witsand, Escape From Cape Town

Suzys Accommodation

"Onthou daar is baie beperkte winkels, en niks wat op 'n Sondag middag oop is nie."

Swellendam, Escape From Cape Town

Winterson en Somerkoelte

"Een nag was vir my genoeg. Wou net in ander omgewing wees met stilte."

Kleinmond, Escape From Cape Town

Le Reve

"Die see-bamboes is 'n probleem, maar ons besef dit is 'n natuurprobleem. Gelukkig maak die munisipaliteit die strand gereeld skoon."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Lake House

"Die mense van Bettysbaai en omgewing is warm en vriendelik."

Paternoster, Escape From Cape Town

De Linden Boutique Guest House

"Paternoster is die ideale plek om te ontspan. Dis veilig, stil by die see en nie ver vanaf 'n dorp om inkopies te doen."

Struisbaai, Escape From Cape Town

Marine 115

"Beautiful town, a great escape from the hustle and bustle of the city."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Happy Family Guest House

"Beveel die geriewe ten sterkste aan."

Greyton, Escape From Cape Town

12 on Main

"Altyd lekker in Greyton!"

Hermanus, Escape From Cape Town

Flat On Old Main Road

"'n Naweek is hopeloos te kort om alles te sien en beleef! Die majestieuse berge en golwende diepblou branders bring beslis vreugde vir die moeë siel."

Struisbaai, Escape From Cape Town

The Gift

"Baie lekker plek en baie om te sien."

Page
Page 242 - Showing 7231 to 7260
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!